Pasgelaai
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Riana Scheepers
2019-09-17"Ek gaan beslis nie Nederland toe om te gaan rus nie – ek gaan elke moontlike aanbieding van my mede-skrywers bywoon. Dit is ’n uitsonderlike, en uiteenlopende groep skrywers, ek kan nie wag nie!" Riana Scheepers gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman, waar sy binnekort optree.
Boekbekendstelling: Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach
2019-09-17Die boekbekendstelling van Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach vind op Dinsdag 17 September 2019 om 17:30 vir 18:00 by die Book Lounge in Kaapstad plaas.
Waar kan ek Sandveldkos en Velddrif se stories koop?
2019-09-16Weet enige leser dalk waar hierdie boeke te koop gekry kan word?
"Poëzie is" op Pampoendag. Tweespraak tussen Pamtsjoen en Don Espejuelo
2019-09-16"De kameleontische aard van Breytenbachs dichterschap, 'herinnering' én 'de kunst van het vergeten', komt in dit metapoëtische gedicht tot haar recht."
Suid-Afrika: ’n Vergrootglas op die land se misdaad
2019-09-16"Wat baie Suid-Afrikaners wel dalk nie weet nie, is dat in terme van ’n wye reeks misdaadkategorieë, ons land nou baie veiliger is as 20 jaar gelede. Tog, wanneer jy na sekere misdaadkategorieë kyk, is daar gevaarligte wat flikker."
Tuin van Digters 2019 – video: Bekendstelling van breyten breytenbach, woordenaar woordnar
2019-09-16Die SA Akademie van Wetenskap en Kuns se huldigingsbundel van Breyten Breytenbach, breyten breytenbach, woordenaar woordnar, is die afgelope naweek by die Breytenbach-sentrum se Tuin van Digters bekendgestel. Andries Visagie het met Francis Galloway (die redakteur van die bundel), Louise Viljoen en Catherine du Toit gesels.
Onderwysers kan mekaar arendsvlerke gee: ’n onderhoud met Christa van Staden
2019-09-16"Die onderwysers gesels met ander onderwysers wat dieselfde vak aanbied en leer so oor tyd en geografiese grense heen. Dit is belangrik om te weet dat jy nie die enigste onderwyser is wat met 'n probleem soos kinders met gedragsprobleme sukkel nie. As mens eers weet dat jy nie alleen is nie, word die las ligter."
Twyfelaars wat glo-bekendstelling in Pretoria
2019-09-16Jy word hartlik uitgenooi na 'n gesprek oor hierdie boek by die Akademiegebou op 30 September 2019.
Al die verskillende godsdienste
2019-09-16"Daar word dikwels gesê dat godsdiens die oorsaak van die meeste oorloë is. Dit is myns insiens nie waar nie; oorloë gaan oor minerale bronne, grondgebied, water, daardie soort van ding."
Wat elke man homself moet vra
2019-09-16"Die maand van Augustus het gekom en die maand van Augustus het gegaan. Augustus is Vrouemaand."
Voorgeslagte van die nuwe diere. Vir nog vele jare van saam andersmaak, Breyten
2019-09-16"Die grootste lewende Afrikaanse woordkunstenaar, Breyten Breytenbach, is vanjaar 80 jaar oud en niemand glo dit eintlik nie. Naas Jan Rabie is hy die bekendste Afrikaanse skepper van surrealistiese tekste met fratsfigure, soms soos in gruwelsprokies, meestal mengsels van afgryse en humor."
’n Blonde oomblik
2019-09-16"Ek sal nogtans die resultaat van Redelinghuys se empiriese navorsing hier tussen julle op die Sê wil verneem."
Navraag: alternatiewe name vir "kortverhaalsiklus"?
2019-09-16Is daar ’n LitNet-leser wat hierdie student van raad kan voorsien, asseblief?
Verjaarsdagvers vir Breyten deur Clinton V du Plessis
2019-09-16"Kyk, jy roggel nog nie
op 80 gorrel jy bekkig, bolands
en skerp-astrant, sonder brieke,
skuinsmoerig"
’n Vlieg
2019-09-15"Nou goed, gooi dan maar ’n babakombersie oor jou bene. Dit help nie, want die vlieg se aandag verskuif nou na jou gesig, en dit is nou wraggies éérs hinderlik."
Waarom het die wêreld verander van aardverwarming na klimaatsverandering?
2019-09-15"Waarom hou ons nie mense wat tien jaar terug gelieg het oor aardverwarming in ons baie liberale howe verantwoordelik vir hul liegstories nie?"
Breytenbach op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breytenbach – Louise Viljoen
2019-09-15By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 is ’n digitale publikasie saamgestel waarin daar aandag gegee word aan afsonderlike gedigte uit sy omvangryke oeuvre.
Louise Viljoen: "Dit is iets van ’n truïsme om te sê een van die mees opvallende eienskappe in Breytenbach se poësie is die spanning tussen hartstogtelik leef en weemoedig of weerbarstig wag op die dood."
kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019: langer resensies
2019-09-14Hier is kykNET-Rapport se boekresensent van die jaar 2019 vir langer resensies.
kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019: niefiksie
2019-09-14Hier is die wenner van die kykNET-Rapport-prys vir boekresensent van die jaar 2019 vir niefiksie.
