Pasgelaai
PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Henning Pieterse
2019-09-06"Die wêreld van die skrywer” is PEN Afrikaans se artikelreeks waarin skrywers uitbrei oor temas wat met die praktyk van skryf te doen het. Die bekroonde digter, vertaler en letterkundige Henning Pieterse, is in hierdie artikel aan die woord.
Twyfelaars wat glo: 'n onderhoud met Chris van der Merwe
2019-09-06"Twyfel is menslik; maar ek dink geloof is ook menslik. Soos Augustinus gesê het, daar is ʼn verlange in die menslike psige wat alleen deur God gestil kan word. Twyfel sonder geloof en geloof sonder twyfel is albei vir my onwenslik."
Elders gesien: #AmINext en Afrikaanse liedjies
2019-09-06Die gerekende joernalis, Ivor Price, het op 5 September 2019 in die gees van die #AmINext-protes die volgende oor die objektifisering van vroue in Afrikaanse liedjies op Twitter gesê:
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2019
2019-09-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Vrouedag-skryfkompetisie – Clinton V du Plessis is die wenner!
2019-09-05"Na bykans 200 inskrywings en ’n uitdagende keuringsproses het ons ’n wenner! Clinton V du Plessis is aangewys as algehele wenner van LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie."
Fietsstad Amsterdam, hoe Amsterdam de fietshoofdstad van de wereld werd, Fred Feddes in samenwerking met Marjolein de Lange
2019-09-05"Fred Feddes schreef in samenwerking met Marjolein de Lange een indrukwekkend boek Fietsstad Amsterdam, hoe Amsterdam de fietshoofdstad van de wereld werd. Een heuse monografie over het fietsen in Nederland, maar vooral in Amsterdam."
Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Misdaad se sagter kant"-video
2019-09-05Hierdie outeurs ken hul storie van voor tot agter, maar hul kwesbare speurfigure meet almal kragte teen bedrewe boosdoeners. Ilzak de Vries in gesprek met: Sally Andrew, Martin Steyn, André Krüger en Rudie van Rensburg. Kyk die video deur Naomi Bruwer.
Die land van opgekapte lyke
2019-09-05"Augustus was Vrouemaand, maar sedert die einde van Augustus tot nou toe, is vele vroue in ons land – ten spyte van pogings tot bewusmaking – verkrag, vermink en vermoor ..."
Winterfoto-kompetisie: Philip Hattingh se inskrywing
2019-09-05Kyk hier hoe lyk Philip Hattingh se inskrywing vir die Winterfoto-kompetisie.
Winterfoto-kompetisie: Anske van Niekerk se inskrywing
2019-09-05Kyk hier na Anske van Niekerk se inskrywing vir LitNet se winterfoto-kompetisie.
Winterfoto-kompetisie: Johan Kotze se inskrywing
2019-09-05Kyk hier hoe lyk Johan Kotzé se inskrywing vir LitNet se Winterfoto-kompetisie.
Tamatiebredie is ’n waardige gryskoptante
2019-09-05"My tamatiebredie is ’n bietjie anders. Ek het te lank op die rand van die Bo-Kaap en in Woodstock gebly en het lankal geswig voor die verleidelike geure en speserye van die Maleise kookkuns. Dit kan jy ook duidelik in my bredies proe."
Book launch: Death on the Limpopo by Sally Andrew
2019-09-05The book launch of Sally Andrew’s Death on the Limpopo will take place on Saturday 14 September 2019 at Protea Bookshop in Stellenbosch.
Press release: Powerful co-production of Athol Fugard Classic for Fugard Theatre Run
2019-09-05Following an acclaimed premiere at the Klein Karoo Nasionale Kunstefees, a new production of Athol Fugard’s powerful classic – Statements after an arrest under the immorality act comes to The Fugard Studio Theatre (Cape Town) from 17 September 2019 for a limited season.
Maand van Kuns 2019
2019-09-05"Die Maand van Kuns, ’n gereelde instelling elke Augustus, is pas vir die sesde agtereenvolgende jaar in die Welgemeend Herehuis in Kaapstad aangebied. Rondom die tema, Satire en Ironie, het die Maand van Kuns vir die eerste keer publieke toegang gebied om ’n keur uit die werk van die meesterkunstenaars, Robert Hodgins, Stanley Pinker, en Alexander Podlashuc, te sien, wat slegs in privaatversamelings verteenwoordig word."
Persvrystelling: Bekroonde drama vanaf die Woordfees in Stellenbosch, In Slavenhuis 39, by Kunstekaap te sien
2019-09-05"Dít als in die slawehuis – ’n konstante herinnering aan hul gesamentlike, pynvolle verlede." Die stuk bied ’n blik op vier jongmense van vandag, en vra wat bruinwees nou eintlik beteken. Die storie handel oor vier bruin eerstejaarstudente in Stellenbosch wat ’n woonstel deel wat jare gelede slawe gehuisves het. In Slavenhuis 39 het in Maart by die Toyota US Woordfees in Stellenbosch gedebuteer, waar dit die Woordtrofee vir Beste Opkomende Kunstenaars ontvang het. Dit word in die Artscape Arena opgevoer vanaf 10 tot 14 September.
#HeTwo: Evita deur Pieter se oë
2019-09-05"'Net omdat sy nie bestaan nie, beteken dit nie sy is nie ’n werklike persoon nie,' sê Pieter-Dirk Uys oor sy alter ego, Evita Bezuidenhout, tydens sy jongste toneelstuk, #HeTwo: Evita exposed! wat tot 14 September 2019 by Theatre on the Bay, Kampsbaai, te sien is."
NouNet-mening: Hong Kong – steeds eiland met geur en kleur
2019-09-05"Dit is wonderlik hoe die sambrele oopgaan wanneer die eerste druppels begin val. Sambrele in die somer is ’n noodsaaklikheid vir enige ordentlike Hong Konger. Nie net vir die reën nie, maar ook as die son te warm begin steek. En natuurlik, dié wat aan die Hong Kong opstande deelneem, kruip ook gerieflik agter sambrele weg in die konfrontasies met die polisie."
