Pasgelaai
Evening Primrose door Kopano Matlwa: Ik ben moe
2020-03-25"Evening primrose is een godswonderlijke roman over een vrouw, Masechaba, die haar weg zoekt op het kronkelende pad van haar leven in Zuid-Afrika."
Duiwelsduo ná die Toyota US Woordfees: Maart 2020
2020-03-25"Ek is ook opgewonde oor die opwaartse kurwe (onheilspellende woorde nou) in wetenskapfiksie en distopiese romans, maar ek vermoed the curve will flatten wat betref distopiese boeke."
Hoekom, wat en hoe lees ek? ’n Bepeinsing
2020-03-25"Leser, hoekom lees jy wat nou hier lees? Het jy ook ’n eilandlysie? Ek sou graag wou weet."
Toyota US Woordfees 2020-verslag: Pedofiele skuil dikwels in die kerk
2020-03-25“Kerke wil nie hê die instelling moet skade ly nie, omdat dit dikwels vir hulle meer oor die instelling self gaan as oor die mense wat seerkry. Daarom word dit toegesmeer.”
’n Leeslys vir kinders wat tuisbly: LAPA Uitgewers se keuse
2020-03-25Is jou kinders tuis vasgekeer en sit hulle heeldag voor ’n skerm? LitNet het by ’n paar uitgewers gaan aanklop vir voorstelle wat jong lesers in hierdie tyd kan lees. Hier is boeke wat LAPA Uitgewers aanbeveel. Die kinders sal lekker lees én ontdek dis al die tyd ’n voorreg om ’n huis te hê waarin hulle in hierdie ongewone tyd vasgekeer kan wees!
’n Leeslys vir kinders wat tuisbly: NB-Uitgewers se keuse
2020-03-25Is jou kinders tuis vasgekeer en sit hulle heeldag voor ’n skerm? LitNet het by ’n paar uitgewers gaan aanklop vir voorstelle wat jong lesers in hierdie tyd kan lees. Hier is boeke wat NB-Uitgewers aanbeveel. Die kinders sal lekker lees én ontdek dis al die tyd ’n voorreg om ’n huis te hê waarin hulle in hierdie ongewone tyd vasgekeer kan wees!
Die man wat die wêreld leer hande was het
2020-03-25"In hierdie dae, waar die dodelike koronavirus die belangrikheid van handewas opnuut onder almal se aandag gebring het, is dit gepas om hulde te bring aan die man wat die wêreld laat besef het hoe belangrik hierdie alledaagse gewoonte is."
Twiets vir Afrika: Aktualiteit en potensialiteit in Die biblioteek aan die einde van die wêreld
2020-03-25"Wat my aangespoor het tot die lesing wat hier volg, is hoe die idee van aktualiteit soos dit in die filosofie voorkom, sig uitspeel en lig werp op wat ’n bedrewe en dinamiese roman wel in die openbare debat kan doen."
Komedie op sy beste dié winter op kykNET
2020-03-25Vanaf April gaan Maandae allesbehalwe blou wees, met twee komedies wat op kykNET DStv-kanaal 144 uitgesaai word.
Die kunste in die tyd van COVID-19: Mercy Kannemeyer
2020-03-25"Nou is dit die tyd om skouer aan die wiel te draai. Nou is dit die tyd om kreatiewe oplossings te soek."
Nou in die verlede: Die tragiese verhaal van “Typhoid Mary” (Mary Mallon)
2020-03-25"In hierdie tyd waarin die wêreld vasgevang is in ’n greep van paniek na aanleiding van die koronaviruspandemie, mag dit die mensdom baat om ag te slaan op die waarskuwingsboodskappe uit verhale uit die verlede, toe valse berigte en die daaropvolgende paniek meer skade aangerig het as enige siekte ooit sou kon vermag het."
Resensie: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe deur Johannes de Villiers
2020-03-25"Die skrywer se geloofwaardigheid lê daarin dat wat hy sê gerugsteun word deur antieke tradisies, goeie navorsing en sy eie jarelange mindfulness- en meditasiepraktyk."
Die Pesalms vi ôse mense: ’n onderhoud met Willa Boezak
2020-03-25"Dis in die eerste plek gewoon bedoel vir Christene wat Kaaps praat."
Daai ding loop in jou bloed deur Lené Malan en Aneta Shaw: ’n lesersindruk
2020-03-25"Hierdie boek deur Lené Malan en Aneta Shaw hou kosbare reissketse in. Dis ’n versteekte kleinood in die boekwinkel se rak."
Appraising internal controls, the gatekeeper that prevents fraud during the tender stage of procurement cycles
2020-03-24"This article is intended to demonstrate that fraud is committed in the procurement cycle when internal controls are sidestepped or when the internal control system in an organisation is ineffective."
’n Taksering van interne kontroles, die hekwag wat bedrog in die tenderstadium van aankoopsiklusse voorkom
2020-03-24"Die oogmerk van hierdie artikel is om aan te toon dat bedrog in die aankoopsiklus gepleeg word wanneer interne kontroles gesystap word of die internekontrolestelsel van ’n organisasie ondoeltreffend is."
Jodi Picoult, the Amish and the author’s responsibility
2020-03-24"She is a woman and a writer, but doesn’t write women’s fiction."
COVID-19: Brace yourself for impact
2020-03-24"This virus is highly infectious and rapidly contagious. In general, it takes some time before mutation can be observed. At this stage, researchers are still investigating the behaviour of this virus."
