Toyota US Woordfees 2021: Teaterlose kuns

“Dis moontlik om anders te dink, en dis moontlik om klein entjies vooruit, die onsekere toekoms in, te gaan met ‘’n trotse tradisie van waagstukke’.”