Weefspoel

  • 0

Verlies is fyn kant
tydsaam geweef.
Weerlose flenters
verbind ons
speld vir speld
verwikkeld in patos
kunstig heel geklos.

Lees ook

Kringloop

’n Handvol haikoes uit Italië

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top