Pasgelaai

Afrikaans: die groter prentjie

Menán van Heerden, Ernst Kotzé, Quentin Williams, Elvis Saal Onderhoude 2021-05-05

Hoe kan Gariep-Afrikaans genoegsame blootstelling/eienaarskap geniet? Is daar gemeenskaplike kenmerke / wedersydse invloed tussen variëteite wat maatskaplike en geografiese grense oorskry? Wat behels "algemene Afrikaans"? Is herstandaardisering die antwoord? Waar pas Standaardafrikaans as gebruiksvorm vir spesifieke doeleindes in? Hoe praat jongmense in bv Namakwaland vandag Afrikaans? Menán van Heerden praat met linguiste Ernst Kotzé, Quentin Williams en Elvis Saal.

Frederik de Jager: ’n Herd wat knetter met stories

Melt Myburgh, Frederik de Jager Skrywersonderhoude 2021-05-05

Frederik de Jager: "Ek skat ek is bloot lief vir die tasbare wêreld en ek hou die hele tyd ogies op steeltjies, sodat wanneer ek iets skryf, die gepaste waarnemings hulleself aanmeld."

Press release ‒ Programme: ArtFluence Human Rights Festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-05-04

The inaugural ArtFluence Human Rights Festival (5‒8 May 2021) will focus on arts, constitution and democracy. This online festival, presented by the Centre for Creative Arts (CCA) in partnership with the Embassy of the Netherlands, will be live-streamed. 

Wesens: “Wie was eerste hier?”

Hennie van Coller, Anthea van Jaarsveld Film 2021-05-04

"Uiteindelik is hierdie film ’n kinematografiese narratief van grond, Suid-Afrika, die mense wat dit bewoon en die Groot Verhale (mites) waaraan elke groep glo."

US-taaldebat 2021: "Taalverkragter", ’n gedig

David C Jantjies Universiteitseminaar | University Seminar 2021-05-04

Danie van Wyk, voorsitter van DAK Netwerk, het op 9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid te kenne te gee. Lees ’n gedig wat David C Jantjies tydens die geleentheid voorgedra het. 

Wesens, ’n kritiese ontleding deur Leoné Prinsloo

Leoné Prinsloo Film 2021-05-04

"Wesens is ’n dramatiese wetenskapfiksiefilm waarin verskillende sentraal-onderliggende temas en simboliek met betrekking tot aweregse vrae oor identiteit, verteenwoordiging en liggingsgeoriënteerde politiek deur middel van konseptuele metafore, sowel as toepaslike filmtegnieke, vanuit die postkoloniale teoretiese raamwerk ondersoek word."

Persverklaring: Kyk wie praat – weet jy hoe ’n kind se kop werk?

LitNet kykNET Portaal 2021-05-04

Neem solank ‘n video van nie langer as twee minute nie van jouself op – vertel ons meer van jouself, of daar ’n spesiale kind of kinders in jou lewe is en hoekom jy dink jy die regte deelnemer vir so ’n program is.

Niks verkeerd met hartseer wees nie

Jacques le Roux Menings 2021-05-04

"Sy was siek aan COVID-19 en in die hospitaal met longontsteking en sou by die huis gewees het vir haar verjaardag. Niks berei jou voor vir daardie oproep wat sê dat jou moeder besig om te sterf en jy weet jy gaan dit nie betyds maak nie."

Press release and competition: Buy Christine and win a trip to Amsterdam in 2022

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-05-04

To celebrate the release of Christine, Melinda Ferguson Books (an imprint of NB Publishers) is thrilled to announce an exciting competition that offers one lucky reader the chance to win a return ticket to Amsterdam in 2022.

Sampai Jumpa Lagi, Indonesië – Memories van my 2016-trip Indonesië toe

Tasneem Daniels Reis 2021-05-04

"Ek moes lee dat Indonesië ’n Asian land is net soes enige anner Asian land; dissie net die home van alle Cape Malays in isolation vannie res van Asia nie. Ek dink as ek Indonesië toe getravel’t straight vannie Kaap, miskien sou ek baie restricted Kaapse expectations van Indonesië ve’wag’t."

Press release: 1st Commonwealth Women’s Entrepreneurship Summit to be held 19–20 May 2021

LitNet Opinion 2021-05-04

The inaugural Commonwealth Women’s Entrepreneurship Summit is the first global event to focus on women in emerging tech sectors. It is a two-day online conference focusing on women’s entrepreneurship featuring 50 speakers, 20 talks and 12 panel sessions.

Vinkel en koljander: Die taal van lap

Helena Opperman Reis 2021-05-04

"Ons wêrelde is regtig so ver verwyder van mekaar soos die ooste van die weste. Tog, dié middag was borduurwerk vir ’n stonde ’n brug tussen kulture en kontinente."

The handmaid’s tale – a roller coaster of the familiar

Réney Warrington TV 2021-05-04

"Luckily, I have seen only the first three episodes, so there is a glimmer of hope that a twisty, shocking, yet authentic plot twist will steer the case towards not guilty of becoming Prison break."

By the fading light by Ashraf Kagee: a reader impression

Jan Botha Books and writers 2021-05-04

"By the fading light is a book to be read and reread. To remind us of where we were as a country. To savour the language. To laugh. But mostly to stare misty-eyed into the distance."

Roman North Africa: Environment, society and medical contribution deur Louise Cilliers: ’n resensie

André Wessels Resensies 2021-05-04

"Kennis van die Klassieke tale, geskiedenis en kulture verryk en verruim ’n mens se leefwêreld. Dit plaas van ons eietydse vraagstukke in historiese perspektief, en verskaf insig op talle terreine. Die Romeins-Hollandse regstelsel het immers ook aan die suidpunt van Afrika ’n voetspoor gelaat, en van die tale wat in Suid-Afrika gepraat word, is direk of indirek deur Latyn beïnvloed."

Dis Mei op VIA – met regte mense, en regte stories!

LitNet TV 2021-05-04

Etlike hoogtepunte beloof dié maand boeiende wintervermaak op VIA.

Dinge van ’n hond deur SP Benjamin, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-05-04

"Dinge van ’n hond het ook nie ’n regte tyd om gelees te word nie. Dit is ’n vuishou wat lankal wag om te tref."

Onthou

Rhoden Saunders Poësie 2021-05-03

"Daar is stukkies vleis 
aan die bene van die verlede 
waaraan die koninkryk van miere 
duisende jaar lank kan kou"

Die lente in Jozi

Amanda van Niekerk Poësie 2021-05-03

"en ek en jy 
mekaar 
en alles verraai"

Haa’ selfmoo’dbriefie

Christo Meyer Poësie 2021-05-03

"net as djy rêrag wil 
of as djy voelit raak te stil 
gie ek jou my blessing 
om wee’ te date"

Top