Pasgelaai

Horror-scope 2020

Nini Bennett-Moll, Erna Jo Rubrieke 2020-02-12

Is jy ’n Virgo met OCD, ’n suinige Taurus of ’n agterbakse Scorpio? Lees jou horror-scope vir 2020 hier!

somerwind

Michiël Geldenhuys Poësie 2020-02-12

"what is wrong
wie kan help, wie luister en wie troos"

Terugblik op vyftig veelbewoë jare

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-12

“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”

liefdesverraad

Amanda Ahave De Meillon Poësie 2020-02-12

"ek het vir jou ’n roos gepluk
uit die blomtuin van my hart"

Nuwe boeke by LAPA in Februarie | New books from LAPA in February

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-02-12

Februarie skop of met baie sterk verhale. Ons is trots op die soet en die suur van die lewe! Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat by LAPA Uitgewers beskikbaar is.

Diepte

Vincent Oliphant Poësie 2020-02-12

"Wie sou dink dat hy sy lot verdien?
Wie sou die diepte van die mensdom daarin sien?"

Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2020-02-12

“Johannesburgers vir wie Love Books ’n gereelde bestemming is, het ’n soort liefdesverhouding met die winkel, byna soos met ’n Valentynsdagskelmpie.”

Boris Pasternak

Abigail George New writing 2020-02-12

"We all had feathers. Then we all had wings. Then we were shipped back home to our physical address."

Internationally acclaimed Moffie is a film about "hurt and shame"

Marli van Eeden, Oliver Hermanus Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-12

"The film is also an exploration of the SADF and its effect on a generation of white men who were fed an ideology of hate and fear."

Review: The music box by Toby Bennett

Nikita Coote Books and writers 2020-02-12

"The music box treats its first half like a slow ascent up a steep rollercoaster, taking the time to show you the inner cogs of John’s thoughts, giving a carefully intimate look into the mind of a child in an abusive household."

Lesersindruk: Die seders van Libanon deur Adriana Faling

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-02-12

"Die verhaal wil soms dalk ’n bietjie langdradig raak, maar die laaste hoofstukke bevat ’n klompie kinkels wat ek nie sien kom het nie."

Nou in die verlede: Die verborge oorsprong van Nelson Mandela se Long walk to freedom

Jako Bezuidenhout Seminare en essays 2020-02-11

"Presies 30 jaar gelede was die wêreld se oë, saam met dié van die meeste Suid-Afrikaners, gerig op die hekke van die Victor Verster-gevangenis (nou die Drakenstein Korrektiewe Sentrum) net buite die Paarl in die Wes-Kaap."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Gerda Taljaard

Naomi Meyer, Gerda Taljaard-Gilson Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-11

"Vandaar die verhaaltitel 'Drakebloed', wat nie net verwys na ’n soort toksiese plant wat die hoofkarakter gebruik om haar planne ten uitvoer te bring nie, maar ook na die aard van al drie karakters."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Erla Diedericks

Naomi Meyer, Erla Diedericks Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-11

"My kortverhaal handel oor ’n vrou wat vlug van haar gewelddadige man en ’n vervalle vakansieplaas in die Cederberg oorneem, waar sy deur ’n trop bobbejane geterroriseer word."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Hendie Grobbelaar

Naomi Meyer, Hendie Grobbelaar Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-11

"Die tema van my verhaal, 'Moltrein', is bendegeweld en die impak daarvan op gesinne en veral jong kinders."

The realisation of lexical cohesion: A corpus linguistic study of Afrikaans-speaking grade 6 and grade 9 learners’ writing

Nadine Fouché-Karsten, Jako Olivier Academic research 2020-02-11

“The creation of cohesive texts, as effected by making use of various cohesion markers (not solely lexical cohesion), should be encouraged in the classroom because cohesive texts are texts of which the various parts fit together.”

Die realisering van leksikale kohesie: ’n Korpuslinguistiese ondersoek van Afrikaanssprekende graad 6- en graad 9-leerders se skryfwerk

Nadine Fouché-Karsten, Jako Olivier LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2020-02-11

“Daarby kan die gebruik van die taalvorme leksikale kohesie op stilisties gevarieerde wyses realiseer en kan dit dienooreenkomstig vir die onderrig van skryfvaardighede in die Afrikaansklaskamer gebruik word.”

La politique Boer: Die sirkels van Afrikaner-introspeksie

Frederik Rudolph van Dyk Menings 2020-02-11

"Die hedendaagse 'Boerepolitiek' het dalk groter variasie, maar dit draai hoofsaaklik om die spil van introspeksie en eiebelang, eerder as ’n uitwaartse fokus op hoe ons met ander Suid-Afrikaners op grondvlak kan saamwerk en saam bou."

Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!

LitNet kykNET Portaal 2020-02-11

Inskrywings vir die kortfilm-kompetisie, bestaande werke en draaiboeksoek is nóú amptelik oop!

Uitnodiging: Bekendstelling van Tussenganger deur Marius Crous

LitNet Boeke en skrywers 2020-02-11

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Marius Crous se nuwe digbundel Tussenganger op 18 Februarie in Stellenbosch.

Top