Pasgelaai

Die politieke eskatologie van Groen van Prinsterer en die impak daarvan op Christelike Konserwatisme in die VSA

J.A. Schlebusch LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-10-30

“Groen van Prinsterer was ’n baanbreker in terme van die ontwikkeling van ’n optimistiese Christelike politieke eskatologie in die 19de eeu.”

Pure act(s) for all Christians: dancing, paving and Van Gogh’s The starry night

Jannie Pretorius Academic research 2019-10-30

The starry night is a manifestation, a pulsating picture, of God’s Spirit hovering over the dark earth immediately before He said ‘Let there be light.’”

Louter handeling vir alle Christene: dans, plavei en Van Gogh se Die sterrenag

Jannie Pretorius LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-10-30

Die sterrenag is ’n manifestasie, ’n polsende prentjie, van God se Gees wat fladder oor die donker aarde onmiddellik voordat Hy sou sê: ‘Laat daar lig wees.’”

The transformative effect of a mystical reading of Scripture

Celia Kourie Academic research 2019-10-30

“Reading Scripture through a mystical lens, as exemplified by Elizabeth Catez’s interpretation of Paul, effects mystical illumination and transformation.”

Die transformerende effek van ’n mistieke lees van die Skrif

Celia Kourie LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-10-30

“Deel van die ongekende belangstelling in spiritualiteit in onlangse dekades [...] sluit ’n opwelling in navorsing oor spiritualiteit en die Bybel in.”

Kerneels Breytenbach oor die Wêreldrugbybeker 2019 en oor Hond se gedagte

Naomi Meyer, Kerneels Breytenbach Onderhoude 2019-10-29

"Die plesier van Hond se gedagte was vir my om rugby te gebruik om mense oor godsdiens te laat nadink. Die boek handel oor geloof – hoe mense dit verloor, hoe hulle geloof herwin, hoe bereid hulle is om in wonderwerke te glo."

Onderhoud met Catrina Wessels oor PEN Afrikaans

Remona Voges, Catrina Wessels Onderhoude 2019-10-29

"Ons sal ons bes doen om skrywers se stem te laat hoor waar nodig, ’n bydrae te lewer tot die bevordering van die Afrikaanse woordkuns en diensbaar teenoor ons lede te wees."

Mark Banks ON ICE! te sien tot 2 November

Maryke Roberts Teater 2019-10-29

"Hy verseker jou die vertoning is 83 minute lank – 82 minute plus een minuut vir die staande ovasies ... En dan weet jy dit gaan een groot lagsessie wees tot die trane loop en jou maag pyn."

Bybel in Kaaps: Job 7

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-10-29

"Job het vootgegan en gesê, 'Ek kannie mee stilbly nie. Ek wil praat van die swaakry wat ek deumaak. My bitter siel moet kla.'"

Is sport die barometer van hoe polities gesond ’n nasie is?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-10-29

"Maar wat van die spelers? Maak nie saak wie en wat hulle van die veld is nie, op die veld is hulle ons ambassadeurs. Hulle verdien ons ondersteuning. En as hulle in die proses ons nasie vir een middag in eenheid saamsnoer, maak die uitslag regtig soveel saak?"

Danger in the dark weer op die planke

Maryke Roberts Teater 2019-10-28

"David Kramer se Danger in the dark, ’n verwerking van die gewilde musiekblyspel Poison, wat hy en Taliep Petersen in die 1990’s geskryf het en wat toe deur Renaye Kramer vervaardig is, is tans vir ’n kort seisoen by die Baxter-teater."

Victoria Kollege

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-10-28

"Nou ja, dinge loop dan klopdisselboom met die herkolonialisering van Victoria Kollege in Stellenbosch."

Droogte

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-10-28

"Ek voer die grasvinkies op my stoep in die Karoo, want selfs vir die ou veervolkies van die versamelvoëls, is daar ook nou voedselskaarstes. Soms vang ek van die vinkies in my woonstel en hul gepofde veertjies is ook net die voorgee oor hul maer lyfies."

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Cerneels Lourens Universiteitseminaar | University Seminar 2019-10-25

"Dit kan ook u onkreukbare reputasie besmet, want as ’n party tot ’n geding ’n regter afsonderlik nader, was dit nog altyd die betreding van ’n verbode terrein."

Die storie van Racheltjie de Beer: Antoinette Louw praat oor haar kinderboek

Naomi Meyer, Antoinette Louw Onderhoude 2019-10-25

"Ons beweeg al nader daaraan om volksverhale as Suid-Afrikaans te sien, en nie geëien en gekaap deur een kultuurgroep nie. Dis universeel."

Filmresensie: Racheltjie de Beer

Réney Warrington Film 2019-10-25

"Moenie hierdie resensie lees nie. Stop dit. Ek is ernstig. Gaan kyk net die film."

Voorste produksies op die groot skerm te sien by die Fugard-teater

Maryke Roberts Film 2019-10-25

"Die Fugard-teater het vanjaar ’n rekord 48 titels wat deel uitmaak van die 2020 Fugard Bioscope World Arts Cinema-seisoen wat tot einde Desember vertoon word. Die gewilde filmfees word vanjaar vir die negende jaar gehou en in samewerking met Ken Forrester Vineyards aangebied."

Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA

Remona Voges, Nelmari Kemp, Niel le Roux Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-10-25

"Die SBA se missie is om geletterdheid deur Afrikaans te ontwikkel en terselfdertyd respek vir Afrikaans te bewerkstellig."

Persvrystelling: Drie susters

LitNet Teater 2019-10-25

Kyk hier waar jy Drie susters in teaters kan gaan kyk. 

Uitnodiging na die bekendstelling van Cas Wepener se roman, Die slaghuis

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Cas Wepener se roman, Die slaghuis, op Saterdag 26 Oktober 2019.

Top