Pasgelaai
Tra-tra-enigma
2021-03-23"maar watter doper het eens
op haar walle gestaan:
waar kry die mooi rivier
haar naam tog vandaan"
NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Louis Krüger
2021-03-23"Jy vergeet nooit die dag, die oomblik, wanneer jou karakters uit die donkerte te voorskyn kom nie."
The rabbit hole deur Mike Nicol, ’n resensie
2021-03-23"Eerstens, en vir my van kernbelang, is die aangrypende milieu wat Nicol vir ons skets. Dis ’n nuwe Suid-Afrika dié, ’n moderne een wat nie die 20ste eeu noodwendig met hom rondsleep nie."
Piet van Rooyen (1953–)
2021-03-23"Die essensie van skryf is die eenwording van die skrywer met sy karakters en lesers, daar waar hy homself verloor in die ritme van die dans waarmee hy hom in die geselskap van ander besig hou."
Die mooiste geluid in die wêreld
2021-03-23"Trek ’n slag jou waterstewels aan, vat ’n flitslig en gaan vir ’n wandeling in ’n poel of dammetjie. Dit verg baie geduld, en as jy stil genoeg is, val die eer jou dalk te beurt."
hou
2021-03-23LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Bernard Odendaal se bydrae hier.
Elders gesien: #Menseregtedag, eis jou taalregte op
2021-03-21"Ons het ’n keuse – ons hoef nie deel te wees van ’n herkolonialiseringsproses nie. Die antwoord lê dus in ons tonge. Maak jou stem dik en help verseker dat ons inheemse tale voortleef!"
Is jou ouma ook ’n donkie?
2021-03-19"Jou oumagrootjie, wat skoolgaan in Graaff-Reinet, staan in die klaskamer se verre hoek met ’n bordjie wat om haar nek hang. Dit lui: 'I am a donkey, I spoke Dutch.' Sy is betrap dat sy Afrikaans op die skoolterrein gepraat het."
Invitation to the launch of Yesterdays and imagining realities: an anthology of South African poetry
2021-03-19We hope you may be able to join us for the launch of Yesterdays and imagining realities: an anthology of South African poetry this Sunday 21 March at 15h00.
Persverklaring: Imprimatur-boekbekendsteling, 20 Maart 2021
2021-03-19Imprimatur nooi uit hartlik na hierdie geleentheid by die Skuilkrans NG Kerk op Saterdag 20 Maart om 10:00.
Press release: Young children’s book author to meet COVID-19 expert Uzma Syed
2021-03-19The books uniquely tell the story of the pandemic through the eyes of disadvantaged communities.
Persverklaring: Maak Paasfees ’n kosfees met Woolies en Minki
2021-03-19Minki roep in dié kosprogram die hulp in van drie uiteenlopende sjefs wanneer sy en haar gesin die langpad vat vir ’n naweek weg.
Persverklaring: Winterskool, met skryfkompetisie vir opkomende skrywers
2021-03-19Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied op drie opeenvolgende Saterdae in Junie 2021 (5, 12 en 19 Junie) ’n aanlyn-Winterskool vir opkomende skrywers aan.
Persverklaring: Uitnodiging om kommentaar te lewer op eerste konsep van hersiene Taalbeleid (2016)
2021-03-19Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi belangstellendes uit om kommentaar te lewer op die eerste konsep van ’n hersiene Taalbeleid. Die US se Taalbeleid (2016) word gedurende 2021 hersien as deel van die hersieningsiklus van elke vyf jaar soos wat in dié beleid voorgeskryf word.
Harry Kalmer se In ’n land sonder voëls nou in Nederlands
2021-03-19Harry Kalmer, wat in Julie 2019 oorlede is, se laaste roman, In ’n land sonder voëls, is nou in Nederlands vertaal en word op 25 Maart aanlyn bekendgestel. Melt Myburgh het met mense wat by Harry en die vertaling van die boek betrokke was, gesels oor dié spesiale gebeurtenis.
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
2021-03-19"Hierdie senaatsbesluit het historiese implikasies. Hoor ons. Dit voel asof julle dit tot nou toe nie gedoen het nie."
Hoe meet mens ’n jaar?
2021-03-19"Dis nou die middel van Maart. ’n Jaar gelede hierdie tyd was die eerste COVID-19 gevalle al aangeteken in Suid-Afrika."
An investigation into parental support to primary school learners in writing skills and activities in low-income households
2021-03-19"If literacy is not mastered adequately, it can create endless learning problems for any child. This is especially evident in the case of learners from impoverished households."
’n Ondersoek na ouerondersteuning aan primêreskoolleerders in skryfvaardighede en -aktiwiteite in lae-inkomstegesinne
2021-03-19"Vanweë hul beperkte kennis van skryfaktiwiteite asook hul eie beperkte geletterdheidsvaardighede, vind laaggeskoolde ouers dit moeilik om doeltreffende ondersteuning te bied. In tandem hiermee speel werksomstandighede ook ’n rol. Werksomstandighede veroorsaak dat sommige ouers nie genoeg tyd het om ondersteuning te bied nie."
