Pasgelaai
Nuut by Protea Boekhuis: Die beste kinderverse van Tienie Holloway, saamgestel deur Wendy Maartens
2021-06-10Nuut by Protea Boekhuis: Die beste kinderverse van Tienie Holloway, saamgestel deur Wendy Maartens
Die ATR huldig Shaleen Surtie-Richards
2021-06-10"Rus sag, ikoon, sepiester, toneelspeler, ontvanger van verskeie toekennings en bowenal, allemansvriendin."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Helen Zille
2021-06-10Helen Zille skiet uit die heup in hierdie onderhoud met Freek Robinson. Sy maak regse identiteitspolitiek af as ’n front vir die ANC en beweer die ANC is ’n kriminele sindikaat. Voorts beskuldig Zille ook vir Cyril Ramaphosa dat hy ruggraatloos is.
Inentingsapartheid en die EVDS
2021-06-09"Daar word soveel gepraat van inentingsongelykhede, met die klem op die verskil tussen Westerse lande en ontwikkelende lande. Dit vertel nie die helfte van die verhaal nie. Ongelykhede is ook binne ons eie land aanwesig, selfs voor die entstof beskikbaar is. Dis alreeds met die registrasieproses sigbaar."
2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Lwazi Msimango
2021-06-09"Well, HIV/AIDS has plagued South Africans for decades now and claimed many lives, but every time people speak about the virus, they always talk about the promiscuous/irresponsible adult and never about the kid who was born with it; I had a burning desire to tell a tale of a kid who maternally contracts the virus and has no say in the matter."
Skoon wasgoed: Vetkoek en ’n paleisrevolusie
2021-06-09"Kookboeke is ’n gespesialiseerde veld. By groot uitgewerye is daar hele afdelings voor. Dit is duur produksies, want volgens die konvensie moet die foto’s in volkleur wees, die stilering professioneel en die kos onweerstaanbaar lyk."
Shaleen Surtie-Richards | ’n Huldeblyk | A tribute
2021-06-09Marlene le Roux, die hoof- uitvoerende beampte van die Kunstekaap, huldig Shaleen Surtie-Richards. | Marlene le Roux, the CEO of ArtsCape, remembers Shaleen Surtie-Richards.
Die 2020-Bybelvertalingsproses as avontuur vir die taalkundige
2021-06-09"’n Belangrike uitdaging was die geleentheid en vereiste om met nuwe oë te kyk na wat die bronteks wil sê en die Afrikaanse kloutjie by die oor te bring, of dit nou Hebreeus, Aramees of Grieks was. In dié opsig was dit ’n strategie om verskille in tyd, kultuur en wêreldbeskouing te weerspieël, maar ook deur die medium van Afrikaans toeganklik te maak."
Só benader mens die transgender-gesprek sensitief en sinvol
2021-06-09Elma de Vries: "Dit is beter om te dink oor gender as ’n spektrum eerder as twee pole. Omdat daar meer openheid is, is dit ook nou meer moontlik vir niebinêre persone om uitgesproke te wees oor hulle genderidentiteit."
Wanneer gode slaap deur Erwin Mortier: ’n FMR-resensie
2021-06-09"As jy vanjaar net één Afrikaanse roman lees, kies dan hierdie meesleurende herinneringe aan die Duitse besetting van België tydens die Eerste Wêreldoorlog."
Lament
2021-06-09"yet, in my brain
resides another I:
the beauteous lineaments,
of a long forgotten me"
Daughters
2021-06-09"You are the learners of landscape,
Listeners of the berg wind,
Its strong voice shouting through dark nights"
Mag ek?
2021-06-09"ek wil vir jou die sterre
een vir een gaan pluk
om te koester en vas te hou
dit bottel vir geluk"
SAFTA-toekennings 2021: ’n onderhoud met Elsje Stark, vervaardiger van Binnelanders
2021-06-08"Ons het ’n storiespan wat onder geweldige tydsdruk daarin slaag om oorspronklik te dink en geen steen onaangeroer laat om ons kykers vasgenael te hou nie."
Ontvlugting
2021-06-08"arms gevou
kop omlaag
gesig sonder uitdrukking
haar binneste ’n oseaan
vol opgekropte seer"
Persverklaring: Aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur aangebied
2021-06-08Die komende kursus in die beplanning en loodsing van lokatieweliteratuurprojekte word vir aanlyn aanbieding beoog om oor drie Saterdae te strek: 17 Julie, 31 Julie en 21 Augustus 2021.
Persverklaring: Die voordele van eierwit – aanlyn
2021-06-08Margit Meyer-Rödenbeck en Marion Holm. Twee name wat jou klaar laat lag, al lees jy dit net. En wanneer laas het jy die kans gehad om hulle op ’n verhoog te geniet? Kaartjies kos R100 en kan bespreek word by webtickets.
Hennie van Coller: effe "stadiger" deesdae, maar niks minder polemies
2021-06-08"Ek het koppe gestamp met Jan van der Merwe (ANC-lid); JC Kannemeyer oor ’n boel onwaarhede in sy Leroux-biografie; ’n hele reeks rektore oor Afrikaans as onderrigtaal, veral Jonathan Jansen, wat verantwoordelik was vir die nekomdraai van Afrikaans by die UV; oor die verskuiwing van die Steyn-standbeeld, ens."
Press release: Online launch of Portaits of pain by Melanie Moen
2021-06-08Imbali Academic Publishers and Graffiti Books invite you to the online launch of Portaits of pain by Melanie Moen. Karin Schimke will be in conversation to her.
Persverklaring: Op Jeugdag neem die Suidoosterfees jou terug skool toe
2021-06-08Op Jeugdag 2021 neem die Suidoosterfees, KKNK en NATi teaterliefhebbers terug skool toe. Die klaskamer is ’n reeks kort plek-spesifieke produksies wat in verskillende ruimtes van Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad aangebied word. Vertonings vind op 16 en 19 Junie om 11:00 en 15:00 plaas.
