Pasgelaai
Boekbekendstelling: Twyfelaars wat glo deur Hans Ester en Chris van der Merwe
2019-09-02Jy word hartlik uitgenooi na die boekbekendstellingsgesprek van Twyfelaars wat glo op 14 September 2019 by SASNEV in Pinelands, Kaapstad.
Ons sal nooit vergeet nie
2019-09-02"Ek het onlangs 'n artikel gelees oor die ou SAW en dit het baie herinneringe teruggebring van daardie tyd."
Homoseksualiteit en die beskawing
2019-09-02"Hierdie advies is baie insiggewend omdat dit lig werp op die feit dat mans nie 'n 'natuurlike' seksuele weersin vir mekaar het nie, maar dat dit kunsmatig geskep moet word en 'n naam daarvoor gegee moet word om die vrees van die duiwel in hom te jaag."
Ek is geen liberale wit Afrikaner nie
2019-09-02"Ek is glad geen liberale wit Afrikaner nie en voel oor niks skuldig of jammer nie."
LitNet-resensente op die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-kortlys
2019-08-30LitNet het twee boekresensente wat op die kortlys vir die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-prys verskyn. Baie geluk aan die finaliste!
NouNet-mening: Oor vrouelogika en ander geite
2019-08-30"Nadat ek vir jare die eienaardighede so eie aan vroue bestudeer het, het ek besluit om enkeles daarvan neer te pen."
Seepglad: die toekoms van seks, die internet en tuinelektronika
2019-08-29"Die robothandjies aan die binnekant sal die goed vat en stoor, sonder om dankie te seg. En jy sal betaal, maar nie eens met snapper nie. O, dis reeds aan die gebeur, in China, onder andere."
NHI, yea of nay?
2019-08-29"En miskien gan die keuse nie net oo voorreggie, maa dit gan oo dis elke mens se reg op goeie gesondheidsorg, never mind offit nou privaat of deurie staat is."
Resensie: Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal
2019-08-29"Van die hooftemas is die trauma en effek van bendegeweld op die individue maar ook gemeenskappe, die rouproses van diegene wat familie en vriende weens bendegeweld verloor, en die rol wat dwelms en dwelmhandel speel."
Mediaverklaring: Kommer oor outomatiese bevordering in die grondslagfase
2019-08-29"Die Onderwyskommissie is sterk gekant teen die aanvaarding van die beleid indien dit bloot polities gedryf word ter wille van beter slaagsyfers."
My skemertyd
2019-08-29Gedig deur Anzé Bezuidenhout:
"en dit wat moes is nou wat was;
en my lewensspore lê nou vasgeskroei
in duisend bloedmane gelede"
Rassisme, nasionalisme en die Gereformeerde tradisie: ’n onderhoud
2019-08-29"Ek het die radikale politieke omwenteling in ons land gedurende die 1990’s as ’n kind meegemaak." Pieter GR de Villiers gesels met JA Schlebusch oor sy artikel.
NouNet-mening: ’n Plaaskind probeer die K53 en die ongeskrewe padreëls van die stad met mekaar vereenselwig
2019-08-29"As plaaskind was dit vir my glad nie ’n probleem om uit te figure hoe om met die plaasbakkie te ry nie. Dit was eintlik heel eenvoudig. Maak seker die bakkie is uit rat, draai die sleutel, trap die clutch in, verander na eerste en trap die petrol. Daar gaan jy!"
FA Venter was 'n goeie skrywer
2019-08-29"Die nuwe media is nou 'n verbruikerskultuur van onnosele videospeletjies en politiek-korrekte Hollywood-voorstellings."
'n Onderhoud oor Oedipus by die kykNET Silwerskermfees 2019
2019-08-29Oedipus: Die musical – ’n dokumentêr is by hierdie jaar se kykNET-Silwerskermfees met sewe toekenninngs bekroon. Remona Voges het met Stefan Benade (skrywer en regiseur) en Canya Cruywagen (redigeerder) gesels om meer oor dié indrukwekkende kortfilm uit te vind.
Skrywersonderhoud: Hannes Barnard oor Halley se komeet
2019-08-29"Die storie is ’n grootwordverhaal, of coming-of-age-storie. Daar is redelik baie debat oor of dit ’n jeugroman is en of dit ’n bildungsroman is. Juis daarom is ek gelukkig om Wenkbrou as uitgewer te hê, want hulle glo in stories wat nie altyd in boksies geprop kan word nie."
'n Fees van tieners. 'n Fees van talent. 'n Fees van teater!
2019-08-29Tydens die ATKV-Tienertoneelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind sal 18 produksies van dwarsoor Suid-Afrika meeding om as die algehele wenner van dié teaterkompetisie aangewys te word.
