Pasgelaai
US-taaldebat 2021: "Taalverkragter", ’n gedig
2021-05-04Danie van Wyk, voorsitter van DAK Netwerk, het op 9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid te kenne te gee. Lees ’n gedig wat David C Jantjies tydens die geleentheid voorgedra het.
Wesens, ’n kritiese ontleding deur Leoné Prinsloo
2021-05-04"Wesens is ’n dramatiese wetenskapfiksiefilm waarin verskillende sentraal-onderliggende temas en simboliek met betrekking tot aweregse vrae oor identiteit, verteenwoordiging en liggingsgeoriënteerde politiek deur middel van konseptuele metafore, sowel as toepaslike filmtegnieke, vanuit die postkoloniale teoretiese raamwerk ondersoek word."
Persverklaring: Kyk wie praat – weet jy hoe ’n kind se kop werk?
2021-05-04Neem solank ‘n video van nie langer as twee minute nie van jouself op – vertel ons meer van jouself, of daar ’n spesiale kind of kinders in jou lewe is en hoekom jy dink jy die regte deelnemer vir so ’n program is.
Niks verkeerd met hartseer wees nie
2021-05-04"Sy was siek aan COVID-19 en in die hospitaal met longontsteking en sou by die huis gewees het vir haar verjaardag. Niks berei jou voor vir daardie oproep wat sê dat jou moeder besig om te sterf en jy weet jy gaan dit nie betyds maak nie."
Press release and competition: Buy Christine and win a trip to Amsterdam in 2022
2021-05-04To celebrate the release of Christine, Melinda Ferguson Books (an imprint of NB Publishers) is thrilled to announce an exciting competition that offers one lucky reader the chance to win a return ticket to Amsterdam in 2022.
Sampai Jumpa Lagi, Indonesië – Memories van my 2016-trip Indonesië toe
2021-05-04"Ek moes lee dat Indonesië ’n Asian land is net soes enige anner Asian land; dissie net die home van alle Cape Malays in isolation vannie res van Asia nie. Ek dink as ek Indonesië toe getravel’t straight vannie Kaap, miskien sou ek baie restricted Kaapse expectations van Indonesië ve’wag’t."
Press release: 1st Commonwealth Women’s Entrepreneurship Summit to be held 19–20 May 2021
2021-05-04The inaugural Commonwealth Women’s Entrepreneurship Summit is the first global event to focus on women in emerging tech sectors. It is a two-day online conference focusing on women’s entrepreneurship featuring 50 speakers, 20 talks and 12 panel sessions.
Vinkel en koljander: Die taal van lap
2021-05-04"Ons wêrelde is regtig so ver verwyder van mekaar soos die ooste van die weste. Tog, dié middag was borduurwerk vir ’n stonde ’n brug tussen kulture en kontinente."
The handmaid’s tale – a roller coaster of the familiar
2021-05-04"Luckily, I have seen only the first three episodes, so there is a glimmer of hope that a twisty, shocking, yet authentic plot twist will steer the case towards not guilty of becoming Prison break."
By the fading light by Ashraf Kagee: a reader impression
2021-05-04"By the fading light is a book to be read and reread. To remind us of where we were as a country. To savour the language. To laugh. But mostly to stare misty-eyed into the distance."
Roman North Africa: Environment, society and medical contribution deur Louise Cilliers: ’n resensie
2021-05-04"Kennis van die Klassieke tale, geskiedenis en kulture verryk en verruim ’n mens se leefwêreld. Dit plaas van ons eietydse vraagstukke in historiese perspektief, en verskaf insig op talle terreine. Die Romeins-Hollandse regstelsel het immers ook aan die suidpunt van Afrika ’n voetspoor gelaat, en van die tale wat in Suid-Afrika gepraat word, is direk of indirek deur Latyn beïnvloed."
Dis Mei op VIA – met regte mense, en regte stories!
2021-05-04Etlike hoogtepunte beloof dié maand boeiende wintervermaak op VIA.
Dinge van ’n hond deur SP Benjamin, ’n lesersindruk
2021-05-04"Dinge van ’n hond het ook nie ’n regte tyd om gelees te word nie. Dit is ’n vuishou wat lankal wag om te tref."
Onthou
2021-05-03"Daar is stukkies vleis
aan die bene van die verlede
waaraan die koninkryk van miere
duisende jaar lank kan kou"
Haa’ selfmoo’dbriefie
2021-05-03"net as djy rêrag wil
of as djy voelit raak te stil
gie ek jou my blessing
om wee’ te date"
Divine reason
2021-05-03"Behalwe Breggie. Net jonger as Souf en ’n kerkmens. Rook en drink glad nie. Hare in ’n bolla agter die kop, rok tot teen die ken toegeknoop, bril op die neus. En die enigste van die sewe wat nie klink of sy deur ’n toegepakte skoorsteen asemhaal nie."
The African Library ‒ Timothy Ogene: The day ends like any day (2017)
2021-05-03"This debut novel by acclaimed poet Timothy Ogene bears the traces of the author’s lyrical talent, his Nigerian origins, his expansive reading of world literature and his life-cherishing attentiveness to natural and human phenomena, both physical and spiritual. The text is, nevertheless, unpretentious in every way; as a narrative, perhaps a bildungsroman, the predominant tonal quality is a sort of quietness, a retrospective serenity."
Promosieteks: Eendagsblom deur Jacques le Roux
2021-05-03Hierdie verhaal van liefde en geweld speel af teen die agtergrond van dwelmgebruik en bendegeweld.
Dol Heuning deur SJ Naudé – ’n lesersindruk
2021-05-03"Dit is nie pynloos nie – inteendeel. Maar as jy dit kan regkry om deur te druk, gaan jy hierdie boek meer as een keer lees."
