Pasgelaai

NouNet-mening: Dié Boek en (daardie) Ballade(s) van die Bose

Clinton V du Plessis NouNet 2019-09-05

"Ongeveer twee weke gelede koop ek weer ’n boek aan op ’n aanlynwerf – ’n Afrikaanse boek. Dit is een waarna ek al vir jare soek, maar nooit gekoop kry nie. Op ’n manier word dié aankoop vir my ’n soort WVK-oomblik met Afrikaans ..."

Verslag deur Clinton V du Plessis: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-09-04

"Verslag is Du Plessis se tiende bundel, en volgens hom ook sy laaste. Dit sal ’n verlies wees vir Afrikaans as dit die geval is dat hy nooit weer gedigte sal publiseer nie."

Die vrou van die klippesee deur Meg Vandermerwe, vertaal deur Kirby van der Merwe

Nadine Petrick Resensies 2019-09-04

"Meg Vandermerwe skep met Die vrou van die klippesee ’n magiese verhaal van verlies, liefde, onwaarskynlike vriendskap en herstel. Die verbeeldingryke manier waarop sy gladweg verskeie weergawes van een mitiese figuur tot een sissende, blasende visvrou vervleg, betower mens onmiddellik."

Kultuur in XXXL

Jitsvinger Rubrieke 2019-09-04

"Politiek is net ’n klomp morals en ethics. Morele waardes het geen age limit nie. Analyse die feite en onderskei met jou eie opinies. Staan by jou punte sonder om te swig onder die haze van propaganda se slinkse bewoording."

Resensie: Tussen toeval en willekeur deur Kobus Lombard

Louis Esterhuizen Resensies 2019-09-04

"Meestal skryf Lombard kort, netjies-afgeronde gedigte wat gestroop is van enige pretensie of deklamasie. Met sy nuwe versameling dig hy voort op hierdie vormgewing wat ook sy vorige bundels kenmerk."

Kamphoer: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2019-09-04

"Dit bring dit ’n eeu later na vore en bewys weer dat geweld teen vroue deur die eeue nie sy afgryslikheid verloor het nie."

Die boek van gelukkige eindes: ’n onderhoud met Debbie Loots

Naomi Meyer, Debbie Loots Skrywersonderhoude 2019-09-04

"Op my ouderdom is ek nie meer so idealisties nie. Ek is bloot dankbaar vir wat ek het en probeer onthou niks is vir altyd nie."

Soos ’n Arend: 5 vrae aan Christa van Staden

Christina Johanna (Christa) van Staden, Imke van Heerden Akademies en skole 2019-09-04

“Hierdie navorsing bewys dat onderwysers ’n toepassing kan gebruik om gevorderde vorms van kennis te skep en te deel. Dit is baie belangrik, aangesien hierdie vorm van leer selde erken word omdat daar oor die algemeen aanvaar word dat onderwysers kursusse moet bywoon om te leer.”

Uit Afrika

Elsabé Brits Seminare en essays 2019-09-04

"Derduisende mense verlaat glo Suid-Afrika om hulle heil elders te gaan soek. Maar waar is ons tuiste regtig? Het ander mense voor ons nie ook maar presies dieselfde gedoen nie – aanhoudend migreer? En weer migreer. Is ’n plek soos Nederland, Duitsland of Frankryk jou tuiste as jy jou gene dalk nie eens meer heeltemal kan identifiseer nie?"

Monsteragtige LP’s gekant teen vermindering van vet salarisse

Jason Lloyd Rubrieke 2019-09-04

"Ironies genoeg doen politici gereeld uitsprake dat die salarisrekening van die staatsdiens verklein moet word, maar noudat die parlement besluit het dat parlementslede (LP’s) se salarisse en byvoordele verminder moet word, het sommige siellose politici reeds hul misnoeë met dié voornemens te kenne gegee."

Mansmense

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-09-04

"Die wêreld praat genoeg van mansmense moet wiet wat reg en vekeed is. Maa as hulle dan wiet wat reg en vekeed is, hoekô stop hulle hulleself om te huil, of om te sê hulle is see, of voel see, of dat hulle hulp nodig het om die liewe te liewe?"

In memoriam: Dirk Laurie (1946–2019)

Carl Rohwer In memoriam 2019-09-03

"Duisende sal Dirk hoogstens onthou van die Flinkdink-reeks op TV, en ander sal onthou hoe sy verkiesingsvoorspellings en ontledings alle ander oortref het. Baie studente van meer as een universiteit sal hom onthou vir sy unieke styl en eienskappe. Minder bekend is sy baie wesenlike, onbaatsugtige bydraes in baie bedrywighede soos Wiskunde-olimpiades ..."

NALN-boekbekendstellings: Afrikaans bars behoorlik uit sy nate!

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-03

Afrikaans bars behoorlik uit sy nate! Verskeie boekbekendstellings word binnekort by NALN aangebied.

And after many days by Jowhor Ile: African Library

Annie Gagiano Books and writers 2019-09-03

"And after many days contains a terrible and beautiful narrative of enduring family love, principled conduct and horrific power abuse and the greed it permits to destroy lives. Quietly told, it is a story that will linger in the mind of any reader, long after they have closed its back cover."

Futiliteitsdilemmas en die Tweede Wêreldoorlog

Handré Brand Seminare en essays 2019-09-03

Die Tweede Wêreldoorlog het net meer as tagtig jaar gelede, op 1 September 1939, uitgebreek. Handré Brand skryf ’n artikel oor "wat sou gebeur het"- of "sê nou maar"-vrae.

Uitnodiging na simposium – Mensgemaakte bedreigings vir lewe op aarde: Die tydperk van die Antroposeen

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019-09-03

"Die tydperk van die Antroposeen word deur kenners beskryf as 'n nuwe geologiese epog waarin die mens besig is om die parameters wat die werking van alle aardstelsels bepaal, wesenlik te verander."

Book review: The echo of a noise: A memoir of then and now by Pieter-Dirk Uys

Paula Fourie Resensies 2019-09-03

"When Pieter-Dirk Uys appeared on a lonely stage at the 2017 Woordfees in Stellenbosch, dressed in black and discernible only by a white face, white hands and the words 'Almost famous' dancing white on his chest, I was in the audience. For over 90 minutes, I was mesmerised."

Worlds come alive from page to stage at #cocreatePOETICA (Open Book Festival)

LitNet Feeste 2019-09-02

Press release: Worlds come alive from page to stage at #cocreatePOETICA, a celebration of rap, poetry and the spoken word at Open Book Festival (Cape Town). We look forward to welcoming Dutch poets Simone Atangana Bekono and Radna Fabias. Join The Book Lounge and The Fugard Theatre for the ninth Open Book Festival which takes place from 4 to 8 September 2019. 

Press release: What the Water Remembers at the Open Book Festival

LitNet Feeste 2019-09-02

Why did it refuse to rain for 2 years? What might happen if we don’t listen to the water? What the Water Remembers is a multilingual poetry production that explores our personal, historical, socio-economic and spiritual relationships to water in the Mother City. What the Water Remembers will debut at the Open Book Festival on Wednesday 4 September at 18:00 in the Fugard Studio.

NALN-tydkapsule 3: ’n Grafsteen en ’n vliegtuigskroef

Leana Lategan Menings 2019-09-02

Reis saam met die Nasionale Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein terug in die tyd. Leana ­­Lategan gaan gereeld interessante, waardevolle en soms byna vergete argiefitems met LitNet-lesers deel. Jan Rabie en Jan FE Celliers was reeds aan die beurt, met Toon van den Heever derde op die lys.

Top