Pasgelaai
Pasverskyn: Dol heuning deur SJ Naudé
2021-06-30Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.
Andries van Aarde se geestelike reis na iewers: Bybelgesag, spiritualiteite en politiekerye
2021-06-30"My lewensprogram was inderdaad vol en die kerklike en politieke konteks moeilik. Waarom het ek hierby betrokke gebly terwyl die ketterjag teen my so fel was?" – Andries van Aarde, afgetrede professor in die Nuwe Testament, het onlangs 70 geword.
Onderhoud: Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas
2021-06-30"Wat my liefde inspire het vi digkuns is simply die feit dat poetry emotion heighten. Dis eerlik en altyd net genoeg."
Maps
2021-06-30"I followed the footprints,
Jumping to gauge the width,
Through rain and drought-stricken ground,
I followed you."
As jy waarheid bespot
2021-06-30"Ek vat waarheid saggies
sit dit veilig neer
langs my verwonde gewete
want dit was die weg"
Aan die ander kant van die debat
2021-06-30"Lewe? Dood
’n debat wat net die dood kon wen:
My pa is dood."
Robert: A queer and crooked memoir for the not so straight or narrow deur Robert Hamblin: ’n resensie
2021-06-30"Hy gee ons ’n tintelende blik op waar queerheid sigself tans bevind, beleë insig in hoe dit die afgelope dekades veral in ’n wit Suid-Afrikaanse konteks gevorm is, en weerkaats die reënboog van hoe die nabye toekoms kan lyk. Maar tog vertel Robert eenvoudig hoe dit is en was in die lyf van een mens, en oorrompel jou met ’n storie wat anderkant Pride-maand bly verlos."
Minibiblioteke in die VSA: Dink buite die boks
2021-06-30"Buiten die bedagsame bestuurders wat stadiger ry of in die middel van die straat stop sodat voetgangers die pad kan oorsteek, was een van die eerste weird goed wat ons opmerk toe ons die woonbuurte te voet begin verken, klein houtkassies, staangemaak op pale van so ’n halwe meter lank, opgerig op sypaadjies en tuine. Van nader af het ons gesien dat dit vol boeke is!"
Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck: ’n leeskringbespreking
2021-06-29"Anoeschka von Meck het ’n hele wêreld in woorde geskep met Die heelal op my tong."
Wat skryf aan ’n mens doen: bladsy 61 van Elsa Joubert
2021-06-29"Probeer die volgende: Skryf ’n skok-ervaring op. Soos die oomblik toe jy hoor jy is Covid-positief."
Klein dorpie groet groot gees: Paternoster se mense bring hulde aan Johan Carosini
2021-06-29"Johan Carosini, jy sal nie vergeet word nie; jou naam sal altyd in dieselfde asem as Paternoster genoem word."
ATKV is dáár vir jou. Woes lekker. Duidelik.
2021-06-29"Wanneer jy jouself ontwikkel en groei, word jy ’n volronde mens. ’n Mens wat dan danksy nuwe vaardighede en kennis ’n verskil kan gaan maak. Die ATKV het in elke fase van jou lewe ’n ontwikkelingsgeleentheid vir jou en die mense naaste aan jou."
Press release: Generation Africa film Zinder wins!
2021-06-29The Generation Africa film Zinder wins the Adiaha award for best documentary film by an African woman at the Encounters South African international documentary festival.
Persverklaring: Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend
2021-06-29Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse kategorie) en Sondag 4 Julie (Engelse kategorie).
Identity politics: Success, paradox and unintended consequences
2021-06-29"Identity thus offers a space in which alternatives for the self and for the world can be imagined, designed and tested. However, in order to achieve this, a third form of expansion is needed, namely of the role of identity itself."
Identiteitspolitiek: Sukses, paradoks en onvoorsiene gevolge
2021-06-29"Naas die interne en die eksterne verbreding van die self moet die rol van identiteit sélf verruim word. In plaas daarvan om ’n beperkende, passiewe, verdedigende en beskermende funksie te vervul, het identiteit ’n aktiewe, skeppende, konstruktiewe, vernuwende bydrae om te lewer."
Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Valda Jansen
2021-06-29"My droom is om boeke te skryf wat iets sal beteken vir diegene wat dit lees; boeke wat iets kan sê oor ’n tyd wat verby is."
Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n resensie
2021-06-28"Hierdie boek is een wat ek glo enige aanhanger van rillers of erotiek sal geniet. Die skrywer is ’n ervare verteller, die teks is knap geredigeer, en met dié publikasie bied Wenkbrou die Afrikaanse leser iets heeltemal nuuts."
African Library: Dogstar rising by Parker Bilal
2021-06-28"An engrossing reading experience awaits readers, who will find in Dogstar rising an enlightening, bracing and gripping way of spending the leisure time that lockdown restrictions on social gatherings have made available. Readers can also follow it up by getting hold of the five other texts in this series."
Sondagoggend en nege Post-Its van Petra
2021-06-28"Jou ouma, 'die beroemde Annie Skilpad, weduwee van mooi-Arend Dippenaar … Dis sý wat gesê het: Ek sal lank dood wees, dan sal julle nog van my praat'" – Rachelle Greeff bring hulde aan Petra Müller wat op 25 Junie 2021 oorlede is.
