Pasgelaai

Nuut by Protea Boekhuis: Hou die kruit droog deur C Johan Bakkes

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-06-17

"Saam met foto’s uit sy albums en lekker filosofiese, snaakse brokke uit sy vorige boeke word dit so persoonlik soos ’n kuier om ’n hardekoolvuur. Die kwasterige Bakkes tree in al sy grinterige glorie na vore."

Nuut by Human & Rousseau: Marinda se koskas deur Marinda Engelbrecht

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-06-17

"Lipleklekker kos wat jy in ’n japtrap kan berei sonder fieterjasies of vreemde bestanddele. Die resepte is in alledaagse taal geskryf vir elke kosliefhebber, vir elke dag se gebruik."

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

Elsabé Brits Seminare en essays 2021-06-16

"Wat die entstowwe op die mark intussen gewys het, is een belangrike punt: Hulle beskerm goed teen ernstige siekte, hospitalisasie en die dood. En dit is tog wat elkeen van ons al maande lank wil sien – dié soort beskerming. Dit is waarvan ons dié tyd verlede jaar nog net gedroom het."

Nuut by LAPA: Roxy deur Kristel Loots

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-06-16

"Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy sy soek ’n roekelose, skelrooi-lipstiek-lewe. Almal dink in elk geval sy is sletterig en uitgesproke – grotendeels weens haar blog wat sy onder die skuilnaam Jessica Rabbit skryf."

Nuut by LAPA: Die Stella-moorde deur Susan Cilliers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-06-16

"Die moord op twee pragmeisies in hul skoolkoshuis vroeg op ’n wintersoggend in 2018 het die hegte boeregemeenskap van Stella in Noordwes onherroeplik getraumatiseer. Die ysingwekkende feite van die saak het trouens die hele Suid-Afrika geruk."

New from Tafelberg: Can we be safe? by Ziyanda Stuurman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-06-16

"In South Africa, both crime and safety are loaded terms. Ziyanda Stuurman unpacks the complex and fraught history of policing, courts and prisons in South Africa."

Resensie: Dinge van ’n hond deur SP Benjamin

Dewald Koen Resensies 2021-06-16

"Met Dinge van ’n hond ondersoek Benjamin die baas-klaas-verhouding wat kenmerkend is van talle Suid-Afrikaanse plaasgemeenskappe. Die roman bied ’n perspektief op die verlede en dwing die leser om krities te besin oor onregte wat gepleeg is en steeds gepleeg word."

"Gee jou hart vir Alicedale"

Jason Lloyd Rubrieke 2021-06-15

"Dit is belangrik dat dié vrae beantwoord word, want tienerswangerskap vererger armoede. Gegewe die noodkrete vir armoedeverligting vir die Alicedale-gemeenskap tydens die vergadering, besef ek weer eens dat die uitwissing van armoede ’n reusetaak is."

Tiny fires that light up the sky

Johann van der Walt New writing 2021-06-15

"You hold a fist up high – timeless and endless 
This is how you proclaim future hope 
The gift of reason and tolerance, unequivocally"

Have you ever?

Anthony Stockwell New writing 2021-06-15

"Have you ever wondered, what if you were not 
This morning, in the body that you got 
No longer favourite of your mother 
Just an ordinary, someone other"

Varsgebreek suck

Steyn Kleynhans Fiksie 2021-06-15

"Nee, ek soek nie na mooi, heel skulpies nie. Dis te gewoon. Ek hou van die stukkies wat oorgebly het na die see sy breekwerk gedoen het."

Sossusvlei

Marsofine Krynauw Poësie 2021-06-15

"waar doringboom 
deur die jare geskool 
sy vog diep uit die 
dorre aarde drink"

Persverklaring: Ingrid Jonker-prys – kortlys 2021

LitNet Boeke en skrywers 2021-06-15

Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2019 en 2020 gepubliseer is, is pas bekend gemaak. Die prys word jaarliks beurtelings aan ’n Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken.

Charl-Pierre Naudé (1958–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-06-15

"Ek dink nie ’n roman, net soos met ’n digbundel, hoef te begin met ’n sêbare idee nie. Dis ’n idee wat jy voel. As jy geweet het wat die idee was en dit in een sin kon sê, sou jy waarskynlik nie die boek geskryf het nie." Lees oor Charl-Pierre Naudé se lewe en werk.

Drie dekades van verandering – die NG Kerk se pad van verruiming deur Neels Jackson: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-06-15

"Die kerk het wel baie bagasie afgeskud, maar die verlede gooi steeds ’n groot omstrede skadu op die kerk, en laat ’n mens maar met baie vrae oor God; vrae wat nie in dié boek aangespreek word nie."

Leef lig – vyf gewoontes van die Vroeë Kerk en wat dit vir ons vandag beteken deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-06-15

"Tien uit tien vir Leef lig deur Jaco Strydom. Ek lees graag wat hy skryf, al deel ek nie sy godsdiens en geloof nie. Want oor so baie van wat hy skryf kan mens net sê wow! Hier is ’n stem wat sê wat gesê moet word!"

Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe

Monica Hammes Leeskringkamer 2021-06-15

"Na 80 jaar bestaan daar 18 leeskringe in Pretoria en kuier ons steeds een maal per jaar saam met ’n bekende skrywer of twee. Soos op 15 Mei 2021 toe Erika Theron met Francois Smith gepraat het oor Die kleinste ramp denkbaar en Phyllis Green Irma Venter oor haar S-reeks uitgevra het."

ALV-kongres 2021: Oproep vir referaatvoorstelle

LitNet Akademies en skole 2021-06-15

Daar is besluit om vanjaar se ALV-kongres aanlyn te hou weens die onsekerheid rondom Covid-19. Referaatvoorstelle word tot 31 Julie 2021 ingewag.

Die gezoem van die bye

Karen Hart Kos en wyn 2021-06-15

"Dis nie net vir die nougat en my soetgebak dat ek hul heuning gebruik nie. Ek begin my dag met ’n koppie kookwater met ’n eetlepel van dié heuning en ’n eetlepel appelasyn. Al vir baie jare lank. En ek kook ook graag met heuning. Daar is niks lekkerder as hierdie varklies wat in die sous van heuning en appelbier gaargemaak is nie – pure rykmanstafel!"

Portraits of pain – children who kill family members: an interview with Melanie Moen

Naomi Meyer, Melanie Moen Books and writers 2021-06-15

"As citizens we need to start paying attention to our families and community members. We all need to care enough to report crimes, even if it is uncomfortable to do so."

Top