Pasgelaai

Skrywersonderhoud: Carla van der Spuy oor Liefde agter tralies

Carla van der Spuy, Naomi Meyer, Remona Voges Skrywersonderhoude 2019-09-30

"Die gevangene fokus al sy aandag op jou, die vrou daar buite. Hy vlei jou, skryf vir jou die mooiste gedigte en liefdesbriewe en jy word die spil waarom sy heelal draai. Dis besonder goed vir die ego."

Book review: Triangulum by Masande Ntshanga

Karabo Kgoleng Books and writers 2019-09-30

"Thematically, Triangulum is a compelling work that explores ideologies that are often at odds with one another, but which Ntshanga brings to an uneasy kind of integration while not leaving the reader with a clear, comfortable sense of resolution."

Conceptualising sustainable rural livelihood development in South Africa as an extension of sustainable development planning: a research and overview article

Menini Gibbens, Carel Schoeman, Juaneé Cilliers Academic research 2019-09-30

“Sustainable development and, consequently, sustainable rural livelihood development, will always be relevant topics for analysis, as these affect people's lives on a daily basis.”

Die konseptualisering van volhoubare landelikelewensbron-ontwikkeling in Suid-Afrika met verwysing na volhoubare ontwikkeling as grondslag: ’n navorsings- en oorsigartikel

Menini Gibbens, Carel Schoeman, Juaneé Cilliers LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-09-30

“In Afrika, en ook in Suid-Afrika, is dit noodsaaklik om daarop te let dat volhoubare ontwikkeling haalbaar sal wees slegs indien arm en rantstandige gemeenskappe spesifiek ingesluit word in die proses.”

Joe Biden

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-09-30

Hans Richardt skryf ’n brief vir SêNet oor Joe Biden, die Amerikaanse politikus.

Trump gaan beslis nog president wees na 2020

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-09-30

’n SêNet-briefskrywer gee sy mening.

Vir Crito: Sushi en Shosholoza en Die wolkversamelaars

Joan Hambidge Menings 2019-09-30

Joan Hambidge reageer op Crito se mees onlangse blog.

Baie wonings

Tiens SêNet-briewe 2019-09-29

"Al die tale en kulture kan in vrede saamleef, terwyl elkeen sy eie ding doen."

LitNet: Jou China

LitNet Nuusbrief 2019-09-27

LitNet: Jou China

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Vegters deur Lucia Prinsloo

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-09-27
LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Vegters deur Lucia Prinsloo, aangebied deur Du Toitskloof Wyne

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Wannie Carstens Menings 2019-09-27

"Hulle hoef of moet nie Afrikaans aanbied nie, maar hulle doen dit omdat hulle potensiaal vir die taal in Europa sien en dus besondere moeite doen om dit in hulle kursusse te betrek."

Wiskunde met LitNet: graad 12 – Waarskynlikheid

LitNet Skole 2019-09-27

Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie video oor waarskynlikheid wat deel uitmaak van ’n reeks van vier video’s waarin Lee-Ann West jou help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video’s te ontvang!

Skrywersonderhoud: Willem S van der Merwe oor Nuwe vrese

Remona Voges Skrywersonderhoude 2019-09-27

"Ek het meer uitgebrei op sekere ou temas soos verlore liefdes en die dood, en metafore het meer afgestroop geword. Ek dink ek het ook minder byvoeglike naamwoorde gebruik. Less is more."

Boekbekendstelling in Gauteng: Debbie Loots se Die boek van gelukkige eindes

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-27

Kom kuier saam by die bekendstelling van Debbie Loots se nuwe roman Die boek van gelukkige eindes in Gauteng! 

ATKV-Tienertoneelfinaal: ’n Fees van tieners, talent en teater

LitNet ATKV-Portaal 2019-09-27

Lees hier vir meer inligting oor vanjaar se ATKV-Tienertoeelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind.

PEN Afrikaans-nuusbrief: September 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-27

Lees PEN Afrikaans se September-nuusbrief hier.

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Notule

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-27

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September plaasgevind. Hier is die notule. 

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Voorsittersverslag

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-27

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die voorsittersverslag hier.

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Bestuurdersverslag

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-27

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die bestuurdersverslag hier.

Visual portrayals of miscarriage in the artwork Loss: A critical application of Freud’s theories of loss and trauma

Nathani Lüneburg Academic research 2019-09-27

“I investigate trauma theories of loss and argue that mourning is a natural therapeutic way of dealing with and reacting to loss.”

Top