Pasgelaai

Musiekonderhoud: Neil Nachtrein oor Op plekke waar ons eens was

Henry Cloete, Neil Nachtrein Onderhoude 2019-10-16

"In ’n groot mate voel hierdie vir my soos ’n eerste album, in die sin dat die eindproduk ooreenstem met die visie wat ek gehad het terwyl ek geskryf het, ’n volkome breinkind."

Matriekvraestelle: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2018)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-10-16

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Afrikaans Eerste Addisionele Taal.

Matriekvraestelle: Rekeningkunde (2018)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-10-16

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Rekeningkunde.

Afrikaans in 'n meertalige Suid-Afrika

Menán van Heerden, Karien Brits Onderhoude 2019-10-16

"Die uitspraak in die Gelyke Kanse-saak is ’n gevoelige slag, maar as ons mense kan oortuig dat ons tale moet gebruik om in te sluit sal Afrikaans en al die ander amptelike tale (ja, ook Engels) bly voortleef." Menán van Heerden gesels met Karien Brits oor Afrikaans se posisie in ’n meertalige Suid-Afrika.

Boekresensie: Die dekonstruksie van Retta Blom deur Zelda Bezuidenhout

Elbie Adendorff Resensies 2019-10-16

"Dit is ’n roman wat handel oor verhoudinge – veral die huweliksverhouding en hoe vroue hulleself in ’n huwelik kan verloor. Maar dit is ook ’n verhaal oor veral die vriendskappe tussen vroue, en met hierdie twee temas kan baie lesers identifiseer."

LuBOY en V.I.T.0 se song vir die underdog – ’n onderhoud

Annie Klopper, Vito Heyn Onderhoude 2019-10-16

"Hierdie song is daar om die underdog te bemag om vir homself op te staan. Ons het steeds probeer om die delivery van die song so skoon as moontlik oor te dra, deur middel van metafore en humoristiese punchlines."

Bybel in Kaaps: Job 6

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-10-16

"Mense wat veby die stroempies veby kô op die pad, gan na die stroempie toe, maa hulle kry niks waterie, en hulle gat dood vannie dôs."

Manlikheid innie maalkolk

Jitsvinger Rubrieke 2019-10-16

"Om myself 'n man te noem in vandag se klimaat van gender-based violence is nogal stifling. Dit los my met hierdie vrae: Wat inform my manlikheid? Wat beteken dit om 'n man te wees in my gemeenskap?"

Bybel in Kaaps: Job 5

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-10-16

"God red mense wat niks hettie. Hy red hulle van die mense wat hulle beskuldig. Hy red hulle van die mense wat stêkker is as hulle."

Resensie: Wreed én mooi is die dood – verhale oor verlies, hunkering en heling.

Nini Bennett-Moll Resensies 2019-10-16

"Maar die boek is véél meer: die dood word kaalvuis getakel vanuit die perspektiewe van die sielkunde, antropologie, patologie en selfs die reg. Daarbenewens word intellektueel-filosofiese essays afgewissel met kortverhale en eg menslike anekdotes oor die heengaan van geliefdes."

Film review: Late night – clever but safe

Réney Warrington Film 2019-10-16

"The major issue Late night grapples with is how superficial TV, and life in general, has become. How substance has been substituted for likes, views and followers."

Mense uittie Kaap uit

Jeremy Dames Poësie 2019-10-16

“Copies vannie ma
En elkeen met ’n groot phone soes ’n tv
Dissie kinners”

Klein Karoo

Gideon Brückner Poësie 2019-10-16

“die alles van niks
is hier
in ’n droë oneindigheid”

A system-theoretical analysis of user interactions around Deon Meyer's Twitter profile: a reception study in the digital age

Burgert A Senekal Academic research 2019-10-15

“Because social media allows users to engage with writers and works themselves, it creates new opportunities to focus specifically on the reader.”

’n Sisteemteoretiese ontleding van gebruikersinteraksies rondom Deon Meyer se Twitter-profiel: ’n resepsiestudie in die digitale era

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-10-15

“Omdat sosiale media gebruikers toelaat om self met skrywers en werke in gesprek te tree, skep dit nuwe geleenthede om spesifiek op die leser te fokus.”

Persverklaring: Gert Vlok Nel sing in Die Bôrdienghuis

LitNet Musiek 2019-10-15

Die liedjieskrywer en digtersanger Gert Vlok Nel, die oorsprong van die trefferlied, “Beautiful in Beaufort West” en ’n bekende naam in die plaaslike musiekbedryf sowel as in Europa, is Vrydagaand 18 Oktober in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum.

Peach van Pletzen oor Nik Nax, legeh, kung fu en “boudjies vetter as die bassline”

Henry Cloete, Peach van Pletzen Onderhoude 2019-10-15

"Die feit dat 'Awaken the legehness' 1,6k views in onder ’n maand gekry het, is vir ons moerse, en wys dat die legehness bestaan en dat mense dit voel en verstaan."

PEN Afrikaans-nuusbrief: Oktober 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-10-15

Lees PEN Afrikaans se Oktober-nuusbrief hier. 

Boekresensie: The vagabond deur Frank Rautenbach

Nadine Blom Resensies 2019-10-15

"In 'n era waar selfverheerliking en selfdokumentering taamlik algemeen voorkom, is The vagabond 'n eerlike boek oor swaarkry, karakterbou en sommer net menswees."

Pavarotti: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2019-10-15

"Dis een van die wonders van die wêreld: dat één operasanger bo ’n hele orkes gehoor kan word – sonder ’n mikrofoon. Hierdie uitstaande dokumentêr oor die geliefde Italiaanse tenoor Luciano Pavarotti (1935–2007) bevestig waarom die menslike stem as die grootste musikale instrument geag word."

Top