Pasgelaai
Israel: wanneer slagofferskap bewapen word
2021-05-26"Hoekom onderdruk groepe wat self onderdrukking ervaar het, ander? Jode onderdruk Palestyne. Gaygroepe verwerp biseksuele en transgenderpersone. Afrikaners, wat self onderdrukking deur die Britte ervaar het, draai om en doen presies dieselfde met bruin en swart mense."
Press release: A once-off, live online reading of Neil Coppen’s work in development
2021-05-26DGC in partnership with VRTheatrical and the KKNK, in association with the Tsikanya-Chaka Centre and the Centre for Creative Arts-UKZN, present a professional, rehearsed reading of a new version of Shakespeare's epic tragedy, adapted and directed by Coppen, an internationally acclaimed writer, designer and director. The reading forms part of the further development of the piece.
Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?
2021-05-26"Die mens se immuunstelsel is wonderlik. Die goed wat gebeur wanneer ’n virus ons selle probeer kaap, klink soos iets uit ’n Hollywood-film; daar is tot geheime agente wat soos 007 opgelei word. Moet ook nie die rol van die bibliotekaris vergeet nie!" Jonk en oud kan hierdie artikel geniet, by die huis of in die klaskamer.
Press Release: Cape Town's College of Magic conjures Daniel Galloway as new Interim CEO
2021-05-26Cape Town's only magical arts non-profit organisation, the College of Magic, is proud to announce the appointment of the esteemed Daniel Galloway as its new interim CEO.
Press release: Ingoma | Les Sylphides and Cape Town City Ballet – back on stage
2021-05-26Cape Town City Ballet proudly presents the South African premiere of Mthuthuzeli November's Olivier Award-winning Ingoma as part of its Autumn Season at Artscape.
At the edge of the desert by Basil Lawrence: a review
2021-05-26"In structural terms, the novel is fairly complex, with all these story strands travelling at different paces – even different directions – through the book, interleaved with each other. Juggling so many different elements can be tricky, but generally speaking Lawrence manages to keep all his balls in the air, which is impressive."
Persverklaring: KKNK 2021 – ’n fees van vermaak #ORALOOR
2021-05-25Die COVID-19-pandemie het Suid-Afrika dalk nog beet, maar die KKNK vier onverpoosd fees in 2021, met ’n ryk spyskaart van vermaak en projekte #oraloor!
Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer
2021-05-25"Ek dink met goeie kuns, wat kom van daardie plek wat amper primal is, jy weet, is dit nie goed wat jy doen vir geld nie, of wat ook al nie. Dit is daardie gevoel om aan die olifant te vat. Die vel en die tekstuur te voel. Die oog."
Vinkel en koljander: Kop in die son, voete in die water
2021-05-25"'Plant vir jou vroue elk ’n dadelboom. ’n Boom om dankie te sê, ’n boom sodat hulle onthou kan word. Daoud Al Maari, jy en net jy kán ’n nuwe tradisie vir ’n nuwe Oman begin,' sê sy."
Gesprek: Hoe gaan ’n Bybelvertaler om met die bronteks van die Ou en Nuwe Testament?
2021-05-25In die derde bydrae tot LitNet se miniseminaar oor die 2020-Bybelvertaling bespreek Herrie van Rooy en Jorrie Jordaan kernvrae oor die wyse waarop vertalers met die brontekste van die Bybel omgaan.
Tyd dat Willie Jonker se boodskap opnuut gehoor word
2021-05-25"Die Rustenburg-skuldbelydenis is onteenseglik een van die belangrikste momente in die kerkgeskiedenis van die vorige eeu – nie net vir die NG Kerk nie, maar vir al die Afrikaanse kerke." – Gert Duursema, LitNet Akademies-navorser.
Unieke lewens en aktuele biografie: ’n Onderhoud met Hans Renders
2021-05-25"Nou, punt een zou ik willen opmerken, low biography en high biography heeft niets met ethiek te maken. Ik bedoel daarmee; high biography kan over iedereen gaan, ook over iemand uit low culture, maar is high research. Dus dat gaat om de werkwijze. Bronnenonderzoek, serieus onderzoek naar de context. En low biography kan best over een hermetisch dichter gaan, maar kan slecht onderzocht zijn. Dus dat levert slechte biografieën op."
Persverklaring: SAFTA-toekennings 2021
2021-05-25MultiChoice stap weg met 47 SAFTA-toekennings by die 15de Suid-Afrikaanse Film- en Televisie-toekennings (SAFTAs) – ’n bevestiging van dié veelsydige inhoudvervaardiger as Afrika se mees geliefde storieverteller wat van die beste plaaslike inhoud skep.
Persverklaring: Wen R10 000 in Storiewerf se skryfkompetisie!
2021-05-25Storiewerf, die webtuiste vir kinder- en jeugboeke en jong skryftalent, is vanjaar 21 jaar oud. As deel van die feesvierings word ’n Storiewerfskryfkompetisie aangebied. Hier is al die inligting. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 15 Junie 2021.
The madhouse deur TJ Benson: ’n resensie
2021-05-24"The madhouse is ’n ervaring. ’n Greep uit die geskiedenis. ’n Sprokie met skop."
Die vyfde slag deur Johann Grobbelaar: ’n resensie
2021-05-24"Vyf motiewe weerklink in Johann Grobbelaar se Die vyfde slag: seksualiteit en seksisme, verraad en verkragting, en ten laaste liefde. Dit sluit natuurlik aan by die unieke vyfnootmotief van Beethoven se vioolkonsert in D opus 61, vandaar die titel van die boek."
Wenners van LitNet se vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
2021-05-24Hier is die wenners van LitNet se vonkfiksie-skryfkompetisie: Vuur in die argief.
US-bestuur, hou tog op grawe
2021-05-24"Ek het ’n paar medetaalstryders Sondagoggend al gevra wat hulle dink die naam van die terugvegkommissariaat sal wees. Iemand stel so ewe Oos-Duitslands voor dat dit Stasi moet heet (vir Stellenbosse Teen-Afrikaansstryders-Inkwisisie), of dalk BSB (Bruinagentskaploosheidsbrigade). Ek hou nogal van Gestapo (Gemeente vir Engelstaligheid teen Afrikaanse Protesorganisasies)."
What is (not) a dictionary, and/or what is a dictionary not? The Woordelys of the Afrikaanse woordelys en spelreëls as a case study
2021-05-24"Therefore, the Woordelys is a dictionary, and, more specifically, a monolingual, synchronic, standard, orthographic dictionary. The AWS is characterised as a monolingual, synchronic, standard, orthographic reference source."
Wat is (nie) ’n woordeboek (nie)? Die Woordelys van die Afrikaanse woordelys en spelreëls as gevallestudie
2021-05-24"Aan die hand van die voorgestelde terme, waardeur die TLK uitgebou word, is bewys dat die Woordelys in die AWS as ’n woordeboek geld, ondanks hoe dit deur generasies Taalkommissielede beskou en bewerk is, of deur die gewone taalgebruiker benader word."
