Pasgelaai
Uitnodiging na die bekendstelling van Cas Wepener se roman, Die slaghuis
2019-10-25Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Cas Wepener se roman, Die slaghuis, op Saterdag 26 Oktober 2019.
Fresh off the press: Blessed by BOSASA: Inside Gavin Watson’s State Capture Cult
2019-10-24Fresh off the press: Blessed by BOSASA: Inside Gavin Watson’s State Capture Cult
Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's
2019-10-24Hier is gratis graad 11-eksamenvraestelle van 2018 om af te laai en vir die vak Afrikaans Huistaal te oefen.
Persverklaring: Nuwe aanstellings by Kunste Onbeperk
2019-10-24Lizané Basson is aangestel as die nuwe algemene bestuurder en Jenna-Leigh Bilong as die nuwe bemarkings- en kommunikasiebestuurder van Kunste Onbeperk, die maatskappy wat onder meer die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) aanbied.
Seepglad: oor AI robotics, die internet, IoT en smart messaging
2019-10-24"Wat gaan die mense maak as daar nie meer lees en skryf is nie en as daar nie meer werk is nie? Wel, presies wat hulle nou doen. Daar is nie lees en skryf nie en daar is nie werk nie. Altemit nie hier nie."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock
2019-10-24LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Resensie: Zola deur Johan Jack Smith
2019-10-24"Smith kry dit gemaklik en ongedwonge reg om ’n merry mixture van rasse en klasse bymekaar te gooi in ’n pot vol pap en wors en kerriesous sonder dat dit voel asof ’n uitgewer hom aangepraat het om dit te doen."
Die vlindereffek
2019-10-24Loretta Szikra deel die titelgedig van haar digbundel, wat binnekort gepubliseer word:
“As ’n skoenlapper haar vlerke
kan fladder in Japan”
Press release: 2019 South African Literary Awards nominees announced
2019-10-24The South African Literary Awards (SALA) have shortlisted 26 authors in 13 awards categories for this year’s awards. The winners will be announced at a glittering awards ceremony on the 7th November at Ditsong National Museum of Cultural History.
Die aanslag op my brein
2019-10-24“Hy het nie belanggestel in my psigiese kondisie of simptome nie. Net vertel van sy wonderlike operasie wat emosies glo stabiliseer – net twee snytjies op die regter temporale lob.”
Breyten Breytenbach luidt noodklok voor Afrikaans in Nelson Mandela-lezing in Gent
2019-10-24"Op woensdag 16 oktober hield de Zuid-Afrikaanse dichter Breyten Breytenbach jaarlijkse Nelson Mandelalezing. In zijn lezing stelde Breytenbach dat de naam Nelson Mandela ons herinnert aan een droom van wedergeboorte."
Lamsboud – die heel lekkerste is die onthou
2019-10-24“Toe staan daardie twee daar onder die Karoo-sterrehemel en sing die liefdesduet uit Don Giovanni soos ek dit in my lewe nooit weer sal hoor nie – saam met Dirk, saam met die onthou …”
Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?
2019-10-23"Met geen proaktiewe poging om studie in Afrikaans en Xhosa aan te moedig en te beloon nie, en deur Afrikaans af te skaal oral waar dit nie meer 'prakties doenbaar' (daai ou skuiwergat!) is nie, kan die US hul hande in bloederige onskuld was."
Wie is die “bruin mense” en watter taal praat hulle? Repliek op Mercy Kannemeyer
2019-10-23"Daar is bruin mense wat nie ’n woord Afrikaans kan praat nie. Daar is bruin mense wat ’n baie mooi Afrikaans praat, maar baie min tot geen Engels nie. Dan is daar mense soos ek, wat in my eie familie en breër gemeenskap ’n ander Afrikaans praat – noem dit Kaaps, Afrikaaps, Mengels of wat ook al."
Pops concert with Johannesburg Festival Orchestra
2019-10-23Concert attendees in Pretoria are in for a treat when the Unisa Music Foundation hosts their very first Unisa Pops Concert at ZK Matthews Hall. The concert will feature the Johannesburg Festival Orchestra conducted by Richard Cock with guest soloists Zoë Modiga, Timothy Moloi, Karén Devroop and Anna Davel.
Bring terug die goeie ou dae
2019-10-23"Waar is die goeie ou dae waar jy die telefoon opgetel het om lang gesprekke met familie en vriende te hê om oor hul wel en wee uit te vind of om iemand met sy of haar verjaardag geluk te wens?"
Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2019-10-23Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder.
Kleurgebruik in taal: die palet van Karel Schoeman
2019-10-23"Wat ek hier wil uitlig, is dat daar paragrawe was, geïsoleerde stukkies teks, wat beelde in my kop optoor en ek verbaas staan oor die krag om met woorde klaar beelde in iemand anders se bewussyn te skep."
