Pasgelaai
New from Jonathan Ball: Tough love by Lovemore Ndou
2021-08-11Never knocked out in 64 professional bouts, Ndou transitioned from combat in the ring to confrontation in the courtroom in a successful post-boxing career as a lawyer.
New from Tafelberg: The ANC's last decade by Ralph Mathekga
2021-08-11If the ANC loses power, who will be in charge? Who or what will come after the ANC, and how will this affect South Africa?
Nuut by Lux Verbi: 100 dae van vriendelikheid deur Andries Cilliers
2021-08-11Vriendelikheid is om jou krag te gebruik om saggies heel te maak sonder om iets terug te verwag. Die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers begelei lesers op ’n kragtige, maar deernisvolle, 100-dag reis.
Nuut by Protea: Die miskruier en die maan deur Carié Maas
2021-08-11Hy is ’n man van daad. Hy onderneem reise op soek na sy wortels en om sin te maak van sy hede, maar eintlik om die speelsheid in sy huwelik te herwin.
Nuut by LAPA: Rateltaai deur Tinus van Staden
2021-08-11Dié is die storie van hoe Ethienne Reynecke dit reggekry het om staande te bly en vas te klou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur.
Fresh off the press: Out of Quatro by Luthando Dyasop
2021-08-11After years of torture, he is eventually released, then he begins his battle for vindication. Out of Quatro is a story not only about Dyasop’s extraordinary life, but also about a tumultuous time in ANC history.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jeremy Vearey
2021-08-11Jeremy Vearey se polisiememoir, Into dark water (Tafelberg), het pas verskyn. Hy vertel vir Freek Robinson oor sy eerste, toevallige ontmoeting met oudpresident Mandela op Robbeneiland; ’n lewensles tydens ’n Bahamas-vakansie; die hedendaagse stand van intelligensiepraktyk in Suid-Afrika; en sy moedertaal, Kaaps.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2021
2021-08-11Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Het jy al ooit?
2021-08-11"Het jy al ooit onder ’n seestraat van jakarandabome gesit
Met verkrummelde sonlig op jou wang,
En ’n montage van drawwers langs die pad
Het jy al ooit die lewe net geniet?"
’n Ope gedig aan Afrikaanses
2021-08-11"by nog ’n taalberaad,
by nog ’n volkskongres:
was die woorde tussen ons
’n dowe doolhof"
Noise: A flaw in human judgement by Daniel Kahneman, Olivier Sibony and Cass R Sunstein – a book review
2021-08-11"Noise draws together statistical research to show how skewed judgement can be in fields from criminal justice to medicine, public health to economics, human resources to child protection – and just how rampant the problem is."
Persverklaring: Digbundel vloei uit SA en VK kulturele samewerking
2021-08-10’n Gemeenskap van vroue het vroeër vanjaar ’n vierdelige virtuele reis onderneem met ’n reeks stimulerende werkswinkels en gesprekke waarin hulle geluister, gedeel en uit mekaar se verhale geleer het.
Waarom is moord sexy?
2021-08-10"Is ’n gevangene juis so begeerlik omdat hy veilig agter slot en grendel sit? Orrels in die maan? Is dit soos om ’n briesende, gespierde tier in ’n hok aan te hou?"
Chinese sekuriteitskontrakteurs in Afrika: Oorsig, jongste gebeure en ontwikkelinge
2021-08-10"Chinese sekuriteitskontrakteurs is ook betrokke by verdagte operasies wat dikwels met die onregmatige gebruik van wapens te doen het." – Fanie Herman oor China se sekuriteitsbedrywighede in Afrika.
Persverklaring: Sterreval by Die Boer-restaurantteater
2021-08-10Na die groot sukses van die eerste digbundelvertoning Warmer voor die tuimeldroër stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend.
Persverklaring: Enkele dae oor om op tweede konsepweergawe van US se hersiene Taalbeleid kommentaar te lewer
2021-08-10Belangstellendes het enkele dae oor om kommentaar te lewer op die tweede konsepweergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016).
Onverskrokke vroue: uitdagings en oorwinnings van Bybelse tye tot vandag – ’n onderhoud met Bettina Wyngaard
2021-08-10"Elke boek wat ek skryf begin met ’n vraag, iets waaroor ek wonder. Met hierdie boek was die vraag: Hoe baie het dinge verander vir vroue vanaf Bybelse tye? En, in my meer moedelose oomblikke: Het dinge verander?"
Persverklaring van die kykNET-Rapport-boekpryse 2021: Hier is die kortlyste
2021-08-10Die kortlyste vir die kykNET-Rapport-boekpryse vir Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2020 verskyn het, is pas bekend gemaak.
Alles lê in die lengte van jou hare
2021-08-10LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. In Alles lê in die lengte van jou hare lewer Liandé Valentyn ’n dramatiese voorlesing van Stephren Saayman se monoloog wat handel oor ’n vrou wat afreken met traumatiese gebeure uit haar kinderjare.
#opdielug met Gadija Kamalie
2021-08-09Robyn van de Rhede voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Die volgende gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad, is Gadija Kamalie.
