Pasgelaai

Skrywersonderhoud: Cas Vos oor Job en Met my hand op my hart

Remona Voges, Cas Vos Skrywersonderhoude 2020-02-27

"Die hele digwerk van Job draai om die vraag of daar ’n God is wat hierdie wêreld regverdig bestuur. Dit is ’n vraag wat steeds gestel word, wat alle mense raak en wat van tyd tot tyd elke gelowige se asem laat wegslaan."

Wenners van LAPA se Jeugromankompetisie bekend

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-02-26

"LAPA Uitgewers het op 26 Februarie 2020 tydens ’n glansgeleentheid in Pretoria die wenners van die Jeugromankompetisie 2019 aangekondig. Die Jeugromankompetisie word tweejaarliks aangebied."

Eenvoud

Lydia le Roux Poësie 2020-02-26

"In die eenvoud was alles perfek.
Dit was net ek en jy teen die wêreld."

Drie pare digtersvoete loop na Wellington

LitNet Boeke en skrywers 2020-02-26

Kom luister Sondag 1 Maart om 18:00 in Die Bôrdienghuis-teater by die Breytenbach Sentrum in Wellington hoe Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha op innoverende wyse en om die beurt van hulle jongste gedigte voorlees. Hulle lees ook mekaar se gedigte.

Persvrystelling: Streel jou ore met dié gesproke woorde en musiek

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-02-26

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste feesjaar bied Saterdagmiddag 29 Februarie 2020 ’n opwindende program met musiek en stories uit die boonste rakke. Die veeltalige, multikulturele program beloof om Afrikaans in al haar pragtige gedaantes te laat pronk om sprekers en niesprekers met ’n unieke, gesellige gees te omarm.

If John Steinbeck had been a poet, I would have loved him

Abigail George New writing 2020-02-26

"I have a certain knowledge of madness that no one else speaks of, a certain kind of madness that comes alive at midnight."

Fresh off the press: Cape Town: A place between by Henry Trotter

LitNet Books and writers 2020-02-26

This tween-ness complicates and perplexes. It threatens key conceptions we have about the histories, identities, and cultures of those who live on the continent.

Jonathan Jansen is korrek: Hy verstaan nie die "bohaai oor Afrikaans" nie

Frederik Rudolph van Dyk Seminare en essays 2020-02-26

"Daar is al ’n lang pad gekom met Afrikaans, en daar gaan nog harde bene gekou en ver gestap word. Jansen se onvermoë om ’n genuanseerde prentjie van die Afrikaanse gemeenskap te aanvaar is kortsigtig en bevooroordeeld, want hy versuim herhaaldelik en nougeset om sy posisie oor Afrikaanstaligheid in die lig van die feite te hersien."

Hartseer

Salvia Ockhuis Poësie 2020-02-26

"die wete van jou wegwees
wat weer en weer bly wond"

Resensie: A century of South African theatre deur Loren Kruger

Temple Hauptfleisch Resensies 2020-02-26

"Dit is ’n hoogs akademiese publikasie wat geskryf is om as ’n soort gesprek met eweknieë, ingewydes, nagraadse studente en kenners te dien."

Nou in die verlede: Die “wonderwerk op ys”

Jako Bezuidenhout Menings 2020-02-26

"Veertig jaar gelede het een van die grootste sportskokke in die geskiedenis voor die wêreld afgespeel toe ’n totaal onervare amateur-mansyshokkiespan van die VSA die ervare sg Dream team van die Sowjetunie gedurende die Olimpiese Winterspele in Lake Placid, New York, geklop het."

Johan Combrink-lesing 2020: ’n oorsig en foto’s van die geleentheid

Jean Oosthuizen, Izak de Vries ATKV-Portaal 2020-02-26

"Maak van lees ’n fees."

Fotogalery: Adam Small-fees 2020

Izak de Vries, Johannes Nieuwenhuys Feeste 2020-02-26

Die Adam Small-fees, wat deur Darryl David georganiseer is, het van 21 tot 23 Februarie 2020 in Pniël plaasgevind. Johannes Nieuwenhuys en Izak de Vries deel hulle foto’s.

As jy van moord droom: ’n onderhoud met Deborah Steinmair

Naomi Meyer, Deborah Steinmair Skrywersonderhoude 2020-02-26

"Ja, ek is vrekbang. En sal maar enige opstoppers absorbeer. Het ek ’n bronnelys? Nou kan ek nie onthou nie."

Toyota US Woordfees 2020: Chronologiese skrywersfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-26

Laai die chronologiese boekeprogram van vanjaar se Toyota US Woordfees hier af.

Jonathan Jansen: Afrikaanse taalaktivisme beduiwel gesprek oor moedertaalonderrig

Melt Myburgh Menings 2020-02-26

"Omdat Afrikaans so lank dominant in Suid-Afrika was, heers daar ’n eksistensiële vrees onder baie sprekers dat die taal sal uitsterf. Taal kom saam met ras, en die twee kan nie geskei word nie."

Review: The night trains by Charles van Onselen

Natasha Harmse Books and writers 2020-02-25

"Van Onselen’s exposition of the night trains on the Eastern Main Line offers a clear and focused view of the circumstances surrounding the Mineral Revolution in South Africa."

Lesersindruk: Wat die hart van vol is deur Peter Veldsman met Elmari Rautenbach

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2020-02-25

"Wat die hart van vol is is ’n uiters diggeweefde onthoureis."

Resensie: Klikbek deur Sidney Gilroy

Herschelle Benjamin Resensies 2020-02-25

"Hierdie fiksie sal ek beslis aanbeveel en dit verdien eervolle vermelding as ’n goeie debuut."

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Madeleen Welman

Naomi Meyer, Madeleen Welman Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-25

"Die verhaal ('Juffrou Heila se tuin') handel oor selfopgelegde alleenheid wat so toeneem dat ’n skewe perspektief van die lewe begin oorneem."

Top