Pasgelaai
Wat en waarheen nou (deel 2)
2019-10-21"Ek moet beslis meer fokus op wat ek doen en myself nie oor beuselagtighede verknies nie."
Baasskap behou of selfbestuur, Johnathan?
2019-10-20“Dit gaan oor vryheid van keuse en assosiasie, Johnathan, nie oor baaskap nie.”
China en Afrika: ’n raaiselagtige mengsel van alles?
2019-10-18"Is dit neokoloniale kultuurprojekte waarin die Chinese ontwikkelingsmodel gepropageer word?"
Akademia: ’n onderhoud met Danie Goosen
2019-10-18"Véél meer is dus op die spel as die blote voortbestaan van universitêre Afrikaans."
Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief
2019-10-18"My indruk is dat studente nou meertalig is slegs in die sin dat hulle twee tale ewe swak praat."
Co-creating solutions at the Sustainability Institute
2019-10-18The climate crisis and climate activism are topical subjects in the media. Menán van Heerden chats to Dr Jess Schulschenk, director of the Sustainability Institute, about this institute’s various initiatives and programmes.
US geherkoloniseer
2019-10-18"My Afrikaans is bruin. My Afrikaans het my bevry. En my Afrikaans gaan nou daaronder ly."
Elders gesien: nog 'n reaksie van Wannie Carstens oor die US Taalbeleid
2019-10-18"Die geskiedenisboeke gaan diegene wat hierdie uitspraak gemaak het of daartoe gelei het, eendag oordeel en dit gaan beslis nie in ʼn positiewe lig wees nie."
Skrywersonderhoud: Pieter Hugo oor Alchemie van my muse
2019-10-18"Die lewe is 'n passievolle jin-jang-dans met Dodelike Erns en Tong-in-die-kies Spel as die onlosmaaklike dansmaats. Dit is ook die sleutel tot my gedigte."
Skrywersonderhoud: Helene de Kock oor Die kind uit die wingerd
2019-10-18"Enige roman weerspieël onvermydelik die skrywer se werklikheidsbeeld en ek hou daarvan om aan my siening van die werklikheid getrou te bly sonder om dit die hooftema van die boek te maak. Dit is soos suurdeeg in brood. Hopelik proe die leser dit nie, maar is bewus daarvan dat 'n smaaklike brood baie aan suurdeeg te danke het."
Pasverskyn: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-Le Roux
2019-10-17In Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman, My naam is Prins, ek slaap met die lig aan, vra die skrywer skreiende, dapper vrae.
Press release: Nik Rabinowitz brings hit new show Late Bloomer to Baxter Theatre
2019-10-17Stand-up comic Nik Rabinowitz returns to the Baxter Concert Hall from November 26th with his latest special Late Bloomer.
Artist Phoka Nyokong wins Gerard Sekoto award at prestigious Absa L’Atelier competition
2019-10-17"My art is in the truest sense what I refer to as long 'visual essays' drawn from my absolute love for oral-storytelling, a love for indigenous cultures, current affairs, urban and popular culture."
Persverklaring: Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees
2019-10-17Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal), dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2019, wat op 19 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind.
Persvrystelling: SA Akademie betreur Minister van Hoër Onderwys en Opleiding se uitlatings oor die Afrikaanse taalgemeenskap
2019-10-17Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns distansieer haar met groot nadruk van Blade Nzimande, die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, se uitgediende stereotipering van die Afrikaanse taalgemeenskap soos berig op 14 Oktober 2019 op Netwerk24.
Matriekvraestelle, 2018: indeks
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's van 2018.
Matriekvraestelle: Afrikaans Huistaal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Afrikaans Huistaal.
Matriekvraestelle: Engels Huistaal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Engels Huistaal.
Matriekvraestelle: Wiskunde (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Wiskunde.
