Pasgelaai
First sip: Nation on the couch by Wahbie Long
2021-06-08"For much of the apartheid period — characterised by that special type of colonialism imposed from within — the German shepherd was, statistically speaking, the nation’s most popular breed. The white public wanted large, aggressive dogs to allay widespread fears of a black deluge overwhelming them."
In memoriam: Shaleen Surtie-Richards
2021-06-08"Shaleen, jy het met oorgawe geleef en ons almal se lewens op een of ander manier geraak. Die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf het iemand groots verloor. Die gordyn het finaal en vir oulaas gesak."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2021
2021-06-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persvrystelling: Uitnodiging aan liriekskrywers wat eg Suid-Afrikaanse klanke skep
2021-06-07Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees nooi liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep om aansoek te doen vir deelname aan ’n uitgebreide mentorskapprogram. Die klem van die projek val op eg Suid-Afrikaanse klanke en vars lirieke.
Eerste slukkie: Verhale van hoop
2021-06-04"Ek is nie ’n kenner van die verskillende psigiatriese siektes nie, maar ek is ’n ma en ek het ’n kenner geword om my dogter te kan verstaan. Sy vertel graag dat ek voor haar weet wanneer sy ’n maniese episode gaan hê."
Press release: Joint South African première of I Am Here
2021-06-04These memories are depicted in 2D animation – an unusual medium for Holocaust flashbacks – which adds a nuanced innovation to the texture of Ella's stories.
Pierneef se agterkleinniggie hou ’n solo-uitstalling
2021-06-04Die Kaapse kunstenaar Neeske Alexander se uitstalling One day at a time het pas geopen. Haar grootoumagrootjie was Neeske Pierneef, die bekende skilder se ma.
Citizenship under construction: Aida and Rigoletto at the South African Republic Festival, 1971
2021-06-04"No costs were spared on the building of the Nico Malan Theatre where opulence abounded, while the government’s contribution to the cost of the Joseph Stone Auditorium was literally 1% of what they paid for the Nico Malan Theatre."
Burgerskap onder konstruksie: Aida en Rigoletto by die Suid-Afrikaanse Republiekfeesvieringe, 1971
2021-06-04"Albei operas het egter ook die wankelrigheid van die selfverwesenlikingsprojek verteenwoordig: net soos die Nico Malan se onvervulde Aida die oortuiging van godgegewe uitsonderlikheid ondermyn het, het Eoan se mislukte Republiekfeesplanne die groep se illusie van sy eie status binne die nasie verbrokkel."
Persverklaring: ’n Gedaanteverwisseling vir die 2021 Toyota US Woordfees is in wording
2021-06-04Die 2021 Toyota US Woordfees sal nie in die beplande formaat van 17 tot 24 September in Stellenbosch kan plaasvind nie, maar daar word reeds hard gewerk aan ’n opwindende alternatief. Meer besonderhede oor hierdie landswye Covid-veilige viering van die kunste sal binnekort bekend gemaak word.
’n Gesprek met Marius Swart, die vertaler van ’n Hart is so groot soos ’n vuis
2021-06-03"Die onstuitbaarheid van die menslike oorlewingsdrang. Die waarde van vriende, en die onverwagse maniere waarop ons vriende maak en vriende raak. Die sterk gif van stilbly en anderpad kyk."
Pasverskyn: Verhale van hoop deur Pieter van Zyl
2021-06-03Kintsugi is die Japanese kunstegniek om ’n gebroke keramiekvoorwerp met goud te herstel. Die tegniek maak ’n voorwerp mooier en kosbaarder as wat dit in ’n ongebroke toestand was.
Press release: The AKO Caine Prize for African Writing reveals its 2021 shortlist
2021-06-03The 2021 AKO Caine Prize shortlist has been announced, revealing five stories of “impressive craft and intelligent language”, chosen from a multitude of submissions spanning over 22 countries.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Piet le Roux
2021-06-03Honderde duisende mense in Noordwes kan hierdie week dalk sonder water sit weens die wanbetaling van munisipaliteite. Die gebrek aan munisipale dienslewering het nou sulke afmetings aangeneem dat die sakeorganisasie Sakeliga die hof nader om staatsoptrede af te dwing. Freek Robinson gesels met Piet le Roux, hoof- uitvoerende beampte van Sakeliga.
Sonia Cabano, ek en Bruce Springsteen
2021-06-02"Want jy was een van ons. 'n Lewensgenieter. Maar meer nog, een met vuur in haar are. Een met kaiings en moerkoffie in haar bloed. Die vrou wat pampoen en perlemoen sexy gemaak het."
Gemeenskapsdiens ook tussen verkiesings is noodsaaklik
2021-06-02"Die derde vlak van regering in Suid-Afrika, plaaslike regering, word allerweë beskou as die belangrikste vlak van regering, of liewer diensleweringsvlak, omdat dit die naaste aan die mense of gemeenskap(pe) is."
Sights, sounds, memories. South African soldier experiences of the Second World War: ’n lesersindruk
2021-06-02"Sights, sounds, memories is ’n bron waarin die persoonlike belewenisse van Suid-Afrikaanse soldate aan die front tydens die Tweede Wêreldoorlog bespreek word. Dit is in die eerste plek ’n akademiese teks van hoogstaande gehalte, maar is beslis ook vir die algemene publiek toeganklik. Die boek word sterk aanbeveel."
’n Brief aan Sonia met ’n "i"
2021-06-02"My laaste gedagte en wens aan/vir jou is ’n langtafel in Brandfort. Wyn van die Kaap en kos van die wêreld. Mense wat lag en gesels en vloek en seën en dans en eet."
Dean Allen reviews Hidden Karoo by Patricia Kramer and Alain Proust
2021-06-02"Coupled with the stunning photography of Proust, one the country’s foremost architectural and landscape photographers, the narrative provides for an interesting guide throughout the book."
