Pasgelaai

Divine reason

Steyn Kleynhans Fiksie 2021-05-03

"Behalwe Breggie. Net jonger as Souf en ’n kerkmens. Rook en drink glad nie. Hare in ’n bolla agter die kop, rok tot teen die ken toegeknoop, bril op die neus. En die enigste van die sewe wat nie klink of sy deur ’n toegepakte skoorsteen asemhaal nie."

The African Library ‒ Timothy Ogene: The day ends like any day (2017)

Annie Gagiano Books and writers 2021-05-03

"This debut novel by acclaimed poet Timothy Ogene bears the traces of the author’s lyrical talent, his Nigerian origins, his expansive reading of world literature and his life-cherishing attentiveness to natural and human phenomena, both physical and spiritual. The text is, nevertheless, unpretentious in every way; as a narrative, perhaps a bildungsroman, the predominant tonal quality is a sort of quietness, a retrospective serenity."

Promosieteks: Eendagsblom deur Jacques le Roux

LitNet Boeke en skrywers 2021-05-03

Hierdie verhaal van liefde en geweld speel af teen die agtergrond van dwelmgebruik en bendegeweld.

Dol Heuning deur SJ Naudé – ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-05-03

"Dit is nie pynloos nie – inteendeel. Maar as jy dit kan regkry om deur te druk, gaan jy hierdie boek meer as een keer lees."

Wat zou Marius ervan gedacht hebben? Een herinnering aan Marius de Waal

Frank Judo In memoriam 2021-05-03

"Een informele kennismaking leidde tot een aangename samenwerking en tot versterking van de academische banden tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen. Niet dat De Waal behoefte had aan een internationaal netwerk – het zijne was indrukwekkend. Hij doceerde in Parijs, deed onderzoek in Berlijn en publiceerde in Oxford, met een gemak dat velen verbaasde."

First sip: It’s not about the bats by Adam Cruise

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-05-03

"We recognise when our pets are happy or sad, we understand the happy expression of an elephant wallowing in a muddy waterhole or a tired lion yawning under the shade of a tree at midday. But the mannerisms of bats, fish and mosquitoes, no."

God Is daar ’n ander antwoord? deur Ben du Toit: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-05-03

"Ben du Toit se argumente is deeglik. Hy skram nie weg van die moeilike vrae nie. Daarby is hy ook ’n deurwinterde teoloog en kerkman wat waarskynlik nog boekdele sou kon skryf oor die werkinge en die intriges van kerksake."

Persverklaring: Hoof- uitvoerende beampte gesoek vir Nuuseum MSW

LitNet Leefstyl 2021-04-30

Daar is ’n vakature vir die pos van hoof- uitvoerende beampte van Nuuseum (’n maatskappy sonder winsoogmerk).

Boekbekendstelling: Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole

LitNet Boeke en skrywers 2021-04-30

Die bekendstelling van Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johann Burger en Aslam Fataar vind op 4 Mei aanlyn plaas. Hier is verdere inligting.

Die Suid-Afrikaanse politieke bestel: krisis, oorlewing (?) en die toekoms

André Duvenhage Menings 2021-04-30

"Binne die omgewing van ’n verbrokkelende staat neem die burgery al hoe meer funksies van die staat oor. Hiervan is veiligheid en sekuriteit waarskynlik die allereerste funksie van enige staat."

LitNet: 525 bladsye nuwe navorsing in Afrikaans

LitNet Nuusbrief 2021-04-30

LitNet: 525 bladsye nuwe navorsing in Afrikaans

Pasverskyn: ’n Baie lang brief aan my dogter deur Marita van der Vyver

LitNet Boeke en skrywers 2021-04-30

’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires.

COSATU: The solution to corruption is in our hands

Matthew Parks Opinion 2021-04-30

"This fight requires determination and brutal efficiency. Diplomacy does not work with criminals. If the president succeeds, voters will rally around and defend him."

Volrond vrou!

Johanette Pretorius Poësie 2021-04-30

"diep in my lyf
skuil veel meer:
daar’s romantiese volmaanwense
met onskuldige kersvaderdrome
weggesteek in boksiemensverwagtinge"

Haar nalatenskap

Driekie Grobler Poësie 2021-04-30

"maar dis in haar nalatenskap 
waar suiwer waarde bot 
saad wat sy gesaai het 
ontkiem 
en nou tot waskom blom"

Besondere erepenning van die SA Akademie 2021: ’n onderhoud met Rina Loader

Naomi Meyer, Rina Loader Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-30

’n Besonderse erepenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is onlangs aan Rina Loader, woonagtig in Oostenryk, toegeken. Die prys word aan haar toegeken vir haar bydrae oor 23 jaar met betrekking tot die bevordering en bekendstelling van Afrikaans in Europa en in die besonder haar betrokkenheid by die onderrig van Afrikaans aan die Universiteit van Wene. Sy praat met Naomi Meyer oor hierdie toekenning en haar betrokkenheid by Afrikaans in die buiteland.

My herfsblaar as troosprys

Johannes van der Merwe Poësie 2021-04-29

"as herinnering aan ’n gister 
wat ek vir altyd sal bewaar 
platgedruk tog eensaam gestryk 
met die skaal van lewe geyk"

The departing

Ferdi Wheeler New writing 2021-04-29

"Brandish the banners – 
bright red as the dying day – 
for tonight the old man will wilt 
and eerily drift away –"

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Helanya Fourie

Freek Robinson, Helanya Fourie Onderhoude 2021-04-29

Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) by die Universiteit Stellenbosch het pas ’n moniteringsverslag vrygestel oor die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) 2030. Dit is die eerste keer dat ’n sinvolle, praktiese waardering gedoen word oor die sukses of mislukking van die implementering van die NOP. Freek Robinson gesels met Helanya Fourie, ’n senior ekonoom by die BEO.

Skoon wasgoed: Die invloed van lunch op letterkunde

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2021-04-29

"As jy storiemense wil onthaal, moet jy kan stories vertel. Jy moet ’n tafel kan kommandeer soos ’n skeepskaptein sy vaartuig. Jy moet kan konsert hou voor ’n ingeligte en kritiese gehoor vir wie die ervaring onvergeetlik is."

Top