Pasgelaai
Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen: ’n lesersindruk
2021-04-23"Ek beveel hierdie boek aan vir enigeen wat durf het."
Sanlamprys vir jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Betsie van Niekerk
2021-04-23"Nie net hulle lyding, verslaenheid en oorlewing is ’n groot deel van die verhaal nie, maar ook hulle ongelooflike vermoë om te midde van alles tog met lewe aan te gaan; selfs vreugde en hoop te vind, om onverpoosd núút en oor te begin."
Leentjie wil weet
2021-04-23“Ek verstaan, Oupa. Liewe Jesus wil hê Oupa en Ouma moet liewer by die huis bid?”
The Jagger Library fire and my great-grandfather’s archive
2021-04-23"In 1999 I found a photograph in Karel Schoeman’s Witness to War. I recognised my great-grandfather WH Muller, captain in the Free State artillery."
Die Hertzogprys vir drama 2021: ’n onderhoud met Nicola Hanekom
2021-04-23"Teater is lewende kuns. Dit sluimer hopelik net tydens die pandemie ’n bietjie. Teater is alles vir my. Dis kerk en kulkuns, konfrontasie en ontvlugting, droom en nagmerrie."
Foucault’s unique Orientalism
2021-04-23"Perhaps the humbling lesson to be learned from both Foucault’s unique Orientalism and his problematic expedition to Iran in 1978 could be that 'intellectuals' have to be silent sometimes, in order to learn to speak."
Foucault se unieke Oriëntalisme
2021-04-23"Foucault se selfonderbrekende ondersteuning van kritiese oorwegings tydens die Irannese Revolusie van 1978 tot 1979 was nie ’n argelose verontagsaming van intellektuele verantwoordelikheid nie, maar eerder ’n prinsipiële vermyding van die arrogansie van diegene wat aanspraak maak op gesaghebbende insigte oor sake waaroor 'ons Westerse Ander' eerder moet swyg."
Wêreldboekedag 2021: Biblioteek tot geheue
2021-04-23"Wêreldboekedag is ’n jaarlikse instelling om boeke en die plesiere van lees op 23 April te vier. So behoort dit te wees, maar hierdie jaar wil ek die geleentheid gebruik om al die vergane biblioteke en boeke te herdenk, en hul bydrae tot kennis."
Suidoosterfees 2021: An interview with Adam Cruise
2021-04-23"Basically, we all need each other, so, no, we cannot allow humanity to self-destruct." Adam Cruise (It’s not about the bats) will be part of the Jakes Gerwel conversations at the Suidoosterfees.
Persverklaring: Tyd vir ’n blaaskans met die Suidoosterfees se spesiale afslagpakkette
2021-04-23Die Suidoosterfees, wat van 26 April tot 2 Mei in Kaapstad plaasvind, val oor ’n langnaweek en in die skoolvakansie. Met ’n program propvol drama, komedie, gesprekke, musiek, inryteater en vele meer, is dit die perfekte geleentheid om jou batterye te kom herlaai. Die fees en die Premier Hotel Kaapstad bied ’n bekostigbare wegbreek-opsie aan feesgangers.
2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Musa Baloyi
2021-04-22"The idea of writing this novel came after I noticed that there are many famous artists who die poor in our country. Mostly, it’s due to lack of education, because they can’t interpret their contracts. They can’t manage their money. They can’t work elsewhere if their talent becomes unproductive."
2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Jaco Fouché
2021-04-22"Why write? Because you (as a reader yourself) know all about the joy that a reader finds in a good book. You want to replicate that joy, be responsible for it. A book is a hand reaching out, sometimes to communicate, sometimes to offer comfort, sometimes to outrage."
CJ Langenhovenprys vir Taalwetenskap 2021: ’n onderhoud met Wannie Carstens
2021-04-22"Ek het taalkunde vroeg as dissipline ontdek en dit my loopbaan gemaak. Maar die volheid van Afrikaans as taal het my passie geword en my gemotiveer om aan te gaan met navorsing en betrokke te wees by aktiwiteite wat Afrikaans raak."
Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Johan Fourie
2021-04-22Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Die gesprek "Die lang pad na ekonomiese vryheid", met Johan Fourie, Nicoli Nattrass en Rachel Jafta, vind op 30 April plaas. Bennie Linde gesels met Johan oor sy boek.
The economics of the invaluable
2021-04-22"If we are to understand the manner in which we can be transformed by an object and in turn what enables us to transform and work on objects, we can move closer to an enveloped notion of economics."
Die ekonomie van kosbaarheid
2021-04-22"Deur die koppeling van ekonomie aan tuisteskepping gaan verskeie modusse van toenadering tussen mens en natuur oop, waaruit ons besef dat dit waartoe ons in staat is, nie alleen die resultaat van ons eie inspanning is nie, maar ook aan ons geskenk word."
Ian Wessels (14 April 1960 tot 19 April 2021), in memoriam
2021-04-22"Ek sal hom onthou vir sy warm hart, gasvryheid, vrygewigheid en skerp brein, maar – soos die meeste mense – beslis ook vir sy sin vir humor."
Kyk hoe nooi Suidoosterfees-sterre jou uit na die fees!
2021-04-22Die Suidoosterfees vind van 26 April tot 2 Mei 2021 in Kaapstad plaas. Kyk hoe nooi van Suid-Afrika se bekendste kunstenaars jou in hierdie video’s uit na hulle produksies.
Deon Meyer, Chevalier des Arts et des Lettres: Commendation at the ceremony
2021-04-22"He is the man South Africa can call with pride its best crime fiction author, whose reputation has long crossed the South African borders to reach Europe and France."
Deon Meyer, Chevalier des Arts et des Lettres: pictures of the ceremony
2021-04-22Deon Meyer was awarded the award of Chevalier des Arts et des Lettres (Knight in the Order of Arts and Letters) on behalf of the French President at Glenelly Estate in Stellenbosch. Here are some pictures of the event.
