Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Susan Booysen

  • 0

Die politieke ontleder Susan Booysen verduidelik aan Freek Robinson hoekom die Onafhanklike Verkiesingskommissie die reg het om op hierdie stadium nuwe kandidate tot die verkiesingslyste toe te laat.

Robinson vra haar ook of die Konstitusionele Hof nie gesien kan word as ’n politieke speelbal nie, aangesien die ANC gereeld hulle eie vuil wasgoed daarheen sleep vir die hof om as arbiter op te tree vir binnegevegte in die ANC.

Laastens wil Robinson by haar weet of die ANC hierdie verkiesing sal wen, of is koalisiepolitiek ons toekoms?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top