
Gesprek 1: Dinsdag 20 Julie om 18:30
Hugo Theart (artistieke direkteur van die KKNK) gesels met Willem Anker (skrywer), Jaco Bouwer (regisseur en ontwerper) en Pierre-Henri Wicomb (komponis) oor dié multi-bekroonde produksie.
Gesprek 1: Donderdag 22 Julie om 18:30
Hugo Theart gesels met die regisseur, Jaco Bouwer en die akteurs – Antoinette Kellermann, Gerben Kamper, Ilana Cilliers en Ludwig Binge oor dié teaterproduksie en die verfilmde weergawe.
Waar: Die KKNK se webblad (www.kknk.co.za/samsa-masjien/) en Facebook Live (https://www.facebook.com/KKNKfees)
Lees ook:
Persverklaring: Multi-bekroonde Samsa-masjien op film verewig

