Pasgelaai

Video: Bekendstelling van Betrayal: The secret lives of apartheid spies deur Jonathan Ancer

Cliffordene Norton Skrywersonderhoude 2019-10-04

Op Donderdag 19 September 2019 is Jonathan Ancer se Betrayal: The secret lives of apartheid spies by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Tom Eaton het met Jonathan gesels. 

Vraestel-uitnodiging aan onderwysers

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-10-04

LitNet publiseer ’n geruime tyd al gratis vraestelle, memo’s en lesplanne. Sommige vraestelle is deur LitNet aangevra, sommige van die vraestelle en lesplanne is spontante toesendings deur ervare leerkragte. Jy is welkom om jou vraestelle ook vir LitNet te stuur.

Koningin Lear by Aardklop 2019: ’n grootse ervaring met ʼn wanklank

Constant van Graan Aardklop 2019-10-04

"Met bloed en sweet beitel hul aan hul kuns, tot die vermaak van slegs ’n handjievol. In ’n tyd waar daar ʼn ongeregverdigbare aanslag teen die taal en sy sprekers is, is dit veral teater wat die lewensaar van Afrikaans vorm."

Week van de Afrikaanse Roman, Antwerpen, 25 september 2019: baden in meertaligheid is de beste manier om te leren lezen

Herman Meulemans NeerlandiNet 2019-10-04

"De Week van de Afrikaanse Roman draait op volle toeren. Op 25 september kwam de karavaan van spraakmakende Zuid-Afrikaanse woordkunstenaars langs in het superdiverse Antwerpen."

Joker – darker than Gotham

Réney Warrington Film 2019-10-04

"Joker is an expansive film, a cinematic marvel with plenty of jaw-dropping scenes. The unrelentingly dark nature of this instalment will, however, frighten many cinemagoers. Be warned. Or heartened."

Die voortsetting van Die Transvaler as die Noord-Transvaler Metro, sy ondergang en die einde van Perskor

Johannes Froneman, Elvira Wood Seminare en essays 2019-10-04

"Uiteindelik is die voortbestaan van koerante, ook gemeenskapskoerante soos die destydse Metro, ’n ekonomiese magspel waarin die olifante die gras vertrap. Maar die storie hiervan word selde vertel."

Press release: Kwela Books celebrates Okay, Okay, Okay by Finuala Dowling

LitNet Books and writers 2019-10-04

In October Kwela Books celebrate one of our country’s finest novelists and poets, Finuala Dowling and the publication of her new novel Okay, Okay, Okay.  

Press release: Innovation and enlightenment with Cape Town City Ballet’s Satori

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-10-04

Cape Town City Ballet presents an exciting new trilogy of works with their Spring Season, Satori, which will be performed at the Artscape Opera House from 26 October to 9 November. 

Bestaan nie-rassigheid nog?

Jason Lloyd Rubrieke 2019-10-04

"Minderhede voel ellendig, ten spyte van die feit dat die Grondwet nie-rassigheid as ʼn waarde van demokrasie neerlê, omdat hulle voel die samelewing is terug by die ANC se vroeë wortels as ʼn swart nasionalistiese party wat ras as basis gebruik om net Africans te bevoordeel."

Recensie: Het geheim van de schildpad: Wat dieren ons leren over lang leven door David van Bodegom

Hendrik-Jan de Wit NeerlandiNet 2019-10-04

"Wat maakt sommige diersoorten ouder dan andere? Om maar met de deur in huis te vallen: hij leert ons niet hoe wij de hoge leeftijd van een schildpad, walvis of noordkromp kunnen halen."

Tuin van Digters 2019: Mercy Kannemeyer se indrukke

Mercy Kannemeyer Seminare en essays 2019-10-04

"Dit het my ’n rukkie gevat om hierdie rubriek te skryf. Ek wou bepeins oor dit wat ek deurgemaak het. En in my gedagteproses het ek ook besef dat die fees steeds oorwegend wit is. Hier kan ’n mens moontlik op ’n paar tone trap, want natuurlik het ek groot agting vir almal wat op hul manier tot die sukses van so ’n fees bydra. Die volgende vrae het wel in my kop gedwaal: waar is die bruin of swart akademici?"

Boekbekendstelling: ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2019-10-04

Die bekendstelling van ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger vind op Dinsdag 8 Oktober 2019 om 18:00 vir 18:30 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria plaas. 

Persvrystelling: Aardklop 2019 ‒ ’n Fees van rekords!

LitNet Aardklop 2019-10-04

Ten spyte van uitdagings soos vreemde weerpatrone en ’n sukkelende ekonomie het die fees op vele vlakke rekordgetalle aangeteken.

Hommeltuie in die Vrystaat? Vyf vrae aan Christo Bisschoff

Christo Bisschoff, Imke van Heerden Akademies en skole 2019-10-03

“Die enigste oplossing is dat Afrika, veral suid van die Sahara, sy voedselproduksie dramaties sal moet verhoog.”

The Adhan is silent most mornings

Anifowoshe Ibrahim New writing 2019-10-03

“In every home there’s a room that holds the most powerful secrets. In every room that holds such secrets, there’s a table. A table that eavesdrops, that listens to all human discussions.”

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Oktober

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2019-10-03

Lees hier watter opwindende nuwe boeke in Oktober by LAPA verskyn. 

Die GEC Revolution

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-10-03

"Na ek die eeste nuusberig oo die gemos ʼn paa dae trug gesien het dink ek net heeltyd, 'f#k die robots gan oo vat in 85 jaa, gan vra maa net vi Siri of vi Alexa, of Tannie Google Assist, dan wat? Die kinnes kannie ees reg lies of wiskunde doenie, hoe gan hulle kan kompeteer met Artificial Intelligence, hoe?'"

Renosterstropery op die voorgrond in Baäl se jag deur Johan Fourie

Dawid de Wet Resensies 2019-10-03

"Baäl se jag gee mens darem effens hoop dat daar mense is wat hard probeer om ’n verskil te maak. Dit is ’n lewenstaak en dis presies wat elkeen van ons nou moet doen om ons planeet en onsself te red."

Hoërskool Noordheuwel wen die ATKV-Tienertoneelkompetisie vir die eerste keer!

LitNet ATKV-Portaal 2019-10-03

Maande van harde werk is verby vir die agtien groepe hoërskoolleerders wat sake uitgespook het om as wenner van die ATKV-Tienertoneel 2019 aangewys te word.

Filmresensie: Downtown Abbey

Suzette Myburgh Film 2019-10-03

"Alles tesaam vorm dit ’n netwerk van hoof- en subintriges wat die aandag boei én sorg vir ’n goeie skeut humor wanneer die Downton Abbey-personeel saamstaan teen die koninklike 'indringers'. Die laaste gesprek tussen Violet en Mary (Michelle Dockery) weerklink ook treffend tot in vandag se onsekere (Brexit-)tyd."

Top