Pasgelaai

Visuele uitbeeldings van ’n miskraam in die kunswerk Loss: ’n Kritiese toepassing van Freud se teorieë van verlies en trauma

Nathani Lüneburg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-09-27

“Ek ondersoek traumateorieë oor verlies en argumenteer in die lig hiervan dat rou ’n natuurlike, terapeutiese manier is om op verlies te reageer.”

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Christi van der Westhuizen Menings 2019-09-26

"So baie van die wit Afrikaners wat ek ken, wil niks weet van enigiemand anders se pyn nie, wil nie hoor van apartheid nie en wil veral nie vir ’n oomblik dink aan hul eie aandadigheid of verantwoordelikheid teenoor ander nie. En laat jy nou net die killjoy wees wat hierdie kwessies ophaal by ’n braai. Wat gaan aan met ons? Hoekom is ons so bang om te verander? Om verantwoordelikheid te neem vir wie ons is?"

Onstuimig knetteren Nederlandse letteren onder het Zuiderkruis

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2019-09-26

"Enkele maanden geleden verscheen in het fonds van uitgeverij Van Schaik een uitgebreid panorama van de Nederlandstalige literatuur, Verbintenis en venster. Die Nederlandstalige letterkunde van aanvang tot hede (H.P. van Coller, red.). In een eerste deel van meer dan vierhonderd pagina’s, geschreven door Hennie van Coller, wordt een overzicht geboden van literaire ontwikkelingen en sociaal-politieke en culturele contexten in de Lage Landen van de Middeleeuwen tot vandaag."

Verbazende stroopwafels

Hendrik-Jan de Wit NeerlandiNet 2019-09-26

"Een ijzersterk verhaal is het verhaal van The Amazing Stroopwafels. De excentrieke band laat zich nergens in passen. Ze laten zich niet in met platenboeren en managers."

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Heinrich Matthee Menings 2019-09-26

"Die Nederlandse parlementsbesluit sluit ook aan by ’n wyer tendens waarin Westerse media, ontleders en regerings die ANC meer krities beoordeel. In watter mate sal ander Europese, Australiese en Amerikaanse politieke rolspelers vorentoe druk op die ANC-regering plaas oor skendings van burgerregte en menseregte?"

Veiligheidspersoneel

Amanda Greeff Menings 2019-09-26

"Daar is altyd drie persone in so ’n voertuig, die bestuurder, ’n wag en die 'runner.' Hulle is almal bewapen. Die bestuurder het opdrag om altyd só te parkeer dat hy maklik kan wegjaag, sou daar ’n aanval kom. Die enjin moet die hele tyd luier. Die geld is die belangrikste, word hulle aangesê. Die wag klim dan uit en moet die 'runner' oppas en beskerm terwyl hy die geldkiste uithaal en indra. So ook die heeltyd binne en wanneer hy weer uitkom."

NouNet-mening: Drink en bestuur – "Mamma wag nie vir my nie"

Riette Rust NouNet 2019-09-26

"’n Nuwe perspektief oor drink en bestuur is nodiger as ooit. En dit sluit nie padblokkades en blou ligte in nie."

’n Kombersie vir erfenismaand

Karen Hart Kos en wyn 2019-09-26

“Een van my Ouma se ou resepte, wat ek kleintyd leer ken het as Ouvrou-onder-die-kombers, ken baie ander bloot as koolfrikkadelle ...”

Poppie Nongena-rolprent skenk gedeelte van wins aan veldtog teen geslagsgeweld

Marli van Eeden, Christiaan Olwagen, Helena Spring Onderhoude 2019-09-26

Die lokprent vir die langverwagte rolprent Poppie Nongena is dié week uitgereik. Die rolprent het skoonskip gemaak by die onlangse kykNET Silwerskermrolprentfees, waar dit met 12 toekennings bekroon is. Marli van Eeden gesels met Christiaan Olwagen en Helena Spring.

’n Leser se indrukke van The Rise & Demise of the Afrikaners deur Hermann Giliomee

KrotoaX Lesersindrukke 2019-09-26

"Vandag is Afrikaans soos ontwikkel deur die Genootskap van Regte Afrikaners in ’n krisis hoofsaaklik omdat dit ’n politieke voetbal geword het, om Jakes Gerwel se metafoor te gebruik. Dié bal word geskop deur geleerdes van alle kleure behalwe bruin. En nêrens word daar meer gespeel met die bal as by die US nie."

Persvrystelling: Skryfskool in die Swartland

LitNet Skryfsake en rubrieke 2019-09-26

Een van vanjaar se opwindendste Afrikaanse nuwelingskrywers, Lize Albertyn-du Toit (Die kinders van Spookwerwe, Human & Rousseau), woon op Vlakkerug. En dit is waar jy jou skryfspiere gaan ontwikkel, of versterk. Dis ’n afspraak met jouself.

Onderhoud met Rachelle Greeff oor die Swartland-skryfskool

Naomi Meyer, Rachelle Greeff Skrywersonderhoude 2019-09-26

"As jy ’n mate van talent het, ’n handvol verbeelding, nuuskierig is oor die lewe en weet (goed) skryf gaan oor lang ure alleen sit en voortdurend herskryf en dis nié glamorous nie, is jy kwartpad daar. Dan begelei ek jou met entoesiasme."

Boekresensie: Liefde agter tralies deur Carla van der Spuy

Riette Rust Resensies 2019-09-26

"Die gevangenes en hul metgeselle buite die tronk vertel hul verhaal in ’n eiesoortige stem. Dis asof karakters in ’n roman aan die woord is."

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Jacobus Uys Menings 2019-09-25

"Hoekom skryf ek hier? Beroerte is mos iets wat met ander mense gebeur! Ek het egter met verloop van tyd my verstom oor hoe algemeen beroertes is. Daarom wil ek graag met alle mense wat in aanraking mag kom met beroerte pasiënte ’n paar gedagtes deel ‒ hoofsaaklik om dit vir jou as leser en ook vir die pasiënt maklik(er) te maak."

Zola deur Johan Jack Smith: ’n onderhoud en ’n lesersindruk

Louise Viljoen (JBay), Johan Jack Smith Boeke en skrywers 2019-09-25

"Zola is grusaam, grafies en visueel sterk geskryf. Die storielyn is behendig verweef met sub-intriges wat die lyne tussen realiteit en fiksie doelbewus en suksesvol vervaag."

2019

Marnus Kok Fiksie 2019-09-25

“Verlede jaar op Oujaarsdag was ek in Ballito en het myself gesê dat 2019 my jaar is ...”

Dinamiet, sout en lig

Handré Brand Seminare en essays 2019-09-25

"Die onderliggende lewenswaardes wat voortspruit  daaruit om ’n bron van sout en lig vir die breë gemeenskap te wees, is ’n verdere uitbouing van die historiese ontwikkeling van die Bizweniplaas."

Sluiterspoed

Theresa Postma Poësie 2019-09-25

“Hoe graag sou ek die sluiterspoed wou verstel
die lewe op ʼn driepoot stil, lig op nog ʼn film laat val.”

NALN-boekbekendstelling: Afrikaans bars behoorlik uit sy nate

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-25

Lees hier watter boeke binnekort by NALN bekendgestel word. 

Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2020: ’n onderhoud met Steward van Wyk

Naomi Meyer, Steward van Wyk Onderhoude 2019-09-25

Steward van Wyk, sameroeper van die Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs, praat met Naomi Meyer oor hierdie geldelike inspuiting wat bloeiende jong skrywers vir ’n tyd lank sal genees van ’n groot finansiële kopseer.

Top