Woordfees-TV 2021: ’n Onderhoud met Saartjie Botha

  • 0

Die Toyota US Woordfees vind vanjaar dwarsoor Suid-Afrika en Namibië plaas – eksklusief op DStv. Die Woordfees TV-opwipkanaal première op DStv-kanaal 150 vanaf 1 tot 7 Oktober 2021.

Alle DStv-intekenaars met ’n Premium- of Compact Plus-pakket sal toegang tot dié opwipkanaal hê. Die fees-TV-aanbod sal die meeste genres dek wat gewoonlik deel van die program is: boeke en skrywers, toneel, kontemporêre en klassieke musiek, stand-up-komedie, leefstyl, diskoers, visuele kuns en dans. Daar sal ook herhalings van uitgesoekte inhoud op die fees-TV-kanaal wees.

In samewerking met die Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek, sal die feesprogram ook opvoedkundige elemente bevat. Alle narratiewe inhoud en gesprekke sal Engelse onderskrifte hê.

Naomi Meyer het Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees, gevra wat die Woordfees se TV-gangers vanjaar te wagte kan wees.

Saartjie Botha (foto: Izak de Vries)

NM: Saartjie, ek vra jou byna elke jaar voor die Woordfees oor die fees. Maar vanjaar se onderhoud is oor ’n ander fees. Of is dit? Die Toyota US Woordfees is vanjaar op die TV. Hoe gaan dit op televisie aangebied word? Prakties: hoe gaan dit werk?

NM: Die Woordfees is bekend vir innoverende maniere om met die kunste om te gaan. Hoe het die idee gekom vir ’n fees op die TV?

NM: Normaalweg groei die Woordfees se programinhoud en een programboekie is haas nie genoeg om die materiaal te huisves nie. Hoe is besluit wat die fees op die TV sal aanbied – hoe is die program saamgestel?

NM: Waarna kan mense op die program uitsien?

NM: Hoe behou mens iets van die unieke feesatmosfeer as die fees op TV vertoon word?

NM: Die Woordfees is bekend daarvoor om tydens die fees werksgeleenthede in Stellenbosch te skep. Hoe gemaak met ’n TV-fees? 

NM: Hoe sien jy die toekoms van die Woordfees? Ek waag dit om te vra: voorsien jy weer ’n fisiese fees in die afsienbare toekoms?

Lees ook:

Persverklaring | Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal | Toyota SU Woordfees TV pop-up channel

Persverklaring: Die Woordfees kom huis toe – na jou toe | Press release: Toyota SU Woordfees to exclusively broadcast on DStv

Toyota US Woordfees 2021: Saartjie Botha oor Flikker & Flash, straatteater en nuwe tye

Toyota US Woordfees 2021: Teaterlose kuns

Persverklaring: Inskrywings vir die 2022 Woordfees-kortverhaalkompetisie ingewag

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top