’n Aand van bewaring | An evening of conservation

  • 0

’n Aand van bewaring

12 November om 18:00 by die Pierneef Teater in Pretoria

LAPA gaan Dinsdag 12 November bewaarder speel. Ons gaan bestek opneem van stories, stropers, renosters, leeus, olifante en Afrikaans.

  • Wendy Maartens sal gesels oor Sylvester die leeu, en die bewaring van Afrikaanse stories.
  • Dibi Breytenbach sal verduidelik waarom sy in Dowe Gode en Blinde Gode soveel moeite doen om haar navorsing oor renosterstropery te verpak in sulke lekker stories.
  • Lente Roode, die hoof van die Hoedspruit Endangered Species Centre (HESC), sal praat haar rol in die bewaring van renosters, jagluiperds en ander bedreigde spesies. Ook haar liefde vir Afrikaans.
  • LAPA gaan ook aankondig dat Tippie, ons ikoniese pers olifant, deel word van ’n klein olifantjie se pleegsorgprogram by die Hoedspruit Elephant Rehabilitation and Development (HERD).
  • Dit is nie al nie. LAPA stel ook ’n splinternuwe Engelse Tippie-leesreeks bekend. Vra enige boekhandelaar in Suid-Afrika: Tippie is feitlik elke week op die Nielsen top 100, drie van hierdie boekies was op die kortlys van die 2019 Sefika-Toekennings. Elke storie is uniek en gebaseer op klanke wat beginnerslesers moet leer ken. Daarom kon dit nie vertaal word nie, so ons skrywers het ’n splinternuwe reeks geskryf vir Engelse lesers.
  • Om alles te kroon gaan daar ’n lekker wyntjie wees wat ook fokus op die bewaring van renosters.

Gratis toegang: Bespreek by [email protected] of 012 329 0709.

An evening of conservation

12 November at 18:00 at the Pierneef Theatre in Pretoria

LAPA will host an evening of conservation on Tuesday 12 November. We aim to protect lions, indigenous stories, rhinos, and elephants.

  • Wendy Maartens will chat about Sylvester the lion and many other indigenous stories. Her beautiful collection will be available in English in April 2020.
  • Dibi Breytenbach will explain the research behind her thrilling series on rhino poaching.
  • Lente Roode, the CEO of the Hoedspruit Endangered Species Centre (HESC), will share her vision for rhinos and other species.
  • LAPA will also announce that Tippie, our iconic purple elephant, will become part of the fostering programme of a little elephant at Hoedspruit Elephant Rehabilitation and Development (HERD).
  • That is not all: LAPA will also announce that we have created a new series of Tippie books for the English market.
  • Ask any bookseller in South Africa: Week after week a little purple elephant finds itself on the Nielsen Best-seller lists in South Africa. These booklets by Reinette Palmer and Jose Palmer were so successful, that three of them were shortlisted for 2019 Sefika Awards. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension and, more importantly, an understanding of the sounds that are produced by certain letters. The first, mega-selling, books were in Afrikaans. They could not be translated, for that would defeat the purpose of the stories being matched with sounds, words and pictures, so a completely new series has been developed and completed for young readers of English.
  • For a softer edge, there will be wine on offer that has been created to focus on the conservation of rhinos.

Free entrance: Bookings at [email protected] or 012 329 0709

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top