Pasgelaai

Filmresensie: Moffie

EL Brummer Film 2020-03-11

"Alhoewel Moffie gedeeltelik daarin slaag om sy noodsaaklike boodskap tuis te bring, is daar gebreke wat aangespreek moet word. ’n Mens moet versigtig wees om nie goeie bedoelings sodanig te bewonder dat euforie daaroor die film verdrink nie."

Woordfees 2020: Willie Esterhuyse en Moeletsi Mbeki praat oor oorlog en vrede

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

"Esterhuyse se jongste boek beskryf ’n lang reis wat in verre tye en ou beskawings begin het en oor ’n periode van meer as 5 000 jaar strek."

Toyota US Woordfees 2020: Huppelkind-indrukke

Anke Theron Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

"Die Huppelkind-produksie mag dalk ’n poppekasvertoning wees, maar dit is asemrowend, indrukwekkend en in baie goeie smaak gedoen."

Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die derde uitgawe hier!

Pixie is net ’n pop

Collin Greger Fiksie 2020-03-11

"Lydia wil haar nie in haar huis hê nie, en beweer Pixie se groot ogies volg haar die hele tyd. Monica sien nog minder kans. Sandra is tjoepstil."

Press release: Hit Broadway farce It’s only a play has South African premiere at Fugard Theatre

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-03-11

The cast has been revealed for The Fugard Theatre’s South African premiere production of Terrence McNally’s hilarious Tony Award winning farce It’s only a play. It’s only a play will be performed in The Fugard Theatre from Tuesday (14 April) to Saturdays at 20:00; with matinees on Saturday and Sundays at 15:00.

Toyota US Woordfees 2020: Valsrivier se teaterkind is ’n hartseer drenkeling

Martin Laubscher Teater 2020-03-11

"’n Goue draad in die roman is Paul en Dominique se verhouding; ook Paul uit Dominique so oogpunt. Hierdie draad word egter in die teaterweergawe weggelaat en uiteindelik versnipper."

Persvrystelling: Ervaar eie Klein Karoo soos nog nooit vantevore by KKNK 2020

LitNet KKNK 2020-03-11

Karen Zoid en Charl du Plessis in die Kangogrotte. Produkte en lekkernye uit die Klein Karoo. Leer van Oudtshoorn se ryk geskiedenis. Die 26ste KKNK bied opnuut unieke geleenthede om die Klein Karoo ten volle te ervaar wanneer dié fees van 23 tot 29 Maart op Oudtshoorn aangebied word.

Persverklaring: Gesprekke vir ieder en elk by KKNK 2020

LitNet KKNK 2020-03-11

Vanjaar se KKNK bied ’n geleentheid vir ieder en elk om saam te gesels, met agt diverse en aangrypende gespreksreekse wat by die fees aangebied word.

Toyota US Woordfees 2020: Foto's van koeke, terte, jong digters, gesoute skrywers en Skype

Liné Loff Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

Liné Loff deel haar foto's van ’n Skype-onderhoud met Amerikaanse skrywer Jodi Picoult, Susan Coetzer se bekendstelling van Koeke en terte, ’n boekgesprek oor wat vroue wil hê en gedig- en vonkfiksievoorlesings van Penseel-digters en -alumni.

Huis+Hou+Ding-uitstalling: ’n onderhoud met Anna Verloren van Themaat en Alet Viljoen

Cliffordene Norton, Anna Verloren van Themaat, Alet Viljoen Kuns 2020-03-11

In Huis+Hou+Ding kyk Anna Verloren van Themaat en Alet Viljoen na die moderne verbruikerskultuur wat ons beskouings binnesypel tot in ons privaatwonings, daar waar mense geneig is om die minste krities te wil wees.  

Resensie: From Broadway to Bird Street

Cliffordene Norton Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

"Hierdie stuk was perfek vir enigeen wat teater geniet, en liefhebbers van musiekspele is in oormaat bederf."

"Die maskers word afgehaal en kwesbaarheid word voor die gehoor neergelê"

Cliffordene Norton, Stephren Saayman Teater 2020-03-11

Stephren Saayman is ’n jong opkomende akteur en teatermaker. Sy groot liefde lê by die skryf en maak van opregte en hartroerende teater. Twee van sy teaterproduksies, Dankie, maar nee dankie! en Ek Eva, is vanjaar by die KKNK, Suidoosterfees en Vrystaatkunstefees te sien. 

Dagga, van stiefplant tot allerheilige kruid

Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2020-03-11

"Indien jy ’n surplus dagga geoes het en ’n geldjie daaruit wil maak deur dit aan die bure te verkwansel, gaan jy in die moeilikheid kom."

Fotogalery: Kuns by die Toyota US Woordfees 2020

Remona Voges Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

’n Groot verskeidenheid kunswerke word tydens die Toyota US Woordfees in die Stellenbosch Stadsaal uitgestal. Remona Voges het foto's geneem om kunsliefhebbers ’n voorsmakie te gee van wat daar by vanjaar se fees te sien is.

Valsrivier: Naomi Meyer se indrukke

Naomi Meyer Teater 2020-03-10

"Jy mag dalk ’n kiem met jou saamdra, miskien met jou hande verder versprei net deur aan ’n oppervlak te raak. Soos ek ook gedagtes oor Valsrivier met my saamdra, die valshede en die besmettinge van daardie tyd ..."

Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-10

’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die tweede uitgawe hier!

Fotogalery: Toyota US Woordfeesbundel-bekendstelling

Remona Voges Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-10

Die Woordfeesbundel is op Vrydag 6 Maart bekendgestel.  Remona  Voges  het  foto's  van  dié  geleentheid  geneem.

Hoekom representation saak maak

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-03-10

"Dit mag dalk lyk soos ’n soen hier en ’n pleister daar, maar wanneer mense se ervarings uitgevee word, het dit gevolge in die regtige lewe."

Ek het vandag weer vye geëet

Julio Agrella Poësie 2020-03-10

"Ek het vandag weer vars vye geëet.
My in die smaak en onthou van destyds verkneukel"

Top