Pasgelaai
Miniseminaar: Die 2020-Bybelvertaling
2021-05-12In hierdie miniseminaar bespreek kundiges wat by die 2020-Bybelvertaling in Afrikaans betrokke was, aspekte waarmee hulle tydens die vertaalproses te doen gekry het. Die rol van taal en kultuur in die omgang met brontekste van die Ou en Nuwe Testament, asook die literêre en taalkundige aspekte van die vertaling, word onder die soeklig geplaas.
Die 2020-Bybelvertaling: agtergrond, proses en uitdagings
2021-05-12Bernard Combrink, projekleier van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se 2020-vertaling van Die Bybel in Afrikaans, verskaf ’n oorsig van die verloop van die vertaalproses oor vyftien jaar, asook die komplekse uitdagings wat betrokkenes die hoof moes bied.
Tafelberg nooi jou na die aanlynbekendstelling van Nootvat. Kwashaal. Stapel.
2021-05-11Tafelberg nooi jou na die aanlynbekendstelling van Bernard Odendaal se Nootvat. Kwashaal. Stapel.
Die ATKV wys biblioteke maak saak
2021-05-11"Die spasie tussen die rakke van ’n biblioteek is nie bloot vir rondloop nie – dis daar waar mense se lewens geraak word op maniere wat hulle nie onmiddellik besef nie."
Wesens is “a deep exploration of humankind”
2021-05-11"Though culture is ingrained in us and forms a big part of how we shape and see our world, it is learned, and therefore we can unlearn the parts of our culture that no longer serve us, or the parts of it that do not do the planet any good."
Foto’s: Oorhandiging van die 2021 UJ-pryse aan Ryan Pedro en Willem Anker
2021-05-11Kyk na foto’s van die 2021 UJ-pryse wat op 7 Mei 2021 in Johannesburg aan Ryan Pedro en Willem Anker toegeken is.
Artfluence Human Rights Festival, 5 May 2021: Keynote address
2021-05-11"Even today, 27 years later, it is still hard to find a vaccine against the virus of racism, because of those many daily new variants."
Wesens is far “from the archetypal gun-toting American film” says Nelia Bester
2021-05-11"The two scientists have a different kind of power over the major and staff sergeant. They are the ones documenting the journey and can therefore decide when to stop filming and when to start again."
“Leave your Hollywood notions at the door”: Mphanya Mmatseleng on Wesens
2021-05-11"To those who have not seen the film, allow yourself to experience this Afrikaans catalyst project. Leave your Hollywood notions of films and filmmaking at the door, and give this unique film a chance to challenge your outlook on life."
Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Ihette Senekal
2021-05-11"Vyf sekondes voor Vrydag se hoofkarakter is Jana Roux, ’n doodgewone graad 11-meisie – en soos alle doodgewone graad 11-meisies, het sy ook haar geheime."
Combatting learner challenges in a rural school: aspirational capital as navigation tool
2021-05-11"If learners know themselves and their communities, they can identify and use the necessary resources. It can be argued that these skills, abilities and knowledge can assist learners to hope and dream for a better future amid various challenges."
Die teenwerking van leerderuitdagings in ’n plattelandse skool: aspirasionele kapitaal as navigasiemiddel
2021-05-11"Aspirasionele kapitaal stel leerders in staat om nie op teenswoordige hindernisse te fokus nie, maar te hoop vir en te droom oor ’n beter toekoms. Dit blyk dat nie-materiële hulpbronne, soos waardes, norme en ondersteuning, leerders se aspirasies kan help vorm."
NP van Wyk Louw: Versamelde dramas – ’n onderhoud met Kristél de Weerd en Deborah Steinmair
2021-05-11"Sy geskenke aan ons taal, ongelukkig nou gesien as die taal van die onderdrukker, sal oorleef solank Afrikaans, nerfaf en gekneus, oorleef."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2021
2021-05-11Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
UJ-pryse 2021: Video van die prysoorhandigingsgeleentheid
2021-05-11Die UJ-pryse vir 2021 is op 7 Mei 2021 toegeken. Hier is ’n video van die toekenningsgeleentheid.
Ry saam met my
2021-05-11"Selfs al nooi sy my om hier ’n rukkie langer te kuier, hou my kar op die pad en begin ek die kronkels volg rondom die voete van die Twaalf Apostels wat links van my lê."
Wesens: Uncomfortable truths found among the footage
2021-05-10"The audience must confront the uncomfortable realisation that our Western ideas of civilisation, progress and superiority are fundamentally outdated."
Wesens: A review by Bernard Frost
2021-05-10"Wesens is a gem, a rebel that successfully challenges traditional Afrikaans filmmaking."
Natasha Meyer: Wesens pas nie in enige filmtipe-boksie nie
2021-05-10"Dalk dien die “anderste” film as ’n waarskuwing dat ons nie net beter na ons aarde moet kyk nie maar ook na mekaar? Dat ons meer verdraagsaam moet wees voor ons alles en almal vernietig met geweld en net gravitasie oorbly?"
Perversklaring en uitnodiging: Met een voet in die Bybel-boekbekendstelling
2021-05-10Alle belangstellendes word uitgenooi na die bekendstelling van Met een voet in die Bybel op 15 Mei 2021. Die publikasie van hierdie boek is moontlik gemaak deur die ondersteuning van die SA Akademie.
