Pasverskyn: Gaan Suid-Afrika oukei wees? deur Jan-Jan Joubert

  • 0

Titel: Gaan Suid-Afrika oukei wees?
Skrywer: Jan-Jan Joubert
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624087700

Met die ANC se oorwinning in die 2019-verkiesing staan president Cyril Ramaphosa sterker as ooit. Hy het nou die kans om sy beloftes om korrupsie in die regering uit te roei, uit te voer.

Gaan hy suksesvol wees en wat beteken dit vir Suid-­Afrika en sy mense? Hoe lyk ons toekoms in Suid-­Afrika met uitdagings soos die EFF se rooi gevaar, die gronddebat en rassespanning? Gaan Suid-­Afrika te midde van al dié woelinge staande bly?

Kyk ook

Video: Cape Town launch of Will South Africa be okay? by Jan-Jan Joubert

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top