Pasgelaai
Uitnoding na die bekendstelling van Penseel 2019
2019-10-11Die bekendstelling van Penseel 2019 vind Dinsdag, 15 Oktober in die Hofmeyersaal in Stellenbosch om 18:30 vir 19:00 plaas. Nuwe studentedigters- en skrywers lees voor, en verversings sal voorsien word.
US-taalbeleid en Gelyke Kanse: Konstitusionele Hof se volledige uitspraak
2019-10-11Op 10 Oktober is uitspraak in die Konstitusionele Hof gelewer ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid. Lees die volledige uitspraak hier.
Terminologie en terminografie: ’n onderhoud met Mariëtta Alberts
2019-10-11"Sommige terme is dalk verouderd, maar die ou vakwoordeboeke word nie bygewerk nie en gevolglik gebruik mense maar sommer die Engelse terme omdat hulle geredelik beskikbaar is. Dit is nie goeie nuus vir Afrikaanse vaktaal nie en dit was een van die redes waarom die handleiding geskryf is – gebruikers moet gemotiveer word om Afrikaanse terme te skep, te gebruik en te bewaar."
US-taalbeleid en die Konstitusionele Hof se beslissing: Afrikaans? Afrikatale? Stellenbosch?
2019-10-11"As Afrikaans ons kwynende ekosisteem wil red, moet ons ander tale se ekosisteme help voed."
Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe: Danie van Wyk reageer op US taalbeleid-hofbeslissing
2019-10-11"Afrikaanssprekende, jy is op jou eie. Ek treur."
Persverklaring: Konstitusionele Hof lewer uitspraak ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid
2019-10-10"Die Universiteit neem kennis van die Hof se verwysing na die beskerming van minderheidstale. Buiten die gebruik van Engels, is die US verbind tot die gebruik van Afrikaans en isiXhosa. Dit is ook die drie amptelike tale van die Wes-Kaap, die provinsie waaruit die meeste van die US se voorgraadse studente kom."
Pasverskyn: Die Slaghuis deur Cas Wepener
2019-10-10Maar is dié twee vroue die slagoffers van die mans se wandade of die medeskrywers daarvan?
Press release: Experience South Africa’s exiting new musical The MP’s New Suit
2019-10-10South Africa has an exciting new musical on the way and audiences have the chance to be part of it. A showcase reading of The MP’s New Suit will be presented at the Artscape Arena on Sunday 27 October starting at 18h00.
Athol Fugard’s Statements after an arrest under the Immorality Act showing at the Fugard Theatre
2019-10-10"This is an utterly compelling production that cautions us on the devastating impact of human rights abuse, in whichever form it comes, and hopefully makes us more understanding of our common humanity."
Coffee Snobs wil positiewe boodskap oordra met nuwe enkelsnit "Sal jy"
2019-10-10"Ons word so gebombardeer met negatiewe nuus, hartseer, moord en haat. Stories soos Tania s’n word nie genoeg vertel in die media nie. Ek dink ons land se mense het nodig om sulke stories te sien en te hoor. Ware verhale wat mense hoop gee en bemoedig en wat hulle weer laat glo in liefde."
Die Bybel in Kaaps: Job 4
2019-10-10"Job, djy sallit sieke nie like as ek vi jou iets proebee sê nie. Maa ek kannie stilbly nie."
Skrywersonderhoud: Jan Vermeulen praat oor sy boek Oopmond
2019-10-10"Vir my gaan dit dus nie in die eerste plek om te skryf oor die issues van jongmense of die issues van volwassenes nie. Dit gaan vir my oor hoe jongmense en/of volwassenes die vraagstukke van die lewe beleef en hanteer."
Week van de Afrikaanse Roman 2019: video van paneelbespreking oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans
2019-10-10Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Kyk Philip du Plessis se video rondom ’n paneelbesprekings oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans.
Programma: 6de internationale colloquium over het Afrikaans (Gent)
2019-10-10Sprekers: Breyten Breytenbach, Louise Viljoen, Margriet van der Waal, Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal, Yves T’Sjoen, Jerzy Koch, Anastasia de Vries, Alwyn Roux, Willie Burger, Karen Kuhn en Fanie Olivier.
Drie ouer verhale bied lekker leesvermaak
2019-10-10"Helene is ’n ervare woordsmid en dat sy uitgeknip is om met woorde te toor, is gewis."
Land reform: Is expropriation without compensation the magical “silver bullet” or is it a (calculated) shot in the dark?
2019-10-10“This contribution explores the recent developments in light of the land reform programme, in particular whether expropriation with nil compensation is indeed the solution so desperately needed.”
Poësie in petrol | Poetry in petrol
2019-10-10"Ek is boonop nie ’n digter nie. Hierdie sou dus nie ’n gedig gewees het nie. Maar in my hand was ’n kamera. So vrinne, kom ons droom."
MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat
2019-10-10“(Aspirant)-skrywer, -digter of literêre vertaler? Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith.”
Inter-review: Tracey Farren in conversation with Janet van Eeden about The book of Malachi
2019-10-10"The writing is visual and visceral, the world created is tangible, and the character of Malachi has expressed his voice with utmost clarity."
Invitation to book launch of Impossible return by Siona O'Connell
2019-10-09Kwela Books invites you to the book launch of Impossible return by Siona O'Connell.
