Pasgelaai

Towards the fullness of the Afrikaans language

Hein Willemse Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-08-28

"Afrikaans was forged in the mouths of all those who lived at the Cape and beyond. It is in this Creole that we hear the remnants of the slaves’ foreign tongues, and the traces of their experiences."

Op weg na die volheid van die Afrikaanse taal

Hein Willemse Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-08-28

"Afrikaans is gevorm in die monde van al diegene wat aan die Kaap en in die binneland gebly het. Dit is in hierdie kreooltaal dat ons die oorblyfsels van die slawe se vreemde tale hoor, en die spore van hul ervarings."

Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen

Lee-Ann Langeveld Skole 2019-08-28

Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hier na die eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video's te ontvang!

Resensie: Doodsengel deur Madelein Rust

Org Potgieter Resensies 2019-08-28

"Dis mos hoe 'n misdaadriller begin: met 'n moord in die eerste sin! Daarna neem die skrywer die leser op 'n rit van geweld en vergelding totdat sy op bladsy 366 'n puik ontknoping skryf."

Resensie: My mother’s mother’s mother deur Pieta van Beek en Annemarié van Niekerk

Karen de Wet Resensies 2019-08-28

"Die titel van die boek is geneem uit Diana Ferrus se Ons komvandaan en dit word ingespan om die boek te raam as ’n teks waarin dit juis generasies vroue is wat deur hulle skryfwerk aan die woord kom."

Die Viëtnam-oorlog op film: Veertig jaar van Francis Ford Coppola se Apocalypse now (1979)

Dian Weys Film 2019-08-28

"Die oorspronklike film is in 2001 opgevolg deur Apocalypse now: Redux, wat 49 minute langer duur. Vanjaar word egter 'n nuwe weergawe,  Apocalypse now: The final cut (2019), in Suid-Afrikaanse teaters vrygestel om die film se 40ste bestaansjaar te vier. Hierdie weergawe, wat 20 minute korter as Redux is, is volgens Coppola sy gunsteling- en finale weergawe van dié meesterstuk."

Lesersindruk: Sewentig vrae oor evolusie vir Christene deur Albert Alberts

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-08-28

"My belangstelling in Alberts se boek lê egter by wat ek noem die argumente oor die oermense. Die studie van die argeologie. Waaroor daar maar betreklik min in Afrikaans geskryf is, sover my kennis strek."

Vrouedag-skryfkompetisie: Kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2019-08-27

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Hier is die kortlys van die beste inskrywings! Baie dankie aan almal wat deelgeneem het. Die wenner word Vrydag 30 Augustus aangekondig.

An investigation into the access provided by the Arend app to technological pedagogical and subject content knowledge (TPACK)

Christina Johanna (Christa) van Staden Academic research 2019-08-27

"Arend, a web-based learning environment, was designed, developed and published in 2012 to serve as meeting place for South African teachers."

’n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis (TPEIK) waartoe die Arend-toep toegang verleen

Christina Johanna (Christa) van Staden LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-08-27

"Die Arend-toep is in 2018 ontwerp en ontwikkel om toegang tot die webgebaseerde Arend, ’n aanlynleeromgewing vir onderwysers, te verbeter."

kykNET Silwerskermfees 2019: 14 kortfilms in kompetisie  

Suzette Myburgh Film 2019-08-27

"Die kortfilms is ’n belangrike ontwikkelingsprojek van die jaarlikse Silwerskermfees, en kykNET verdien werklik lof vir die manier waarop hulle bereid is om voortdurend te belê in Afrikaanse films én die groter Suid-Afrikaanse mediabedryf."

 

kykNET-Rapport-boekpryse 2019: Kortlyste vir resensiepryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2019-08-27

Volgens die sameroeper van die keurpaneel, Bibi Slippers, was die gehalte van die inskrywings vanjaar weer eens baie hoog. “Uit ’n gros baie goeie resensies was daar in elke kategorie vier absolute uitskieters wat nek-aan-nek met mekaar gelê het."

Filmresensie: Goldblatt

Suzette Myburgh Film 2019-08-27

Ná Goldblatt se dood in Junie verlede jaar is dit as gepaste huldeblyk by die afgelope Silwerskermfees in Kaapstad vertoon. "Net so uitsonderlik as wat Goldblatt se werk is, is hierdie dokumentêr waaraan die filmmakers ses jaar lank gewerk het."

Ou vlae, nuwe vrae

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-08-27

"Ten beste is AfriForum en hul ondersteuners onsensitief vir die ongelooflike skade wat aan swart mense spesifiek, en die breër samelewing in die algemeen, aangedoen is onder die gewapper van die ou vlag. Onsensitief op dieselfde manier as wat dit onsensitief is om die swastika by Joodse geleenthede te vertoon."

kykNET Silwerskermfees 2019: Wat’s in die spieël? Dagboek van ’n filmfees

Jaco Barnard-Naudé Film 2019-08-26

"Wat is in die spieël? Dink ons krities genoeg oor die keuses wat óns maak in die lig van Bass se keuse en protes? Kan ons in solidariteit met Bass staan oor die objektivering van die vroulike liggaam, terwyl ons die omstredenheid terselfdertyd sien as ’n geleentheid om ’n gesprek oop te maak en krities te dink oor die objektiverings waaraan ons self daagliks skuldig is?"

Persvrystelling: Liefde by die Dam

LitNet Musiek 2019-08-26

Agt bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars en groepe gaan vanjaar die verhoog behoorlik laat vlamvat: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Early B, Arno Carstens, Majozi, Karlien van Jaarsveld, Snotkop en Loki Rothman.

kykNET Silwerskermfees 2019: Leon van Nierop se indrukke

Leon van Nierop Film 2019-08-26

"Die fees is verby. Tone is nie net in koue water gedruk nie, maar karakters en filmmakers het sommer kaalbas aan die diep kant ingespring."

Die 9de kykNET Silwerskermfees – hier’s die wenners

LitNet Film 2019-08-26

“kykNET het uit die staanspoor ’n langtermynvisie met hierdie spesiale projek gehad. Die Silwerskermfees se fokus is en bly die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse filmbedryf,” meen Karen Meiring, hoof van Afrikaanse Kanale by M-Net.

Elke ma

FC Boot SêNet-briewe 2019-08-26

"Elke ma vul ’n besondere plek in ’n mens se lewe."

Kollektiewe neurose oor verlede

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-08-26

"Ons wittes het kollektiewe neurose oor verlede, oor die ANC en SAKP."

Top