Pasgelaai
Jou weiering om geënt te word, stel mense bloot
2021-06-24"Die enigste manier om hierdie pandemie onder te kry, sodat ons almal na ’n normale lewe kan terugkeer, is dat genoeg mense ingeënt word. Elkeen wat met onbekookte wolhaarstories kom waarom hulle nie geënt wil word nie, bederf ons almal se kanse."
Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo
2021-06-24Eksamenvoorbereiding is kinderspeletjies! Laai Afrikaans Huistaaltoetse en -memoranda deur Eugene van der Westhuizen hier af.
Wanne gannie gangsters wêk soek?
2021-06-23"Dieselle opportunities wat die next persoon gekry het, is vi jou oek ge-offer."
Full particulars: A podcast on historical fiction – David Attwell in conversation with Zoë Wicomb and Andrew van der Vlies
2021-06-23In this first episode of David Attwell's monthly podcast, Full particulars, David hosts Zoë Wicomb reading from her new novel, Still life (Umuzi, 2020) and discusses historical (meta)fiction with Andrew van der Vlies, professor of English at the University of Adelaide.
Old wine in new bottles: The recent revival of Germanic culture on Instagram
2021-06-23"The aim of the present study is to determine the extent to which an interest in the Germanic world manifests itself on the social media platform Instagram, whether an increase in interest can be found, and what concepts are associated with the Germanic world."
Ou wyn in nuwe sakke: Die onlangse herlewing van die Germaanse kultuur op Instagram
2021-06-23"Hierdie ondersoek het op vorige kwalitatiewe verkennings van die uitbeelding van die Germane se leefwêreld op Instagram gevolg en ’n kwantitatiewe oorsig oor dié verskynsel op hierdie platform gebied."
Nuut by Human & Rousseau: Immigrant, saamgestel deur Ena Jansen
2021-06-23"Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse, uitgesoek deur Ena Jansen, ’n goeie vriendin van haar, wys op Eybers se veelsydigheid as digter."
Nuut by Human & Rousseau: Skeur deur Carel van Rooyen
2021-06-23"Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na ’n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders. Maar ken sy enige van hulle werklik? Ken sy haarself?"
New from Melinda Ferguson Books: Robert by Robert Hamblin
2021-06-23"Robert Hamblin’s long-awaited memoir is a tale of a human who refuses to live in a box, confronting and healing from gender confines and racism."
An analysis of Mare of Easttown, crime shows and the female-led series
2021-06-22"We are reminded, again and again, how we are vulnerable to forces greater than ourselves. We are exposed to dysfunction and despair. Especially in these times, not everyone gets to have the happy ending; not everyone gets to feel the sun on their back. Ever. Mare is the town of Easttown; Easttown is Mare. She can never truly leave, and they can never truly let her go."
Onverskrokke vroue. Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag deur Bettina Wyngaard: ’n resensie
2021-06-22"Op 29 word [Bettina] die jongste JCE (Justice Centre Executive) ooit van die Regshulpraad in Grahamstad. In Januarie 2007 word sy die nuwe direkteur van die Women’s Legal Centre in Kaapstad, waar haar doel is om vroue van hulle regte bewus te maak. Haar kennis van en passie vir die vrou in die samelewing kom ook in haar boeke tot uiting."
Malcolm & Marie: ’n filmresensie
2021-06-22"Die verhouding tussen Malcolm en Marie is gekompliseerd, toksies. Die karakters is selfgesentreerd en dit maak dit moeilik om van hulle te hou. Marie se self-awareness maak van haar ’n meer simpatieke karakter. Malcolm & Marie is ’n lekker fliek, maar omdat die storielyn slegs op die twee karakters fokus, voel dit uitgerek."
Sproeireëntjie
2021-06-22"die troebel weer van Swartfoloos
en nartjies om my heen
weet ek hoe ’n man kan soek na troos."
The Jeppe journey
2021-06-22"Walking through these halls I see
The eyes of old boys look at me
Make us proud they say
You’ll have to find your own way"
Podcast: The Gospel According to Wanda B Lazarus – Ron Irwin in conversation with Lynn Joffe
2021-06-22In this interview, Ron Irwin interviews author Lynn Joffe, Wanda’s creator, and discovers not only the myriad of literary references that Wanda confronts, but also the many Jewish traditions and beliefs that Wanda thumbs her nose at. Listen to the podcast here.
Kerneels Breytenbach (1952–)
2021-06-22"Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens is." Lees oor Kerneels Breytenbach se lewe en werk.
Die sielkunde agter samesweringsteorieë
2021-06-22"Die regering se onbeholpenheid en moedswillige uitsprake deur mense soos Malema dryf die eens almagtige wit Afrikanerman nog verder terug op die agtervoet. Die kollektiewe narsissisme binne die laer, gekoppel aan data wat gekureer word om te bevredig, nie uit die daag nie, hou die deelnemers aan samesweringsteorieë knus."
