Pasgelaai

Franklin Sonn op 80 oor Oos-Kaapse menslikheid en waardigheid

Jason Lloyd Jason Lloyd: Hotnotsgot 2019-10-31

"In ’n onlangse onderhoud op kykNET het Sonn beklemtoon bruin mense is swart, maar bruin binne die swart gemeenskap. Hy sê bruin mense is die voorbeeld van ’n eintlike nierassige Suid-Afrika."

Filmresensie: A rainy day in New York

Suzette Myburgh Film 2019-10-31

"Daar was lanklaas ’n Woody Allen met die trefkrag van Vicky Cristina Barcelona of Match point, maar ’n mens kan jou steeds verkneukel in sy amusante dialoog en skerpsinnige kommentaar op die filmbedryf en kunstenaarskap." 

Skrywershuis se dak behoorlik natgemaak

Theo Kemp Boeke en skrywers 2019-10-30

"Paulet Huis in Somerset-Oos, wat aan wyle Jakes Gerwel behoort het, is Saterdagaand, 14 September, amptelik as skrywershuis geopen."

Ons bloedbroer baardman

Dalphine April Poësie 2019-10-30

“hier by ons huis, liewe Khoi-Khoi vrou
hier by ons huis, toyi-toyi ons teen die monsterklou
wat ons monde toedruk”

Saartjie Baartman vir die Baardman

Dalphine April Poësie 2019-10-30

“Ek, ja ek, Saartjie Baartman, Khoi-San
Roep oor Afrikavlaktes na die gewetenlose man!”

LitNet Akademies Weerdink: Verklarings vir die bedanking van Mmusi Maimane en ander prominente leiersfigure uit die DA

Chris Nelson Menings 2019-10-30

"Gegewe die gebreke eie aan die kapitalistiese model in die bekamping van ongelykheid, sowel as die bestaan van alternatiewe ekonomiese modelle wat wel ongelykheid, armoede en werkloosheid kan teenwerk en bekamp, was dit onafwendbaar dat skerp ideologiese verskille tussen Maimane en etlike ander leiers in die DA sou ontstaan."

Land van vlam en vuur

Carma Shaw Poësie 2019-10-30

“En met my twee naakte hande
wil ek elke droogte in jou breek”

Persverklaring: Dans van die vlamme aan die brand by Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2019-10-30

ʼn Nag van vlamme, vuur en natuur is die lig aan die einde van die jaartonnel wanneer die gewilde Psychedelic Theatre op Saterdag, 28 Desember 2019, by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl optree.

Caged freedom

Basil Sadler New writing 2019-10-30

“I got used to the locked-up freedom
The hate-fuelled love of my kingdom”

“You must love the earth as yourself” 

Johan Buitendag Academic research 2019-10-30

“We need nature, but nature does not need us.”

“Jy moet die aarde liefhê soos jouself”

Johan Buitendag LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-10-30

“Die mens het die aarde nodig, maar die aarde het nie die mens nodig nie.”

Uitnodiging na die bekendstelling van Die wonderwese deur Carina Stander

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-30

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Carina Stander se nuwe boek, Die wonderwese, op 7 November 2019 in Centurion. 

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2019-10-30

Is jy graad 5 en skryf jy amper eksamen? Laai 'n Wiskunde-hersieningswerkkaart gratis hier af. Die memo is daarby.

Die gays kos die NG Kerk nou al byna R30 000

Stanley Cierenberg Fiksie 2019-10-30

“Na weke se gespook, stel die predikant se vrou voor dat die tweetjies nou maar in ’n mooi tuin moet trou. Hier af in Patrysstraat is ’n mooi tuin.”

Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-30

Die Jakes Gerwel Stigting verwelkom vir die eerste keer skrywers wat van buite Suid-Afrika afkomstig is by Paulet Huis in Somerset-Oos. Hierdie veelbekroonde internasionale skrywers sal die huis deel met twee Suid-Afrikaanse skrywers. 

The O’Jays praat klaar

Pieter van der Lugt Musiek 2019-10-30

“Kompromisloos soos altyd, het hulle dadelik hul laaste toer aangekondig. Dis nou aan die gang en eindig op 1 Desember in Los Angeles.”

“In the most intense moments, all distances dwindle to zero”: Relationality in Die derde spoel of S.J. Naudé

Adéle Nel Academic research 2019-10-30

“How does relationality manifest in Die derde spoel?”

“In die mees intense oomblikke word alle afstande nul”: Relasionaliteit in Die derde spoel van S.J. Naudé

Adéle Nel LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-10-30

“Wat hierdie ondersoek binne die raamwerk van relasionaliteit toon, is dat Naudé se roman gestruktureer is rondom verlies.”

Departement Afrikaans en Nederlands: Junior lector Nederlands (termijnaanstelling)

LitNet NeerlandiNet 2019-10-30

Einddatum voor aanzoek: 1 december 2019

The political eschatology of Groen van Prinsterer and its impact on Christian conservatism in the USA

J.A. Schlebusch Academic research 2019-10-30

“Nonetheless, with Groen there is no hard distinction between past, present and future, and these interplay in his worldview as reflected in his writings.”

Top