Pasgelaai
Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Faeed Amardien
2021-05-06"Ek dink daar word nie genoeg erkenning gegee aan Kaapse Afrikaans nie. Dis ’n storie wat handel oor die narratief op die Kaapse Vlaktes, dus het ek gedink dis meer eg en outentiek om in Kaaps te skryf. Dit pas in die verteller se mond en maak dit baie meer persoonlik terwyl jy lees."
US-taaldebat 2021: Die wat en waarom van die Maties-Taalbeleid
2021-05-06"Stellenbosch is gereeld die plek waar Afrikaanse taalkwessies bespreek word en waar konflik kop uitsteek. Hierdie .... kwessies het al vele menings ontlok, maar daar is nog min gepraat oor wat presies die US-Taalbeleid (2016) behels en hoe volledig en doeltreffend dit is."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Magdaleen Krüger
2021-05-06Freek Robinson gesels met Magdaleen Krüger oor haar aftrede en die toekoms van RSG.
Wesens, an analysis by Jessica Smith
2021-05-06"Careful combinations of cinematic elements carry a weighty topic with an aesthetically pleasing backdrop – a masterfully executed film for fans of indie productions and for those who are undaunted by the truth."
An analysis of Wesens (2020) by Gareth H Green
2021-05-06"It is a surprisingly beautiful message derived from brutally honest and ever-relevant commentary on human society as a whole."
Persverklaring: NATi se jong sterre skitter by Suidoosterfees
2021-05-06Sewe jong dramaturge se verhoogstukke is die afgelope naweek tydens die 18de Suidoosterfees vir die eerste keer op die planke gebring.
Op soek na Saartjie deur Dominique Malherbe: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2021-05-06"Op soek na Saartjie is nogtans nie ’n boek sonder meriete nie. Sarah Goldblatt se verhaal is seer seker die moeite werd om te vertel. Sy was ’n besonderse persoon uit eie reg."
Persverklaring: Suidoosterfees dankbaar vir vertroue en uitstekende ondersteuning
2021-05-06Die 18de Suidoosterfees, wat pas van 26 April tot 2 Mei in Kaapstad plaasgevind het, spog met ’n gemiddelde produksiebywoningsyfer van 94%.
Brandende biblioteek
2021-05-06"Boodskappers is fakkels wat die donkerte van onkunde binnedring. Die verfrissers van die verhaal. Ons moet die informasie lééf en nie net stoor in fisiese banke en argiewe nie."
Elders gesien: Moerig, die uwe
2021-05-06"In die stemseisoen
in die tyd van blatant witvoetjie soek
die kruis en die vloek
die loslaat van die lekhonde
die gatkruipers en die bekruipers"
Versamelde dramas – NP Van Wyk Louw: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2021-05-05"Die waarde van ’n versamelbundel van NP Van Wyk Louw se dramatiese werk 50 jaar na sy afsterwe is juis geleë in die terugblik wat ons kan werp op hierdie oeuvre van hom met behulp van ’n volledige stel van sy werke in een publikasie."
Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Sarie Nell
2021-05-05"Twee jaar gelede vertel ’n bejaarde familielid vir my ’n aangrypende ware verhaal. Dit maak daarna nes in my gedagtes."
Stilspraak: Strijdom van der Merwe en landkuns deur Carina van der Walt: ’n resensie
2021-05-05"Van der Merwe se oeuvre is indrukwekkend, iets wat die boek weergee. Dit wys die magdom werk wat die kunstenaar tot op hede gedoen het, meestal plekspesifiek."
Karoofossiele: Suid-Afrika se eerste landdiere deur MA Cluver: ’n lesersindruk
2021-05-05"Dat die skedels van diere wat miljoene jare gelede gelewe het, tot vandag toe nog in die natuur behoue gebly het, is uit eie reg ’n wonder. ’n Wonder soos die lewe self."
Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Salvia Ockhuis
2021-05-05"Ek skryf graag stories oor my komvandaan, aangesien daar nie juis sodanige letterkunde tans bestaan nie en die ouer garde besig is om (stories en al) uit te sterf."
Afrikaans: die groter prentjie
2021-05-05Hoe kan Gariep-Afrikaans genoegsame blootstelling/eienaarskap geniet? Is daar gemeenskaplike kenmerke / wedersydse invloed tussen variëteite wat maatskaplike en geografiese grense oorskry? Wat behels "algemene Afrikaans"? Is herstandaardisering die antwoord? Waar pas Standaardafrikaans as gebruiksvorm vir spesifieke doeleindes in? Hoe praat jongmense in bv Namakwaland vandag Afrikaans? Menán van Heerden praat met linguiste Ernst Kotzé, Quentin Williams en Elvis Saal.
Frederik de Jager: ’n Herd wat knetter met stories
2021-05-05Frederik de Jager: "Ek skat ek is bloot lief vir die tasbare wêreld en ek hou die hele tyd ogies op steeltjies, sodat wanneer ek iets skryf, die gepaste waarnemings hulleself aanmeld."
Press release ‒ Programme: ArtFluence Human Rights Festival
2021-05-04The inaugural ArtFluence Human Rights Festival (5‒8 May 2021) will focus on arts, constitution and democracy. This online festival, presented by the Centre for Creative Arts (CCA) in partnership with the Embassy of the Netherlands, will be live-streamed.
Wesens: “Wie was eerste hier?”
2021-05-04"Uiteindelik is hierdie film ’n kinematografiese narratief van grond, Suid-Afrika, die mense wat dit bewoon en die Groot Verhale (mites) waaraan elke groep glo."
