Pasgelaai

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat almal sal onthou

Maryna Moolman Skryfkompetisies 2019-08-21

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Maryna Moolman: "My lewe is volmaak met jou daarin. In dae van opgee, herhinner jy my aan die sterk persoon wat jy is."

Wenners van die Nasionale Skryfwedstryd van die BSV 2019 bekend gemaak

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2019-08-21

"Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd se wenners is pas bekend gemaak. Hier is die wenners! Laai ook inligting af oor die BSV-slypskool wat binnekort plaasvind."

Herstandaardisering van Afrikaans: die tameletjie en uitdaging van opsies en besluite

Andre Gouws Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-08-21

"Die suksesvolle toekoms van die herstandaardisering van Afrikaans lê in versoening van variëteitgemeenskappe van Afrikaans en samewerking tussen taalorganisasies, taalliggame en universiteitsdepartemente."

Politieke vs kriminele vs morele aanspreeklikheid en die ANC-effek

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-08-21

"Almal gaan rustig voort met hul lewens en hul bedrywighede. Hoekom is daar geen gevolge nie? Smallnyana skeletons. Want niemand se hande is skoon nie. Niemand kan dus die vinger na ander wys, of hulle teregwys nie."

Hope Masike – die nuwe prinses van mbira

Pieter van der Lugt Musiek 2019-08-21

"Hope bou haar liedjies met van mbira se tradisionele tegnieke, maar speel stadiger frases as wat jy dalk op dié instrument verwag en gebruik heelwat eggo wat hulle soos dagdrome laat hang."

The Midlands Literary Festival is ten years old

Izak de Vries Books and writers 2019-08-21

"The tenth Midlands Literary Festival will take place from 31 August to 1 September 2019 at the Fern Hill Hotel in Howick, KwaZulu-Natal. Here is the programme."

Reader impression: Where do you go to by Jean Cerfontaine

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2019-08-21

"Despite the occasional punctuation blunder many a self-published book is guilty of, Where do you go to is a lovely and unforgettable read, and a fitting tribute to Sarstedt’s song; and, although one expects a feel-good ending culminating in Marie-Claire learning more about the first few years of her life, the revelation still comes as a surprise."

2 blou gedigte om te pas by my skoene

Koos Kombuis Poësie 2019-08-21

"Die tyd is lankal ryp, ons moet nou begin praat
Oor die plek van Afrikaans in hierdie stotterstaat
Tussen boewe en betogers trek ons digters (kort van) draad"

Strandloper

Abigail George New writing 2019-08-21

"So, put that in your pocket for a rainy day. The world comes to life around me, and I’m alright again. I find it hard to trust people now. I go for long walks."

Boekbekendstelling in Stellenbosch: Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots

LitNet Boeke en skrywers 2019-08-20

Hier is ’n uitnodiging na die boekbekendstelling van Debbie Loots se Die boek van gelukkige eindes op Saterdag 31 Augustus 2019 by Protea Boekwinkel in Stellenbosch. 

Nuwe tema, baadjie, borg en programsegmente vir die Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-08-20

"Die Toyota US Woordfees se tema vir 2020 is pas bekendgemaak saam met die bekendstelling van ’n nuwe logo."

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Lia Snijman Universiteitseminaar | University Seminar 2019-08-20

"Dit is tyd dat ons weer eer bring aan hierdie vasteland wat ons taal help vorm het en dat ons ons deel doen om haar ander kinders ook te help."

Winterfoto-kompetisie: Louise van Eeden se inskrywing

Louise Van Eeden Fotokompetisies 2019-08-20

Kyk hier hoe lyk Louise van Eeden se inskrywing vir die winterfoto-kompetisie. 

10 redes om in LitNet Akademies te publiseer

LitNet Akademies en skole 2019-08-20

Rede #10: Die materiaal wat jy skep, gaan talle Afrikaanssprekende studente help om hul vakgebied beter en makliker te begryp.

Vrouedag-skryfkompetisie: Irene

Ilze du Plessis Skryfkompetisies 2019-08-20

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Ilze du Plessis:

"so heilig soos jou Griekse
naamgenoot
het jy jou eie setel op
my Mount Olympus verdien"

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek bewonder – Beryl Markham

Connie Luyt Skryfkompetisies 2019-08-20

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Connie Luyt: "Sy het lank posstukke gevlieg na alle uithoeke van Kenia, siek mense karwei, saam met Bror Blixen olifante opgespoor uit die lug voordat sy Engeland toe is. Daar het die droom van ’n rekordvlug ontstaan."

Vrouedag-skryfkompetisie: Ek sal onthou

Irene de Kock Skryfkompetisies 2019-08-20

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Irene de Kock:

"Daar is soveel wat van jou vergeet het,
maar daar is so baie om te onthou."

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

Melody De Winnaar Skryfkompetisies 2019-08-19

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Melody De Winnaar:

"pers was nog altyd vir my die lelikste kleur
omdat ek nie kan onthou om te vergeet"

Vrouedag-skryfkompetisie: Liefste Moeder

Saretha Benadé Skryfkompetisies 2019-08-19

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Saretha Benadé:

"Vandag, ja, vandag mis ek haar.
Maar nie net vandag, elke oomblik van ’n jaar."

Winterfoto-kompetisie: René Bohnen se inskrywing

René Bohnen Fotokompetisies 2019-08-19

Sien hier hoe lyk René Bohnen se inskrywing vir die winterfoto-kompetisie. 

Top