Nuut by Tafelberg: Hotel Ietermagô deur Dianne Hofmeyr en Theodore Key

  • 0

Twee uiteenlopende nagdiere leer mekaar ken en besluit om saam ’n hotel oop te maak. Aardvark is impulsief en vol planne, heeltemal anders as Ietermagô, wat eers alles wil oorweeg en die rustigheid vanself is! Hierdie storie vol humor en avontuur ondersoek die elemente wat ware vriendskap laat ontstaan. Uiteindelik is dit die vreemde klein geskenkies wat die "hotelgaste" agterlaat wat Aardvark en Ietermagô laat besef wat vriendskap werklik beteken. In Afrikaans vertaal deur Elsa Silke.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top