Nuut by Lux Verbi: Israel-reeks, omnibus 2 deur Marzanne Leroux-Van der Boon

  • 0

Shomer Yisra’el: Die tweede Libanese oorlog breek uit en Marc word opgeroep. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is. 

Tiferet Yisra’el: Elke keer wanneer Marc vrees ervaar, raak hy bewus van die teenwoordigheid van die Heilige by hom. Hy worstel met sy eie bitterheid wanneer sy ma ’n slagoffer van Suid-Afrika se misdaadprobleem word.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top