Pasgelaai

Vrouedag-skryfkompetisie: Alice Duddy

Linda Meyer Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Poem by Linda Meyer:

"She prepares and bottles jam all day
Then she goes and gives it all away"

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Marietjie Warrington Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Vonkfiksie deur Marietjie Warrington: "Sy kon met ’n passie vertel van haar laaste rit op ’n ossewa, die eerste Fordjie, die pennies omdraai tydens die Depressiejare, die hartseer storie van Jopie Fourie, en die dame met die goue hart, Emily Hobhouse."

Vrouedag-skryfkompetisie: Jy

Abraham Theron Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Abraham Theron:

"nablywend mooi
sielsdiep seermooi
jy en jou suiwer melodie"

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma, imagine net

Clinton V du Plessis Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Clinton V du Plessis:

"dan kon jy aantekeninge maak van jou eie lewe:
vrugtefabrieke se hande-arbeid
joernale van vloerskrop
en bekhou en aanhou en uithou"

Spookstories: Stellenbosch of Dwelmbos? – 'n ware verhaal

Spook Louw Menings 2019-08-06

''’n Baie meer dringende probleem is dat my sigarette op is en dat die Reijger, Drommedaris en Goede Hoop skynbaar sopas in my brein anker gegooi het en jare van kak en swaarkry elke sekonde in elke stukkie van my lyf afspeel. Ek voel sleg. Ek kort 'n dop."

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma

Fiona Fertyn Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Fiona Fertyn:

"letsels en merke soos ’n landkaart wat praat
van vegterskap in jou vaardighede"

Vrouedag-skryfkompetisie: My oumatjie

Thelma Labuschagne Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Thelma Labuschagne:

"haar hart is altyd oorlopens toe vol
met tonne liefde en geduld vir elke kind
nou vra jy my waarom is sy so bemind?"

Vrouedag-skryfkompetisie: Die buitengewone van gewoonweg

Antoinette Venter Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Vonkfiksie deur Antoinette Venter: “Sy is geen engel, godin, of glanspersoonlikheid nie. Sy is ma, ouma, suster, vriendin, vrou. ’n Doodgewone vrou. ’n Vrou om te onthou.”

Vrouedag 2019: Wees getrou aan jouself

Merlyn van der Rheede Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-08-06

"Hierdie maand vier ons alle aspekte van vrouwees en wil ons hulde bring aan vroue, ongeag hul klas of ras, wat ongesiens dag na dag hul taak onvermoeid vervul."

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Antoinette Lourens Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Antoinette Lourens:

"Martha was my steunpilaar
wanneer die lewe oorlog verklaar
sonder haar was ek verlore
oud word was haar nie beskore"

Vrouedag-skryfkompetisie: To my mother

Abigail George Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Poem by Abigail George:

"You’re opera in the
wilderness. See the tragedy in my eyes, mother.
I ponder the hush, the inner music of the shore.
I’m always seeing the same shore."

Gelyke Kanse-persverklaring: Konstitusionele Hof-toetssaak oor taal

PH Spies Universiteitseminaar | University Seminar 2019-08-06

Groot belangstelling heers onder akademici en in onderwyskringe oor 'n toetssaak in die Konstitusionele Hof rakende die omstrede kwessie van die reg tot onderrig in Suid-Afrika se inheemse tale op tersiêre vlak. Hierdie saak word Donderdag 8 Augustus 2019 in die Konstitusionele Hof in Johannesburg aangehoor.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-08-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Remona Voges, Mkululi Nompumza SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-08-06

"I am of the opinion that when one is a part of an organisation, it is one’s experiences in decision-making that engender a sense of belonging and purpose."

Krimifees ’n Suid-Afrikaanse eerste

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-08-06

"Terwyl elke plaaslike literêre fees ’n paar panele vir krimi-skrywers het, is hierdie die heel eerste fees wat gewy is aan misdaad skryf in al sy aspekte."

WhatsApp as ondersteuningsplatform: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Leah Slinger-Steenberg, Doria Daniels SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-08-05

"In Suid-Afrikaanse staatskole is dit nie ongewoon dat leerders in ’n derde of vierde taal onderrig word nie."

Press release: Open Book 2019 programme is now live!

LitNet Books and writers 2019-08-05

The Open Book Festival will take place between 4 and 8 September 2019 in Cape Town. The programme is now live and features many brilliant authors!

Video: Stellenbosch-bekendstelling van In my vel deur Azille Coetzee

Cliffordene Norton Skrywersonderhoude 2019-08-05

Op Saterdag 3 Augustus 2019 is Azille Coetzee se debuut, In my vel, by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekendgestel. Mercy Kannemeyer het ’n eerlike, maar gemaklike gesprek met Azille gevoer in die volgepakte boekwinkel. Onderwerpe soos wit skuld en magstrukture is met humor onder die loep geneem. Cliffordene Norton het die gesprek opgeneem en foto’s geneem. 

Die "wat as" van die land

Reusedwerg SêNet-briewe 2019-08-05

"Hou op aan die verlede vasklou en suig, en kyk wat is die huidige probleme en vraagstukke."

Hoekom raak vroue verlief op moordenaars?

Carla van der Spuy Menings 2019-08-05

"Die redes hoekom vroue met mans agter tralies afhaak, het my nog altyd gefassineer. Wat sou die aantrekkingskrag wees?"

Top