Pasgelaai

Filmresensie: Military wives

Maryke Roberts Film 2020-03-10

"As jy ’n fliekganger is wie se voet onbewustelik op maat van die musiek saamtik in films soos Calendar girls en The full Monty, is hierdie film beslis vir jou."

Filmresensie: Little women

Suzette Myburgh Film 2020-03-10

"Sy slaag uitstekend daarin om die sentrale problematiek van ’n vrou se lewe uit te beeld: enersyds die vryheid en selfvervulling wat ’n eie beroep en inkomste bied, en andersyds die vasgevangenheid van trou, huishouding en kinders."

Review: Asleep Awake Asleep by Jo-Ann Bekker

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2020-03-10

"Bekker has a fascinating voice and she is not afraid to experiment with the short form."

Westworld: "New gods are coming, and they are very angry"

Réney Warrington TV 2020-03-10

"Unless the season picks up speed and gains some clarity from episode five onwards, season three might be labelled as same old, same old, just in a new and sexy futuristic world."

Toyota US Woordfees 2020, Kamphoer: Naomi Meyer se indrukke

Naomi Meyer Teater 2020-03-10

"Daar is net een vrou op die verhoog, maar sy’t die stamina van ’n leërskare."

Is die paradys in die hemel of op die aarde? ’n Onderhoud met Chris L de Wet

Floris Voges, Remona Voges, Chris L de Wet Onderhoude 2020-03-10

"Ek dink die paradys is binne elkeen van ons. Dit maak dit nie noodwendig minder werklik as om dit te sien as ’n plek onder die aarde nie."

Spraak-na-spraak-slimfoonvertaling vir verloskunde

Laurette Marais Seminare en essays 2020-03-10

"Die verwagting dat rekenaars soos mense moet kan kommunikeer, of selfs beter as mense, dui miskien in die eerste plek op die mate waartoe taal as een van die vernaamste voorbeelde van intelligensie – en dus kunsmatige intelligensie – geag word ..."

MuST: ’n gevallestudie oor die ontwikkeling van kunsmatige-intelligensiestelsels teen die Suid-Afrikaanse agtergrond

Ulrike Janke, Etienne Barnard Seminare en essays 2020-03-10

"Neurale netwerke het ... in die laaste paar jaar wêreldwyd ’n herlewing in navorsing en ontwikkeling op die gebied van kunsmatige intelligensie veroorsaak – van rekenaars wat mense in bordspeletjies wen en motors wat self bestuur, tot spraak- en taaltegnologie."

Die Afrikaanse Taalraad loods meertaligheidsinisiatief vir universiteite

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-03-09

"Die Afrikaanse Taalraad loods dus ’n inisiatief om studente met taalklagtes te ondersteun en met dosente en tersiêre instellings werk om meertaligheid ’n sukses te maak."

Mediaverklaring: Die Afrikaanse Taalraad loods ’n meertaligheidsinisiatief vir studente en dosente

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-03-09

Die Afrikaanse Taalraad loods ’n inisiatief om studente met taalklagtes te ondersteun en met dosente en tersiêre instellings saam te werk om meertaligheid ’n sukses te maak.

Matrieknostalgie

Saretha van der Poll Fiksie 2020-03-09

"Dit is die smaak van swart koffie, laat in die aand wanneer ek ’n taak moet klaarmaak, die reuk van waterverf op koerantpapier."

die ontknoping van ons

Mechiel Boshoff Poësie 2020-03-09

"ek wou ’n vlindernet vleg om ons swerm te red
maar dié word toe ’n spinnerak"

So amper Alice in Wonderland

Jan H Fiksie 2020-03-09

"Ek waardeer die mooi van die veld. Dan sien ek hom uit die hoek van my oog. Hy is altyd naby, net daar waar die veld ophou en die woud begin."

Kortverhale met lang bene: Woordfeesbundel-gesprek by die Toyota US Woordfees 2020

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-09

Kyk op watter lang bene sekere van die kort stories in vorige jare se bundels deesdae rondstap. Lees ook wegneemwenke vir enigeen wat volgende jaar wil inskryf hier.

Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-09

’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees dit hier!

A life buoy environment for successful learning of matric learners in conditions of multiple deprivation

Hettie van der Merwe Academic research 2020-03-09

"Research findings elicited details of learners’ debilitating home and environmental conditions and of the teaching and learning actions by the school management team and teachers to prepare matric learners adequately for the final examination."

’n Reddingsboei-omgewing vir suksesvolle leer by matriekleerlinge in toestande van veelvuldige ontneming

Hettie van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2020-03-09

"Hoewel sommige kinders wat in ’n omgewing van ontneming grootword, goed op skool presteer danksy gesonde gesinsnetwerke, ly baie kinders onder gebrekkige ouerskap en ongunstige gemeenskapstoestande."

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Valsrivier

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-09

"Hierdie produksie is, volgens hierdie kyker, ’n instant classic."

Wat het jy in 1966 gelees?

Trisa Hugo SêNet-briewe 2020-03-09

"Hiermee net ’n groot dankie aan elke skrywer, elke uitgewer, elke resensent, elke webblad soos LitNet, wat hierdie dinge op ’n skerm iewers in my sig bring. Lees is en was altyd my groot liefde en ons sal as minnaars sterf."

WTF Geluksbos?

Reusedwerg SêNet-briewe 2020-03-09

"Ek is al hoe meer bekommerd oor goed, lewenswyses en style en wat ook al se stront nog alles wat op my afgedwing word."

Top