Pasgelaai
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Willie Breytenbach
2021-04-07Wat gebeur tans in Mosambiek en hoekom? Freek Robinson gesels met Willie Breytenbach, emeritusprofessor in politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch.
Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen, ’n lesersindruk
2021-04-07"Fanie Viljoen se jeugroman Offers vir die vlieë lewer kommentaar oor die fisieke, emosionele en psigologiese nagevolge van geweld, oorloë en breinspoeling. Dit lewer egter ook kommentaar oor die menslike wil om menslik te bly."
US-taaldebat 2021: US-koor sing nog in Afrikaans
2021-04-07"Die kwessie van sang en taal is egter veel groter as die vraag of ’n koor in Afrikaans mag sing al dan nie. Dit gaan eerder daaroor dat die koor (en selfs sêrgroepe) soveel beter daaraan toe is as hulle in soveel moontlik tale sing."
US-taaldebat 2021: Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch
2021-04-07"Mense van alle vlakke van die samelewing het ’n behoefte aan wetenskaplike inligting in hulle moedertaal van die wêreld waarin ons leef om sin te maak van ingewikkelde begrippe in verstaanbare taal. Universiteite is belangrike nasionale bates waar vernuwende denke tot verbetering van ons land en die wêreld moet lei."
Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n ondersoek deur Izak de Vries
2021-04-06"Ek wil voorstel dat Die kleinste ramp denkbaar as ’n speurroman gelees moet word. Bennie Griessel sou dalk weer begin drink as hy gedwing sou word om hierdeur te lees, maar vir die regtig ernstige leser kan hierdie boek ’n besonder interessante leeservaring word."
Tweedehandse boeke en eerstehandse gasvryheid in Yolanda Barnard se Yolo
2021-04-06“In Desember verlede jaar het ek na my duisende boeke gestaar – geliefde boeke, geleeste boeke, boeke wat vertroosting bring. En ek het gewonder wie hulle eendag gaan erf.” Só sê oudjoernalis en skrywer Yolanda Barnard, deesdae eienaar van die tweedehandseboekwinkel, Yolo, in Centurion.
Press release: New partnership sees the South African State Theatre’s Kucheza Afrika Festival in Cape Town
2021-04-06The Baxter Theatre will host two productions on 6 and 7 April 2021 ‒ Trapped by Unmute Dance Company at 6pm and Louise Coetzer’s (Darkroom Contemporary) Memoryhouse at 7.30pm.
Integriteit
2021-04-02"Volgens Seok (2019) word integriteit en konsekwentheid van morele gedrag vanuit die vertrekpunt van die Confucianisme gesien as kwesbaarheid, met ander woorde ’n openheid en sensitiwiteit vir ander se emosies, hul omstandighede, asook vir die onvoorspelbaarheid van die lewe."
Persverklaring oor Kruis van liefde: ’n uitsending van die Paasoratorium
2021-04-01Hier is inligting oor ’n uitsending van die Paasoratorium op RSG op 2 April om 14:04. Verse uit die pen van die digters Hans du Plessis en Bernard Odendaal sal ook gehoor word.
Persvrystelling: Naweekbederf op kykNET!
2021-04-01kykNET (DStv-kanaal) skop April af met naweke wat propvol kykgenot is! Kykers kan vanaf die komende naweek uitsien na nuwe programme.
Mediaverklaring: PEN Afrikaans besorgd oor taalbeleid en -praktyk aan die Universiteit Stellenbosch
2021-04-01Teen hierdie agtergrond lewer ons oorhoofs kommentaar oor bogenoemde verwikkelinge wat taal by die Universiteit Stellenbosch betref en waarvan ons met kommer kennis neem.
Van dink na doen: ’n onderhoud met Louis van der Riet
2021-04-01Van dink na doen is ’n nuwe podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met die teoloog Louis van der Riet. Louis het onlangs ’n gesamentlike doktorsgraad aan die Vrije Universiteit Amsterdam en Universiteit Stellenbosch voltooi. Hy en Lidia gesels onder meer oor die verband tussen waarheid en oorgangsgeregtigheid, die versoeningsdiskoers in Suid-Afrika, en witwerk.
US-taaldebat 2021: Hou op om in Afrikaans te droom
2021-04-01"Afrikaans is juis sy eerste kopskoot toegedien met die aanvaarding van die US se 2016-Taalbeleid, en nou, terwyl hy lê en bloei, kry hy sy tweede skoot."
Hänsel und Gretel at the Artscape: an interview with Roger Ballen
2021-04-01Roger Ballen talks to Naomi Meyer about how Hänsel und Gretel can energise people during pandemic times and how theatregoers might be able to "walk out of the opera as different people".
Tana Baru – meer as net ’n keramat
2021-04-01"Daa is baie mense begrawe op Tana Baru ('nuwe grond'), soes Tuan Guru ... Maa die turning point vi my was wanner ek ... gelies het dat Sameda Van De Kaap daar begrawe is – sy is die co-founder vannie Palm Tree-masiet in Langstraat, Kaapstad. Ek’t besluit om haa keramat te gaan visit ... Maa toe ek daa aankom, kon ekkie haa keramat vind’ie – sy was net nie daa nie. Tuan Guru ennie anner imams se name was groot op ’n bord geplak, maa nie hare nie."
Barmhartigheid aan duisende: ’n Familiesage uit die Sandveld: ’n onderhoud met Beatrix Kotzé
2021-04-01"Die grens tussen 'ons' en 'hulle' is nie meer so definitief nie. In my boek het ek probeer om daardie regstelling te maak op ’n subtiele wyse."
Johanne 14 by Hope Malau: a reader impression
2021-04-01"In a time in South Africa when we are trying to understand each other more than ever, when we are experimenting with ideas of unity, diversity and forgiveness, while still staying true to ourselves, Johanne 14 is a quiet celebration of the things that really matter, that which lies at the heart of it all – like the perfect cabbage."
Afrikaans: Rollende massa-aksie by US, 9 April
2021-03-31"Dit sal die eerste keer in die geskiedenis wees dat ’n optog van hierdie omvang vanuit hoofsaaklik bruin geledere geloods word om protes aan te teken teen die groeiende miskenning van Afrikaans aan die universiteit."
