Pasgelaai

What the water remembers: ’n onderhoud met Pieter Odendaal

Cliffordene Norton, Pieter Odendaal Skrywersonderhoude 2020-02-25

"Ons probeer sin maak van die voortslepende traumas rondom water en hoe poësie ons kan help om hierdie traumas te begin genees."

Miela’s Box – ’n onderhoud met Tasneem Daniels

Cliffordene Norton, Tasneem Daniels Suidoosterfees 2020-02-25

"Dit het baie tyd gevat en ek dink ek moes certain discoveries oo my eie identities ee’ste maak voorat ek hierie toneel kon klaa skryf."

Maak beurtkrag van Eskom ’n menseregte-oortreder?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-25

"Voortdurende kragonderbrekings beteken nie net dat Eskom in sy grondwetlike plig faal nie. Dit maak van Eskom ʼn aktiewe oortreder."

FMR-resensie: Noorman deur SD Fourie

Danie Botha Resensies 2020-02-25

"Noorman bied ’n oorsig oor rasseverhoudinge oor dekades heen."

Resensie: Die kind uit die wingerd deur Helene de Kock

Nini Bennett-Moll Resensies 2020-02-25

"De Kock verras in die hantering van ’n verskeidenheid karakters, maar sonder om enige een aan eendimensionele beelding oor te laat: Almal word volwaardige en onthoubare personasies uit eie reg."

Bekendstelling van Jeanne Goosen – ’n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Jeanne Goosen – ’n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp op 12 Maart in Stellenbosch.

Uitnodiging na Penseel en kie by die Toyota US Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-25

Jy word uitgenooi na Penseel en kie by die Toyota US Woordfees op 9 Maart in Stellenbosch.

Kode

Charleine Collins Poësie 2020-02-25

"om diep te sien,
nie bloot te raai"

Skreeusnaakse swart komedie The producers laat jou van alle sorge vergeet

Maryke Roberts Teater 2020-02-24

"Hoewel die Suid-Afrikaanse weergawe so effens van die 1967-storielyn afwyk, is dit steeds so skreeusnaaks en donker soos meer as 50 jaar gelede."

Invitation to the launch of To the volcano and other stories by Elleke Boehmer

LitNet Books and writers 2020-02-24

You are invited to the launch of To the volcano and other stories by Elleke Boehmer in Stellenbosch on 4 March.

Lesersindruk: Kyk na my deur Nataniël

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-02-24

"Kyk na my is nie swaar leesstof nie. Dit is die ideale boek om te lees as mens sommer net wil ontspan."

’n Namaste flow!

Olivia M Coetzee Rubrieke 2020-02-24

"Ek mien ôs hettie nodig om die neks pesoon se taal te praat om hulle menswies te erkennie, wan ʼn 'Hallo' plus die waai van jou hand of die knik van jou kop is gelyk an 'Ek sien jou, Mens!'"

’n Onderhoud met Laudo Liebenberg: “Ek wil dit voluit doen tot ek kunsmis word”

Henry Cloete, Laudo Liebenberg Musiek 2020-02-24

"Met Afrikaans kan ek net myself wees, aangesien dit my moedertaal is en die woorde voel eerlik."

The influence of place and space on the identity construction of female migrants within the South African context with reference to Zebra crossing (2013) by Meg Vandermerwe

Marietjie Lambrechts Academic research 2020-02-24

"What becomes clear from the article is that the effect of migration penetrates and influences the intimate dimensions of women migrants’ personal lives."

Die invloed van plek en ruimte op die identiteitskonstruksie van vrouemigrante binne die Suid-Afrikaanse konteks na aanleiding van Zebra crossing (2013) deur Meg Vandermerwe

Marietjie Lambrechts LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-02-24

"Studies oor migranteproblematiek ignoreer die unieke probleme wat vrouemigrante in gasheerlande ervaar, en hul posisie verdien veel meer aandag as wat tans die geval is."

Hoe hettie lifestyle en cultural scene in Kaapstad ve’anner innie laaste 10 jare?

Tasneem Daniels Menings 2020-02-21

"Gone are the days wanner ’n mens moet honderde – ja, honderde! – rande spend op ’n aand uit innie CBD."

Press release: Iconic Cape Town walking and running event – an inclusive event for Persons with Disabilities

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-02-21

Spectacular routes for walking and running. Breathtakingly beautiful views of District Six, Gardens, Bo-Kaap and the Atlantic Seaboard. Historical landmarks, commemorative medal and a koesister. The Slave Route Challenge returns on Sunday 23 February 2020 on the Grand Parade in Cape Town. It is our 10th Anniversary Year!

Kinders vannie suburbs: “Die wêreld het vriendelikheid nodig”

Henry Cloete Musiek 2020-02-21

"As jy nie eerlik is in jou musiek nie, hoe wil jy dan hê jou musiek moet goed doen?"

Resensie: Toring van Jasmyn deur Derick van der Walt

Nadine Petrick Resensies 2020-02-21

"Die karakters praat duidelik nie bloot uit ’n reisgids of ’n internetartikel nie – Derick se persoonlike ervaringe en waarnemings sit lekker gemaklik en geloofwaardig in die teks."

Persvrystelling: Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer by The Book Lounge (13 Maart 2020)

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-02-21

Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer stel op 13 Maart hul nuwe digbundels, Oolog en Chinatown, by The Book Lounge in Kaapstad bekend. Hulle sal voorlees en met Ryan Pedro gesels oor hul werk en lewe in Grahamstad.

Top