Pasgelaai
"Afgryslik" dat vroue nog moet aandring op respek
2021-08-19"Soms word daar van vroue verwag om seksuele gunsies aan te bied in ruil vir rolle of die befondsing van projekte." – Jane Mpholo oor waarmee vroue in die vermaaklikheidsbedryf nog opgeskeep moet sit.
Afghanistan: “Dit is takties ’n moeilike situasie.”
2021-08-18In hierdie onderhoud gesels Thinus oor die tye wat hy as soldaat in Afghanistan deurgebring het. Hy is ook eerlik oor die redes waarom verhoudinge tussen die plaaslike bevolking en die geallieerde magte nooit kon wees wat die Weste gedroom het dit sou wees nie.
Ontmoet ons nuwe Kommadagga-kandidate
2021-08-18Kyk wie is die gelukkige deelnemers aan LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool wat van 5 tot 26 Oktober 2021 op Somerset-Oos aangebied word.
Reguit met Robinson: A Zoom conversation with Imtiaz Sooliman, founder of Gift of the Givers
2021-08-18Imtiaz Sooliman shares with Freek Robinson his late-night calls to get people out of hostage situations and evacuate them from countries under siege, and how, right now, he is involving foreign governments yet again to help South Africans under siege.
Dad
2021-08-18Hein Brits, a high school learner, shares a poem with LitNet:
"From a young boy on a horse
Still riding life, the racecourse"
Moet ons waai? Om te emigreer of nie, saamgestel deur Alet Law – ’n lesersindruk
2021-08-18"Dit is ’n interessante versameling van bydraers en daar is beslis geen oorhoofse argument vir of teen emigrasie aanwesig nie. Die boek bepleit eerder verdraagsaamheid van verskillende opinies."
Is duck ’n dive ’n vereiste om president te wees?
2021-08-18"As Zuma se duck ’n dive ’n pantsula is, dan is Uncle Cyril s’n ’n statige wals. Die effek is dieselfde: Ons as onwillige dansmaat en verstomde toeskouer word elke keer met leë arms en meer vrae as antwoorde gelaat. En steeds dans ons voort. En steeds kies ons dieselfde dansmaat."
Kantaantekeninge oor Lien Botha se Vin
2021-08-18"Vin se verhaal is eenvoudig onvergeetlik; Botha se woorde is vlamme op water."
Lionel Sheldon (1927–1996)
2021-08-18"Lionel George Sheldon is op 2 Junie 1927 op Malmesbury in die Swartland in die Wes-Kaap gebore."
Wie word ’n miljoenêr? op kykNET: ’n onderhoud
2021-08-17"Langs die pad is daar hulplyne – oor na die gehoor, bel ’n pel en 50/50."
Vervel
2021-08-17"Soms,
wanneer ek sommige mense in die gesig kyk
Tref, trek, skeur
die onthou nog aan my gesigvelle."
A language sea in red land: Limpopo
2021-08-17"The words were in your eyes, I could see them
rise and crest in your eyes and roll and stretch
and break in hers, leaving her awash."
Manifes van die kremetartboom
2021-08-17"tussen grafte van wedersydse gemeenheid
versamel,
en geplant is in
’n eens bloedbevlekte grond"
Agter tralies
2021-08-17"Ek is ’n emosionele kluisenaar
want ek hou my emosies gyselaar
My hart hamer teen my bors"
Heuristiek: konsepte en invalshoeke
2021-08-17"Heuristiek vorm deel van mense se alledaagse lewenspatrone en besluitnemingsprosesse. Indien Port Elizabeth se naam na Gqeberha verander, aanvaar baie mense die regering se besluit bloot omdat die staat as ’n gesagsfiguur beskou word. Eskom se verweer dat kragonderbrekings voorkom weens nat steenkool, word aanvaar omdat die persepsie bestaan dat dié staatsondersteunde maatskappy ’n gesagsfiguur is."
Driving Miss Daisy ... reguit kospotte toe
2021-08-17"Hy het eenkeer vir my en my ma agter in die taxi hoor gesels oor die kerrie wat ek wil kook. Maak ek myne met 'ertappeltjies'? vra hy toe. So met die gesels vind ek toe uit hy was jare lank die kok aan boord van die boot wat tussen Mosselbaai se hawe en een van die oliebore gevaar het. Hy belowe toe vir my hy sal sy eie, handgeskrewe resepte vir my bring."
“The good, the bad and the ugly”: A legal-literary reflection on Von Meck’s Die heelal op my tong
2021-08-17"On a parallel level, this metaphoric body may be regarded in the South African apartheid legal history as an abhorrent indulgence (consumption) of political power and dominance, just as Jan Rabie’s 'Drie kaalkoppe eet tesame' suggests."
“The good, the bad and the ugly”: ’n Regsletterkundige besinning van Von Meck se Die heelal op my tong
2021-08-17"Die waarde van postapartheid literêre werk is daarin geleë dat dit geleenthede skep om die geskiedenis aan die hand van karakters se ervarings te kan belig, sodat die leser saam met die karakters hul reis na katarsis kan beleef."
Olke bolke
2021-08-17Nicola Hanekom, Hertzogpryswenner vir drama in 2021, se Stemme-monoloog, Olke bolke, stel ’n jong massamoordenaar aan die woord. Eldon van der Merwe lewer die vertolking en Lee-Ann van Rooi was in die regisseurstoel. LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi.
Die Stella-moorde: Stefaans Coetzee gesels met Susan Cilliers
2021-08-16"Die inhoud van die dossier is ook nie volledig in die hof aangebied nie, so ek het deeglik daardeur gelees en heelwat bykomende inligting gekry uit onder meer beëdigde verklarings wat nie volledig in die hof voorgelees is nie."
