Pasgelaai
Een-dag
2019-10-03“Die Drakeberg, waar die bome staan waaraan geliefdes hulle soms opgehang het as hul ouers geweier het dat hulle trou. Daar waar sommige jong mense na hul dood gespring het. Liewer dood as apart.”
Die Breytenbach-galery bied aan Marilyn Martin
2019-10-03Die Breytenbach-galery nooi jou uit na die bekendstelling van Marilyn Martin se Between dreams and realities.
FMR-resensie: Koshuis deur Erns Grundling
2019-10-03"Erns som die heerlike uiteenlopendheid en die afwisseling in die temas op: kattekwaad, byname, romanse, studentepret, koshuissport (én sports), ontgroening (verkieslik die ligter kant), studietyd, koshuisvaders en -moeders, koshuiskos ..."
Die bestemming
2019-10-03“hoe weerloos die bloue maan was
soos ’n swael wat vlerke na somer uithang”
Persverklaring: publikasie goeie nuus vir Afrikaans as wetenskaptaal
2019-10-02"Goeie nuus vir Afrikaans is dat daar pas ’n unieke handleiding, Terminologie en Terminografie, uit die pen van Mariëtta Alberts, een van Suid-Afrika se voorste terminologiekenners, verskyn het."
Ontlaering 2020: Tweede oproep om referate
2019-10-02Die tema vir hierdie kollokwium is Transnasionalisme: Afrikaans & X.
Investigating the barriers to implementing precision farming in the Eastern Free State
2019-10-02“South Africa has a fast-growing population, and all indications are that by 2040 South Africa will have to import approximately 66% of its basic produce to feed the nation.”
The development of the South African military doctrine
2019-10-02“Is there a typical South African military doctrine?”
Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine
2019-10-02“Die punt is dat die Afrikaners op taktiese gebied – in sowel die Anglo-Boereoorlog as die Grensoorlog – ’n natuurlike instink gehad het wat hulle baie goed te staan gekom het. Op operasionele en strategiese vlak was dit egter ’n ietwat ander storie.”
Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Eben Venter, Valda Jansen en Pieter Odendaal
2019-10-02Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het onlangs tot 'n einde geloop. Kyk Philip du Plessis se video van die fees hier, waar Eben Venter en ander deelnemers oor die fees gesels.
’n Ondersoek na die hindernisse om presisieboerdery in die Oos-Vrystaat te implementeer
2019-10-02“Die vooruitskouings [is] dat dié land teen 2040 moontlik twee derdes van sy basiese voedselvoorrade gaan invoer.”
Video: Stellenbosch-bekendstelling van Oorlog en vrede deur Willie Esterhuyse
2019-10-02Willie Esterhuyse se Oorlog en vrede is Donderdag 26 September in die Hofmeyrsaal op Stellenbosch bekendgestel. Martie Retief-Meiring het met hom gesels.
The Midlands Literary Festival 2019 in pictures
2019-10-02The tenth Midlands Literary Festival took place from 30 August to 1 September 2019. Izak de Vries attended and shared some of his photographs and insights.
Margaret Atwood en The testaments
2019-10-02"Die tydsvak waarin ons nou is, maak die werk relevant omdat ons kan sien wat aan ’t gebeur is. Méér as dit: gebaseer op wat al in ander wêrelddele gebeur het, kan ons voorspel waarheen ons op pad is."
Onderhoud met Wouter Gildenhuys oor Grondwoorde 2018
2019-10-01"Een van die oogmerke van Grondwoorde is om 'n liefde vir die Afrikaanse taal en die Afrikaanse digkuns aan te kweek, wat hopelik deur die proses aangemoedig word."
YouTube-onderhoud: ’n besoek aan die Arendsvlei-stel
2019-10-01Dit is onlangs bevestig dat die Afrikaanse telenovela Arendsvlei vir ’n tweede seisoen hernu is. Menán van Heerden en Cliffordene Norton het die Arendsvlei-stel by Atlantic Studios in Milnerton (Kaapstad) besoek. Menán het ’n video-onderhoud met Theltom Masimila, die skrywer en vervaardiger, gevoer.
Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Riana Scheepers en Karin Brynard
2019-10-01Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Philip du Plessis deel sy video's met LitNet. In hierdie video praat Riana Scheepers en Karin Brynard oor hul ervarings van die fees.
Hêrrit Itch
2019-10-01"'’n Konsep soos 'nasionale braaidag' is vir my extremely oppervlakkig en verdraai die waardes van onse cultural heritage. So, laat ek gou ’n bietjie witblits stook op jou mental charcoal en smoke signals uitstuur vir alle onkundiges en social network-snotvreters."
"Afrikaans: Kom saam | Come along"-simposium by Sol Plaatje-universiteit: ’n onderhoud
2019-10-01"In Kimberley is Afrikaans die algemene gebruikstaal. Dit is werklik 'n inklusiewe taal wat oral gebruik word – by winkels, restaurante en besighede. Setswana is wel die taal wat deur die meerderheid SPU-studente gepraat word ..., maar tog word Afrikaans daagliks informeel op kampus gebruik."
#opdielug met Jeremeo Le Cordeur
2019-10-01Kom luister saam! Robyn van de Rhede en Menán van Heerden voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Afrikaans en Afrikaaps leef en beef op teaterverhoë, in die woordkuns van rymkletsers en digters, tydens vurige debatte by feeste ... en die lys hou nie op nie! Die derde gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786 is bekroonde teater-praktisyn Jeremeo Le Cordeur.
