Pasgelaai
The evaluation of organisational culture and leadership as building blocks of strategic management with a view to optimising service delivery in the South African Police Service
2020-03-24"The vision, mission and values statement of the SAPS clearly indicates that the police must be transformed into an organisation that delivers accountable service and is bound to act within the values of a democratic society."
Die evaluasie van organisasiekultuur en leierskap as boustene van strategiese bestuur ten einde dienslewering in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te optimaliseer
2020-03-24"In die missie van die SAPD word dit duidelik afgelei dat die polisie omskep moet word in ’n organisasie wat ’n aanspreeklike diens moet lewer en daartoe verbind is om binne die waardes van ’n demokratiese samelewing op te tree."
Onder die koelteboom
2020-03-24"In die aangesig van hierdie ernstige aanwending van die Wet op Rampbestuur is daar min wat die vlag laat wapper vir die onafhanklike musikant en uitvoerende kunstenaar."
Nuwe koronamaatreëls: drasties maar broodnodig
2020-03-24"Terwyl burgers op sosiale media te velde getrek het omdat die President laat was met sy aankondigings, moes hy besluite neem wat waarskynlik tot bankrotskap vir vele, en swaar tye vir nog meer gaan lei."
Seen on Facebook: Be kind to your mind
2020-03-23"Reach out and connect. Share your fears if you are worried. Search support if you need it. Be there if others need you. Make up for past mistakes. Say thanks."
Woordeboek-oefening vir graad 10 Afrikaans Huistaal
2020-03-23Spesiaal vir graad 10 Afrikaans Huistaal-leerders: ’n Woordeboek-oefening en memo deur Henk Viljoen.
Die hele wêreld word stil
2020-03-23"Dit was terwyl ek in die donker backstage gesit het, by die lig van ’n enkele kers, dat die vreemdste gevoel my onverwags oorval het."
Review: Being Shelley by Qarnita Loxton
2020-03-23"My overall feeling towards the novel is exactly what you would expect: just not my cup of tea."
Korona
2020-03-23"Sonder visum is Hy Italië toe om haweloses
op te spoor; Hy vind oral kreunende sterwendes
en doodsengele wie se vlerke oor kwylendes flapper"
"Boys will be boys"
2020-03-23"Die issie net ʼn geval van dis hulle skuld, of sy skuld ‘ie, wan die bloed lê op ôs amal se hanne, wan elkeen van ôs wattie uitpraatie, en wattie opstaan van die tafel affie, sê dat dit oukei is, dat dinge soe moet wies, wan 'boys will be boys'."
Musiekonderhoud: Henry Cloete gesels met Megan Danner van Rooksein
2020-03-23"Musiek het ’n manier om net in mense se kop te weergalm … vas te sit. Dus is dit nie nodig om te preek nie – die musiek doen die werk vir jou!"
Onder die brûe van die elektroniese media
2020-03-23"Dat hulle die oorsaak van heelwat frustrasie en ontsteltenis is, is ’n feit – tog doen min mense moeite om die aard en gedrag van ’n internettrol te verstaan."
Kwarantyn
2020-03-23"Gemaskerdes bring nooiensbesoeke aan leë katedrale
padskrapers dreun deur vakansieoorde
Om die stil as van die aarde vermenigvuldig Covid-19"
Isolatorium
2020-03-23"todat ons die virus se kriptoniet vind, dit verstaan,
is die nuwe halflewe van ons bestaan
net skoon PI-bindings in tuisbly-energie"
Liefde in die tyd van COVID-19
2020-03-23"Ons degeneratiewe liggame, voorlopig skoon van
skenkerbeen, ly aan abbakoors, ons soek mekaar
se isolasie nou byna uurliks op"
Wat het ons in 1966 gelees?
2020-03-23"Ek het strokiesprentverhale 'gelees' en Lone Ranger was deel van die lewe, van droom en speelgoed."
