Pasgelaai
besoek afgelas
2020-03-21"alles word gekanselleer
julle mag nie elders nesgooi
as virusryke swerfvoëls"
Metamorfose en korona
2020-03-20"Ons is besig om, te midde van die chaos en die verwarring, te verander. Vir sommiges lyk die verandering dalk so stadig dat dit onsigbaar is. Ons is besig om ’n nuwe manier van saamwees te ontdek. Social distancing is besig om tot social renewing te lei."
COVID-19: We are at war
2020-03-20"Angela Merkel, the German chancellor, recently said that she views the COVID crisis as the biggest since the Second World War. The impacts of it will be felt for a long time to come."
Die kunste in die tyd van COVID-19: Antoinette Louw
2020-03-19"My hart breek. Vir almal wat werk verloor het – letterlik in ’n japtrap – die laaste paar dae."
Elders gesien: COVID-19 – die 100- en 1 000-kerf
2020-03-19"Ek sien die aantal bevestigde gevalle van COVID-19 in Suid-Afrika is nou oor ’n honderd, nadat dit vier dae gelede nog op 39 gestaan het. Hoe lank het dit in ander lande geneem vandat die aantal gevalle die 100-kerf gebreek het totdat dit die 1 000-kerf gebreek het?"
2020 Zabalaza-toekennings: "Jy weet nooit waarheen dié fees jou kan lei nie"
2020-03-19"Op Saterdag 14 Maart 2020 is die Zabalaza-toekenningsgeleentheid by die Baxter-teater in Kaapstad gehou. Tydens die geleentheid is toekennings vir die beste draaiboek, akteur en aktrise, beste vernuwende produksie en vele meer uitgedeel."
Nuwe boeke by LAPA in Maart | New books from LAPA in March
2020-03-19Is Maart die maand van gruwels? Van ons boeke gaan jou laat huil en jy gaan dalk van moord droom. Wees gewaarsku, dis ’n rowwe maand dié. Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat by LAPA Uitgewers beskikbaar is.
As jy van koors droom: boekbekendstellings in die tyd van korona
2020-03-19"'To go viral' is nie meer gewens nie, as dit ooit was. Maar kunstenaars verlang blootstelling: Jy het lank in isolasie met jou skepsel gewroeg en nou wil jy haar graag te water laat." Deborah Steinmair skryf oor haar nuwe boek te midde van korona-bekendstellingskansellasies.
Pasverskyn: ou laaie deur Fanie Olivier
2020-03-19"Die titel verwys enersyds na die gedigte wat in ou laaie rondlê en nou saamgebring word, maar wil ook die ander betekenis van laaie, nl streke, slimmig- of onnutsighede, byroep."
Die koronavirus, blitsreise en hoenders wat agterbly – ’n Suid-Afrikaner se wedervaringe in China (deel 2)
2020-03-19"Hoe is dit moontlik dat dinge so skielik so skeef kon loop? Die koronavirus het die hele wêreld op hol, besef hy nou. Hy is wel weer toegelaat in Kambodja, maar net tot sy visum verstryk, dan moet hy koers kry."
Fotogalery: Toyota US Woordfees 2020 Skrywersfees
2020-03-19Die Toyota US Woordfees se skrywersprogram was vanjaar oudergewoonte propvol. Remona Voges het foto's van sommige van die hoogtepunte geneem.
Uit juffrou se wiskundedagboek 3 – Klaskamerkultuur: Wat is dit? Wat beteken dit?
2020-03-19In die lig van die lang tuisblytyd, deel ’n ervare wiskundejuffrou idees oor die dinamika tussen onderwyser en leerder, wat ouers kan help terwyl hul kinders tuis moet studeer.
Toyota US Woordfees 2020: Die sonkamer, ’n resensie
2020-03-18Hierdie resensie is geskryf op Saterdagaand 14 Maart. Op daardie stadium was daar nog ooglopend baie bejaardes in die teater.
Elders gesien: Nuwe Testament, gedruk in 1647!
2020-03-18"My hande bewe toe ek dié ou boekie oopmaak: ’n Nuwe Testament, gedruk in 1647! Die boek is gedruk nog voordat Jan van Riebeeck Kaap toe gekom het, presies 373 jaar gelede!"
Press release: Cape Town City Ballet’s Autumn Season postponed
2020-03-18Cape Town City Ballet’s Autumn Season has been postponed, to be rescheduled at a date to be announced in due course.
